Astove 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jackie T - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome!
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie, Jackie - ons is bly julle het julle vakansie geniet. Kom kuier gerus weer!
Groete
Jan & Illana
Cecelia H - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker vakansie.
Astove 6 se terugvoer
Hello Cecelia
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het 'n lekker vakansie gehou en ons hoop julle kom kuier gou weer!
Groete
Jan & Illana
Joyce G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam sal beslis weer soontoe gaan.
Astove 6 se terugvoer
Hi Joyce
Baie dankie - dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang.
Ons sal julle graag weer by Astove 6 wil ontvang!
Groete
Jan & Illana
Corne M - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal hopelik gou kan terug wees.
Astove 6 se terugvoer
Hi Corne
Baie dankie vir jou resensie!
Ons is baie bly dat julle lekker vakansie gehou het.
Kom asb. gou weer!
Gewoonlik gedurende September en Oktober sien 'n mens ongelooflike baie walvisse vanaf die balkon.
Groete
Jan & Illana
Deon M - Mei 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Astove 6 se terugvoer
Goeie dag Deon
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle vakansie. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom!
Groete
Jan & Illana
Santa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Astove 6 se terugvoer
Hi Santa
Baie dankie vir jou resensie! Ons waardeer alle terugvoer.
Ongelukkig moet ons as eienaars ook die hoof-ingang van die kompleks gebruik; aangesien die klein hekkie permanent toegemaak is vir veiligheidsdoeleindes. (Dit was voorheen te veel oop/ongesluit vergeet)
Ons hoop tog om julle weer eendag terug te verwelkom!
Groete
Jan & Ilana
Samantha-leigh N - Jun 2024
Algehele gradering
Incredible.
Astove 6 se terugvoer
Thank you so much for your review, Samantha-leigh! It's wonderful that you chose to stay with us again!
Elmarie V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig vanuit die slaapkamer en balkon.
Ophelia S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Astove 6 se terugvoer
Hi Ophelia
Baie dankie vir die mooi resensie - ons is bly julle het julle verblyf en vakansie geniet!
Kom asb. gou weer terug!
Groete
Jan & Illana
Renier M - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful views.
Astove 6 se terugvoer
Hi Renier,
Thank you so much for your review.
We're glad that you enjoyed your stay - and we look forward to your next visit.
Kind regards
Jan & Illana
Melissa R - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig.
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Melissa.
Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier.
Groete,
Jan en Illana
Angelique V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Angelique!
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.
Kom kuier asseblief gou weer!
Groete
Jan & Illana
Renier M - Aug 2023
Algehele gradering
Clean and quiet.
Astove 6 se terugvoer
Hi Renier
Thank you very much for your review!
We are so happy that you enjoyed your stay.
Please, please, please come visit us again soon!
Jan & Illana
Leon O - Mrt 2023
Algehele gradering
Het die verblyf terdeë geniet! Fantastiese uitsig!
Astove 6 se terugvoer
Hi Leon, regtig baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf geniet het. Kom kuier asseblief gou weer. Groete. Jan & Illana
Trevor W - Sep 2023
Algehele gradering
Stunning flat, well positioned, well equipped.
Corne W - Jun 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly. Baie rustige area. Baie veilig.
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete,
Jan en Illana
Liesl L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Liesl. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor wanneeer gaste hulle vakansie geniet het. Kom kuier asseblief gou weer.
Groete,
Jan & Illana
Belinda S - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
Annelie E - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Stefané G - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig. Uitsig is pragtig. Baie seelewe gehad vanaf balkon.
Astove 6 se terugvoer
Hi, Stefane.
Sjoe, julle was gelukkig om so baie dolfyne en walvisse te sien - dit bly darem maar mooi om hulle te sien speel.
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Jan & Illana
Naomi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Astove 6 se terugvoer
Hi Naomi
Baie dankie vir jou terugvoer - ons is bly dat julle die vakansie geniet het!
Kom sommer gou weer terug.
Groete
Jan & Illana
Lida D - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Astove 6 se terugvoer
Hallo Lida
Baie dankie vir jou terugvoer.
Daardie uitsig maak 'n mens lekker ontspan, nè.
Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Nou verlang ons sommer self na daai stoep.
Groete
Jan en Illana
Cornelia E - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Astove 6 se terugvoer
Hi Cornelia
Baie dankie vir jou terugvoer!
Dit is vir ons wonderlik wanneer gaste soos jy laat weet dat julle lekker vakansie gehou het.
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang!
Groete,
Jan & Illana
Santosh K - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful apartment with lovely views.
Astove 6 se terugvoer
Dear Santosh
Thank you so much for your feedback!
We are glad to hear that you enjoyed your time at Astove 6.
Please come back soon!
Regards
Jan & Illana
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike plekkie.
Astove 6 se terugvoer
Hi Paul
Baie dankie vir jou resensie.
Ons hoop regtig om julle gou weer te sien, julle was wonderlike gaste.
Groete
Jan en Illana
Slade K - Jun 2022
Algehele gradering
It was lovely and peaceful.
Astove 6 se terugvoer
Hi Slade,
Just wanted to say thank you for your kind words.
I am glad you enjoyed your stay. Very important is that I hope to see you and your family again soon.
Wynand D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Lekker gebly. Als wat jy nodig het.
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Wynand.
Dit is altyd lekker om te hoor wanneer ons gaste hulle vakansie geniet het.
Hoop om julle gou weer te ontvang.
Marina M - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderful!
Adeline P - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet. Plekkie so mooi en die uitsig is beautiful.
Kristen W - Sep 2021
Algehele gradering
Cosy and comfortable, everything we needed.
Francois V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie tevrede.
Marina M - Apr 2021
Algehele gradering
Aangenaam. Die eienaar is wonderlik!
Astove 6 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Marina - Dit is wonderlik om van ons gaste te hoor!
Ons is jammer oor jou ervaring met die rioollorries:
Die Ugu-distrik ervaar op die oomblik probleme met verouderde infrastrukuur wat riool insluit - en is tans besig om daaraan aandag te skenk.
Die tussentydse oplossing is ongelukkig om die riool met lorries te onttrek totdat die probleem opgelos is.
Natuurlik sou ons julle graag weer by ons plekkie wou verwelkom, so kontak ons gerus wanneer julle weer 'n bietjie wil wegbreek - ons sal dan terugvoer kan gee of die probleem intussen opgelos is.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Konrad-rylaan 2, Astove 6, Beacon Rocks, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang