Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astove 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Astove 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jackie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T

Awesome!

Dit was 'n fantastiese vakansie gewees. Ons sal definitief weer kom kuier.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie, Jackie - ons is bly julle het julle vakansie geniet. Kom kuier gerus weer!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Cecelia H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Baie lekker vakansie.

Baie rustige area met 'n mooi uitsig. Baie veilig en netjies.

Astove 6 se terugvoer

Hello Cecelia

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het 'n lekker vakansie gehou en ons hoop julle kom kuier gou weer!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Joyce G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce G

Baie aangenaam sal beslis weer soontoe gaan.

Dit is voorwaar 'n aangename verblyf en die diens is baie vriendelik en voortreflik. Jy voel ook deurgaans veilig. Die see-uitsig is fantasties.

Astove 6 se terugvoer

Hi Joyce

Baie dankie - dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang.

Ons sal julle graag weer by Astove 6 wil ontvang!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Corne M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Heerlik gekuier, sal hopelik gou kan terug wees.

Pragtige skoon plek met alles wat 'n mens nodig het vir 'n see-vakansie (die DSTV Premium was 'n groot bonus wanneer die weer sleg was). Die see-uitsig is onverbeterlik.

Astove 6 se terugvoer

Hi Corne

Baie dankie vir jou resensie!
Ons is baie bly dat julle lekker vakansie gehou het.

Kom asb. gou weer!
Gewoonlik gedurende September en Oktober sien 'n mens ongelooflike baie walvisse vanaf die balkon.

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Deon M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Wonderlik.

Het dit regtig geniet.

Astove 6 se terugvoer

Goeie dag Deon

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Santa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B

Lekker gebly.

Enigste probleem, die 2 hekkies na die strand is net vir die inwoners. Moet vêr omloop om strand toe te gaan.

Astove 6 se terugvoer

Hi Santa

Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer alle terugvoer.

Ongelukkig moet ons as eienaars ook die hoof-ingang van die kompleks gebruik; aangesien die klein hekkie permanent toegemaak is vir veiligheidsdoeleindes. (Dit was voorheen te veel oop/ongesluit vergeet)

Ons hoop tog om julle weer eendag terug te verwelkom!

Groete
Jan & Ilana

Astove 6
Samantha-leigh N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha-leigh N

Incredible.

We've been there 3 or 4 times. Never been disappointed. Always try to book there when planning a vacation.

Astove 6 se terugvoer

Thank you so much for your review, Samantha-leigh! It's wonderful that you chose to stay with us again!

Astove 6
Elmarie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Baie mooi uitsig vanuit die slaapkamer en balkon.

Baie oulike plekkie met 'n awesome view. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer bespreek. Rustige omgewing. Die swem/hoofstrand is net 'n bietjie ver, so mens moet ry soontoe. Die res was baie lekker.

Ophelia S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ophelia S

Baie lekker.

Dit was baie lekker om daar te bly, ons het dit baie geniet. Sal vir seker weer daar wil gaan bly as ons weer see toe gaan. Baie, baie dankie vir 'n mooi plek.

Astove 6 se terugvoer

Hi Ophelia

Baie dankie vir die mooi resensie - ons is bly julle het julle verblyf en vakansie geniet!

Kom asb. gou weer terug!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Renier M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier M

Beautiful views.

Amazing location and safe. The view of the ocean from the balcony is amazing. Will definitely recommend it.

Astove 6 se terugvoer

Hi Renier,

Thank you so much for your review.
We're glad that you enjoyed your stay - and we look forward to your next visit.

Kind regards
Jan & Illana

Astove 6
Melissa R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Rustig.

Mense was baie aangenaam die see view was mooi en dis netjies en stil.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Melissa.
Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier.
Groete,
Jan en Illana

Astove 6
Angelique V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Fantasties.

Ons het verskriklik lekker gebly by die woonstel. Dit is rustig. Wonderlike see-uitsig en naby die lekkerste restaurante en strande.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Angelique!
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.

Kom kuier asseblief gou weer!

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Renier M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier M

Clean and quiet.

Amazing stay at Astove 6. The unit was bigger than we expected and the views are incredible. It's quiet yet close to both Uvongo and Lucien Beach. We felt safe and the area is great. Can't wait to return.

Astove 6 se terugvoer

Hi Renier

Thank you very much for your review!
We are so happy that you enjoyed your stay.
Please, please, please come visit us again soon!

Jan & Illana

Astove 6
Leon O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Het die verblyf terdeë geniet! Fantastiese uitsig!

Sal weer daar gaan bly!

Astove 6 se terugvoer

Hi Leon, regtig baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Kom kuier asseblief gou weer. Groete. Jan & Illana

Astove 6
Trevor W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Stunning flat, well positioned, well equipped.

We had an awesome stay at Astove 6. The flat is so well situated between 3 prime beaches. The 180° sea view was spectacular. We will definitely be back.

Corne W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W

Ongelooflik lekker gebly. Baie rustige area. Baie veilig.

Was ongelooflik rustig. "Home away from home". Plek is baie netjies en veilig met 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see. Elke oggend walvisse gekyk saam die sonopkoms. Klaar besig om te beplan om weer by Jan-hulle te bespreek.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is bly julle het julle verblyf geniet.

Groete,
Jan en Illana

Astove 6
Liesl L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L

Baie lekker en gerieflik.

Dit was 'n ideale plek. Perfek vir 'n egpaar vir 'n vakansie.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Liesl. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor wanneeer gaste hulle vakansie geniet het. Kom kuier asseblief gou weer.
Groete,
Jan & Illana

Astove 6
Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Awesome.

Its a nice quiet place very clean.

Annelie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie E

Was baie aangenaam.

Dit was 'n baie aangename week gewees, die woonstel is baie goed ingerig en pragtig gewees, ons het dit vreeslik geniet om daar te kon tuisgaan, sal dit weer gebruik in die toekoms. Ons het nie geweet van die WiFi nie en ook nêrens gesien wat password of ander inligting nie.

Stefané G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefané G

Rustig. Uitsig is pragtig. Baie seelewe gehad vanaf balkon.

Balkon is heerlik, dit is lekker rustig en die dolfyne en walvisse het baljaar elke dag. Het ure op balkon spandeer.

Astove 6 se terugvoer

Hi, Stefane.

Sjoe, julle was gelukkig om so baie dolfyne en walvisse te sien - dit bly darem maar mooi om hulle te sien speel.

Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Jan & Illana

Astove 6
Naomi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Netjies en rustig.

Die plek is netjies en skoon met al die noodsaaklike geriewe en is baie goed geleë. Ons het heerlik gekuier.

Astove 6 se terugvoer

Hi Naomi

Baie dankie vir jou terugvoer - ons is bly dat julle die vakansie geniet het!
Kom sommer gou weer terug.

Groete
Jan & Illana

Astove 6
Lida D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida D

Awesome.

Baie mooi plekkie met 'n awesome see uitsig waar jy lekker op die stoep kan sit en lekker rus.

Astove 6 se terugvoer

Hallo Lida

Baie dankie vir jou terugvoer.
Daardie uitsig maak 'n mens lekker ontspan, nè.

Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Nou verlang ons sommer self na daai stoep.

Groete
Jan en Illana

Astove 6
Cornelia E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E

Dit was baie lekker.

Ons sal definitief weer gaan.

Astove 6 se terugvoer

Hi Cornelia

Baie dankie vir jou terugvoer!
Dit is vir ons wonderlik wanneer gaste soos jy laat weet dat julle lekker vakansie gehou het.

Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang!

Groete,
Jan & Illana

Astove 6
Santosh K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santosh K

Beautiful apartment with lovely views.

No issues. Had a lovely time.

Astove 6 se terugvoer

Dear Santosh

Thank you so much for your feedback!
We are glad to hear that you enjoyed your time at Astove 6.

Please come back soon!

Regards
Jan & Illana

Astove 6
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Lieflike plekkie.

Dit was 'n baie lekker plekkie om te bly. Groot genoeg om nie oor mekaar te val nie, en lieflike uitsig. Voel of jy op die strand sit as jy op die balkon sit.

Astove 6 se terugvoer

Hi Paul
Baie dankie vir jou resensie.
Ons hoop regtig om julle gou weer te sien, julle was wonderlike gaste.
Groete
Jan en Illana

Astove 6
Slade K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Slade K

It was lovely and peaceful.

The view is amazing and it’s a quiet area. We felt very safe.

Astove 6 se terugvoer

Hi Slade,
Just wanted to say thank you for your kind words.
I am glad you enjoyed your stay. Very important is that I hope to see you and your family again soon.

Astove 6
Wynand D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Baie aangenaam. Lekker gebly. Als wat jy nodig het.

Regtig 'n fantastiese plek. Mooi ingerig gemaklik en als werk. Was werklik die moeite werd.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Wynand.
Dit is altyd lekker om te hoor wanneer ons gaste hulle vakansie geniet het.
Hoop om julle gou weer te ontvang.

Astove 6
Marina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina M

Wonderful!

Perfect place to rest and view and hear the ocean all the time.

Adeline P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline P

Ons het dit vreeslik geniet. Plekkie so mooi en die uitsig is beautiful.

Ons het soveel rustigheid daar ervaar. My kinders het dit net so baie geniet en ook die plekkie is so mooi uitgelê. Ons sê net baie dankie dat ons die plekkie kon geniet het!

Kristen W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen W

Cosy and comfortable, everything we needed.

A lovely little flat. Could see that the owners really pay attention to detail and go out of their way to make their guests comfortable. We had absolutely everything we needed. Had an issue with the DStv which the owners gladly fixed within minutes of us reporting the issue to them.

Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie tevrede.

Het ons tyd gate uit geniet. Die mooiste uitsig en die plekkie is netjies en skoon en naby alle geriewe. Sal Astove 6 vir enigiemand aanbeveel. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Dankie Illana & Jan.

Marina M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marina M

Aangenaam. Die eienaar is wonderlik!

Dit was lekker om vanuit byna elke vertrek 'n see-uitsig te hê. Die rioollorries was vir 4 en 'n half dae uit die 5 dae, Saterdag en Sondag ook, vanaf 8:00 to 20:00 by die rioolhuis skuins oorkant ons om riool te trek. Dit was nogal sleg. Is dit altyd die geval of was ons net ongelukkig? Ek sou baie graag weer wou gaan indien nie.

Astove 6 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Marina - Dit is wonderlik om van ons gaste te hoor!

Ons is jammer oor jou ervaring met die rioollorries:
Die Ugu-distrik ervaar op die oomblik probleme met verouderde infrastrukuur wat riool insluit - en is tans besig om daaraan aandag te skenk.
Die tussentydse oplossing is ongelukkig om die riool met lorries te onttrek totdat die probleem opgelos is.

Natuurlik sou ons julle graag weer by ons plekkie wou verwelkom, so kontak ons gerus wanneer julle weer 'n bietjie wil wegbreek - ons sal dan terugvoer kan gee of die probleem intussen opgelos is.


Astove 6
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd84d5359e905786fac7d8c4d8f85d4734c82d0acfca23f04738ebe4b027560632aac4efa9e491c5343d5c5552942a7929a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang