Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At3Brides Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Vanaf R745 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied 'n rustige wegbreek by die see.

Die eenheid bied slaappplek aan maksimum 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolf, Snappy Chef-stoof, potte, panne, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n braaitang, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-eet- en -leefarea beskik oor 'n etenstafel met 2 stoele, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en WiFi wat op versoek beskikbaar is. Die eenheid word ook deur sonkrag aangedryf. Die ruim stoep word deur 'n pergola bedek, het 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see en 'n groot groen area.

Daar is 'n gholfbaan af in die pad, asook verskeie restaurante in die area. Paternoster is 16 km ver en Velddrif, Bokkomlaan en Vredenburg is 19 km ver.

Natuurliefhebbers kan die voëllewe geniet. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Valencia S
Saam met lewensmaat
5.0
It was serene. The quiet was the best. This is definitely a place to go to if you want a change from your daily routine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Willy B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Quiet, friendly, clean and comfortable. A must stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Seona M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful weekend break. We did not want for anything - we had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Marita V
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik om daar uit te kom en rustig verby! Dit was baie lekker en netjies. Die uitsig was awesome. Die bokkies en wild is awesome om te sien deur die ...
Sien meer
Okt 2024
Paul R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Heerlike verblyf met alle benodigdhede. Dit was perfek vir ons doeleindes om die area te verken.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29278753023dde4cf5a11b3382eb112275fd8b74237de12e836199bbbf744fc87de77ded25b2701729f8945df52bb1e509f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -32.719159576714 17.960613369942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang