Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At3Brides Self-catering

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At3Brides Self-catering is 200 m vanaf die Gouemylstrand in St. Helenabaai en spog met 'n lieflike uitsig tydens sonsondergange. Hierdie privaat eenheid op die eerste verdieping bied 'n rustige wegbreek by die see.

Daar is slaappplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, Snappy Chef-stoof, potte, panne, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, braaitang, 'n braairooster en handskoene toegerus.

Die oopplan-eet- en -leefarea beskik oor 'n etenstafel met 2 stoele, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en WiFi wat op versoek beskikbaar is. Die eenheid word ook deur sonkrag aangedryf. Die ruim stoep word deur 'n pergola bedek, het 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see en 'n groot groen area.

Daar is 'n gholfbaan af in die pad, asook verskeie restaurante in die area. Natuurliefhebbers kan die voëllewe geniet. Gratis parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Amanda V
Saam met vriende
5.0
Heerlike rustige ervaring. 'n Wonderlike tyd in 'n lieflike netjiese huisie.
Sep 2024
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing weekend in a friendly town. Barry and Suzanne were super friendly and very accommodating. The apartment was very neat and the d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Rina H
5.0
Fantasties, heerlik ontspan! Fantasties, heerlik uitgerus!
Aug 2024
Christa P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier, gerus, en rondgerits. Suzaan is 'n fantastiese gasvrou. Absoluut, ons het 'n heerlike tyd gehad!
Apr 2024
David H
5.0
Pleasant and great hosts. Brilliant stay! Clean, neat and well-kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
  • Gaste dink At3Brides Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgas-singel 29, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7380 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29278753023dde4cf5a11b3382eb112275fd8b74237de12e836199bbbf744fc87de77ded25b2701729f8945df52bb1e509f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 29 Malgas Crescent Lampiesbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.719159576714 17.960613369942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang