Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Astove 6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jackie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome! Dit was 'n fantastiese vakansie gewees. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Baie dankie, Jackie - ons is bly julle het julle vakansie geniet. Kom kuier gerus weer! Groete Jan & Illana

Cecelia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker vakansie. Baie rustige area met 'n mooi uitsig. Baie veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hello Cecelia Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het 'n lekker vakansie gehou en ons hoop julle kom kuier gou weer! Groete Jan & Illana

Joyce G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam sal beslis weer soontoe gaan. Dit is voorwaar 'n aangename verblyf en die diens is baie vriendelik en voortreflik. Jy voel ook deurgaans veilig. Die see-uitsig is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Joyce Baie dankie - dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang. Ons sal julle graag weer by Astove 6 wil ontvang! Groete Jan & Illana

Corne M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlik gekuier, sal hopelik gou kan terug wees. Pragtige skoon plek met alles wat 'n mens nodig het vir 'n see-vakansie (die DSTV Premium was 'n groot bonus wanneer die weer sleg was). Die see-uitsig is onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Corne Baie dankie vir jou resensie! Ons is baie bly dat julle lekker vakansie gehou het. Kom asb. gou weer! Gewoonlik gedurende September en Oktober sien 'n mens ongelooflike baie walvisse vanaf die balkon. Groete Jan & Illana

Deon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Wonderlik. Het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Goeie dag Deon Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom! Groete Jan & Illana

Santa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker gebly. Enigste probleem, die 2 hekkies na die strand is net vir die inwoners. Moet vêr omloop om strand toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Santa Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer alle terugvoer. Ongelukkig moet ons as eienaars ook die hoof-ingang van die kompleks gebruik; aangesien die klein hekkie permanent toegemaak is vir veiligheidsdoeleindes. (Dit was voorheen te veel oop/ongesluit vergeet) Ons hoop tog om julle weer eendag terug te verwelkom! Groete Jan & Ilana

Samantha-leigh N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Incredible. We've been there 3 or 4 times. Never been disappointed. Always try to book there when planning a vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Thank you so much for your review, Samantha-leigh! It's wonderful that you chose to stay with us again!

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie mooi uitsig vanuit die slaapkamer en balkon. Baie oulike plekkie met 'n awesome view. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer bespreek. Rustige omgewing. Die swem/hoofstrand is net 'n bietjie ver, so mens moet ry soontoe. Die res was baie lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ophelia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker. Dit was baie lekker om daar te bly, ons het dit baie geniet. Sal vir seker weer daar wil gaan bly as ons weer see toe gaan. Baie, baie dankie vir 'n mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Ophelia Baie dankie vir die mooi resensie - ons is bly julle het julle verblyf en vakansie geniet! Kom asb. gou weer terug! Groete Jan & Illana

Renier M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Beautiful views. Amazing location and safe. The view of the ocean from the balcony is amazing. Will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Astove 6
Hi Renier, Thank you so much for your review. We're glad that you enjoyed your stay - and we look forward to your next visit. Kind regards Jan & Illana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3ca460f9bc0be5f523a97740b9ed3bdb1ce4abd82e70950af66f3854ebd060a665e1210c060cc3ee1286b5acfc31f33b866?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 2 Konrad Drive Astove 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.843190285051 30.391683876515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang