Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At3Brides Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At3Brides Self-catering is net 200 m vanaf die Golden Mile Beach in St Helenabaai geleë en spog met lieflike see-uitsigte met Weskus-sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied gaste 'n rustige wegbreek langs die strand.

Die eenheid het slaapplek vir 'n maksimum van 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word met voorafreëling en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Snappy Chef-stoof, pot en pan, ketel en broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, braaitang, eetgerei en breekware.

Die oopplan-eetkamer en -leefarea beskik oor 'n etenstafel met 2 stoele, 'n slim-TV met die volledige DStv-pakket en WiFi op versoek. Die eenheid word ook deur sonkrag aangedryf. Die ruim stoep wat deur die prieel bedek is, met braaigeriewe, kyk uit oor seesonsondergange en 'n groot groen area. Gaste moet hul eie braairooster saambring.

Daar is 'n gholfbaan langs die pad en verskeie restaurante in die omliggende area vir gaste om te verken.

Paternoster is 'n, 16 km se ry weg en Veldrif, Bokkomlaan en Vredenburg, 'n skamele 19 km se ry weg.

Natuurentoesiaste kan ook die oorvloedige voëllewe by die eiendom geniet

Veilige, aangewese, gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eugene P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect to be visited again. Luxurious with the touch of simplicity, solitude and surrounded by nature, the presence of the waves, the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jodi H
Saam met lewensmaat
5.0
The host is so friendly and accommodating. Highly recommend. Absolutely perfect! If it's relaxing and walking on the beach you are afte...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Valencia S
Saam met lewensmaat
5.0
It was serene. The quiet was the best. This is definitely a place to go to if you want a change from your daily routine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Willy B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Quiet, friendly, clean and comfortable. A must stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Seona M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful weekend break. We did not want for anything - we had a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8135eed5fcce2cf81d64a5c6a18c245719f22f1fe1304aafa5def5d331b47646b361a7c075315680bfb337fae63d018a028e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.719159576714 17.960613369942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang