Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 36

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 126 resensies vir At 36
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lara D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara D

Gemaklik!

Veilig, skoon, netjies, baie spasie, gerieflik!

At 36 se terugvoer

Dankie Lara. Kom gerus weer.

At 36
Adriaan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Baie lekker.

Baie lekker. Goeie verblyf. Waarde vir geld.

Shervani W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shervani W

Very cosy and comfortable. Rooms are beautiful.

I really enjoyed my stay there. It was only one night; however, I will definitely stay there again when I need accommodation in Bloem.

Karin M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Meer as genoeg! Veilig en lieflike verblyf.

Héérlike verblyf, veilig, skoon, meer as genoeg! Die beskuit, allerlekkerste koekies en koffie en tee was absolute bonus. Sonja is 'n uitstekende gasvrou. Ons het 'n persoonlike boodskap oppad ontvang. Lekker naby groot winkelsentrum geleë.

At 36 se terugvoer

Dankie, Karin. Was baie lekker om julle te ontmoet.

At 36
Willie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

@36 is ons Bfn oornag-stop!

Beslis lekker gebly!

At 36 se terugvoer

Dankie
Sien uit na julle volgende Bloemfontein stop.

At 36
Jackoleen B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackoleen B

Absolutely amazing!

It was absolutely amazing. It was honestly the most pleasant stay. Such a considerate host. Went the extra mile to ensure that even baby was taken care of and comfortable. I would honestly never book anywhere else again when I go to Bloemfontein. The provision for the needs of the client was catered for to the last thing. Didn't even have to ever ask for anything, because Sonja thought of everything her guest might need.

At 36 se terugvoer

Thank you, Jackoleen. It was nice meeting and hosting your family.

At 36
Marna T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna T

Enjoyable.

Enjoyed our stay at 36.

At 36 se terugvoer

Baie dankie

At 36
Karinda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karinda B

Baie gasvry en vriendelik. Dis baie skoon, netjies en veilig.

Het heerlik gebly, met alles wat ons nodig gehad het.

At 36 se terugvoer

Baie dankie. Hoop om gou weer te sien.

At 36
Mr Jurie Adriaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mr Jurie Adriaan S

Ongelooflike waarde vir geld! Sal nooit weer in Bloemfontein op 'n ander plek bly.

Ongelooflike waarde vir geld! Sal nooit weer in Bloemfontein op 'n ander plek bly nie.

At 36 se terugvoer

Baie dankie
Sien uit na julle volgende besoek

At 36
Alta Z - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta Z

Pragtige, netjiese en gerieflike. Baie vriendelike diens! Sal beslis aanbeveel!

Sien sterre.

At 36 se terugvoer

Dankie. Kom kuier gou weer.

At 36
Chantel D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Home away from home.

Absolutely wonderful place to stay. Clean, modern with great hosts. Equipped with everything needed to the finest detail. Would definitely recommend to anyone.

At 36 se terugvoer

Thank you, Chantel.

At 36
Sunea V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunea V

Pragtige, veilige verblyf.

Dankie vir die vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly! Eenhede is baie netjies, goed toegerus, met veilige parkering. Ons sal beslis weer daar bly.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, was lekker om julle te ontmoet. Sien uit na 'n volgende oorslaap.

At 36
Riana D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly, rustig, warm en stil.

Liebs L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebs L

Kan mens meer as 10 uit 10 gee?

Sonja was so vriendlik en hulpvaardig. Ek het so lekker gebly. Ek sal in Bloemfontein net daar bly! Well done, Sonja.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle te huisves. Ons wag vir die volgende besoek.

At 36
Sharon R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R

Clean, friendly and safe.

We were extremely happy. Beautiful and clean. Comfortable bed.

Yolande T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande T

Beste keuse!

Vir seker ons 'go-to' verblyf in Bloemfontein. Sal nie weer soek vir 'n ander opsie nie. Veiligheid, ligging, netheid, skoonmaak boksies (getick). Daar is meer as wat ons nodig het beskikbaar. Waarde vir geld - mag maar hul pryse opstoot. Vriendelike en opregte diens. Het alreeds aan alle familielede wat oorweeg om in Bloem te verblyf aanbeveel. Absoluut 'n MOET.

At 36 se terugvoer

Dankie, Yolande, ons sien uit na nog baie kuiers.

At 36
Hanli S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S

Lekker.

Heerlik gebly, baie vriendelik ontvang, woonstel was gerieflik ingerig.

At 36 se terugvoer

Dankie Hanli

At 36
Juan T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan T

Baie lekker, kan dit sterk aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en lekker gesels.

At 36 se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na 'n volgende kuier.

At 36
Rudi J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Eenheid was regtig netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Ons het baie lekker gebly en elke aspek van die akkommodasie was gedek en van uitsonderlike en uitstaande gehalte. Die ontvangs deur was vriendelik en deeglik, sonder te veel formaliteite, en ons het sommer dadelik welkom en gemaklik gevoel. Baie dankie. Sien weer een van die dae.

At 36 se terugvoer

Dankie Rudi, ons was vir die volgende kuier.

At 36
Henricia R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henricia R

Netjies, gasvry, veilig en goed toegerus.

Ons was baie tuis, dankie.

At 36 se terugvoer

Dankie, Henricia. Kom kuier gerus weer.

At 36
Rudi D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi D

Safe and sound.

Very refreshing and well-equipped.

At 36 se terugvoer

Thank you, Rudi. Looking forward to your next stay.

At 36
Vanessa H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie aan die gasvryheid van die eienaars wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. Hulle wou regtig net seker maak dat ons gemaklik is en tuis voel. Ek sal beslis weer van hulle gebruik maak en aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Dankie Vanessa
Hoop julle kom kuier gou weer in Bloemfontein

At 36
Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

1 aand en dit was wonderlik.

Fantastiese plek met fantastiese mense, sal vir enige iemand aanbeveel. Baie behulpsaam en vriendelik. Netheid was perfek.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Francois, dit was lekker om julle vir so kort kuiertjie te ontmoet.

At 36
Madelein V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Heerlik, skoon en veilig.

Het die verblyf geniet.

Adri L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L

Puik puik puik!

Puik verblyf met puik diens. Ons sal definitief weer gebruik maak van At 36. Dit is baie mooi, skoon en netjies. Daar is alles wat 'n mens benodig as jy 'n paar dae moet oorbly en sommer soveel ekstra bederf ook, soos die melk in die yskas, koekies, beskuit ens. Dit is ook baie lekker rustig daar.

At 36 se terugvoer

Dankie Adrie, hoop ons sien julle gou weer.

At 36
Charlotte W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Uitstekend, vriendelik, veilig, tops.

Kamer was baie ruim, skoon, netjies. Die bederfies saam koffie is baie spesiaal. Parkeering baie veilig. Loop afstand van hospitaal en 'n apteek. Die privaat agterplaas was 'n groot verrassing.

At 36 se terugvoer

Dankie, Charlotte. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

At 36
Morne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G

As jy netjiese en bekostigbare oornagverblyf soek, is dit beslis aan te beveel!

Baie lekker geslaap en dit was net 'n plesier. Die gasvrou het ons sommer tuis laat voel. Die aandag wat daar gegee is aan die dekor is uit die boonste rakke. Jammer ons het nie kans gehad om met die 'kringetjies en kruisies' te speel nie. Dalk volgende keer.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Morne. Ons sien uit na die volgende kuier.

At 36
Elizna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna M

Sal definitief vir mense aanbeveel.

Lekkerste verblyf in jare.

At 36 se terugvoer

Dankie Elizna, was lekker om jou te ontmoet.

At 36
Chantelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Hartseer, maar verblyf was goed.

Baie lekker gebly. Lugversorging was 'n bonus. Goeie kliëntediens.

At 36 se terugvoer

Dankie Chantelle. Hopelik kan julle volgende keer kom kuier onder minder hartseer omstandighede. Sterkte.

At 36
Irma Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma Z

Lovely.

Very friendly hosts made it very comfortable for us.

At 36 se terugvoer

Thank you, Irma.

At 36
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Baie tuis gevoel.

Sal definitief dit aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Marietjie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Uitstekende verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Gasvrou is baie vriendelik. Baie netjies en skoon. Waarde vir jou geld.

At 36 se terugvoer

Dankie, Marietjie. Hoop jy kom gou weer kuier.

At 36
Stoffel G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel G

Baie lekker gebly.

Perfekte plek vir oornagverblyf.

At 36 se terugvoer

Dankie Stoffel

At 36
Christine T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Pragtige plekkie. Heerlik gerus en was deur baie vriendelike mense ontvang.

Pragtige plek. Super vriendelike ontvangs gehad. Beveel hoogs aan.

At 36 se terugvoer

Dankie Christine. Sien gou weer.

At 36
Tanya D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D

Baie netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Vriendelike eienaars!

Ons het baie lekker gebly!

At 36 se terugvoer

Baie dankie Tanya

At 36
Benita S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

Lieflike plek en gawe, vriendelike eienaars. Het voorsien in al ons behoeftes.

Dit was nou waarde vir geld! Pragtig, netjies, modern en silwerskoon. Vriendelik ontvang ook.

At 36 se terugvoer

Dankie, Benita. Sien uit na julle volgende verblyf.

At 36
Anne N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne N

Lovely stop for a quick stay.

Clean and equipped with all necessities.

At 36 se terugvoer

Thank you, Anne. See you soon.

At 36
Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize V

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Netjies en naby alles wat belangrik is.

Francois G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Aangenaam.

Dit was 'n goeie ervaring - die eenheid was netjies, modern en goed toegerus. Ons sal egter aanbeveel dat die bed opgradeer word (kraak vreeslik) (Dit was die eenheid heel links wanneer jy na die huis kyk).

Zanthea S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthea S

Sal verseker weer by julle kom bly.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Mari B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Die plek is baie goed ingerig, baie goed geleë en baie mooi versier.

Ons het die plek baie geniet, hulle het gesorg vir alles wat ons benodig het. Die diens was vriendelik en die kamer stylvol. Baie dankie.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Mari. Ons waardeer jou terugvoer. Sien uit na jou volgende besoek.

At 36
Vicky B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B

Baie lekker, kamer is netjies en modern. Sal hulle definitief aanbeveel.

Baie netjies, ons het lekker gebly, goeie kommunikasie van Sonja.

At 36 se terugvoer

Dankie Vicky, hoop julle kom gou weer oë wys.

At 36
Natasha C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Perfekte oorslaapplek.

Ongelooflik mooi skoon en netjiese plekkie. Die eienaar is vriendelik en gesellig. Sal vir seker weer daar bespreek.

At 36 se terugvoer

Dankie, Natasha. Kom gerus weer.

At 36
Dieter T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter T

Uitstekende waarde vir geld. Tops!

Baie lekker gebly! 10 uit 10!

At 36 se terugvoer

Dankie, Dieter. Hoop om julle gou weer te huisves.

At 36
Shanna F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna F

Lovely accommodations for an overnight stay.

This was our second time staying at At 36 and once again the service was great.

At 36 se terugvoer

Thank you, Shanna. It's always nice to host your family.

At 36
Hanli V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli V

Uitstekend!

Ons het baie lekker gebly. Sal At 36 beslis aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Dankie, Hanli. Dit was lekker om julle by ons te hê.

At 36
Candice A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice A

A perfect stop over place.

The look and feel of the accommodation was refreshing. Simple but modern and beautiful. Cleanliness is outstanding, unlike I've ever seen before in any accommodation we've ever booked. Thank you for that.

At 36 se terugvoer

Thank you Candice nice meeting your family.

At 36
Deon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rustig en veilig.

Sal beslis aanbeveel vir familie met klein kinders.

At 36 se terugvoer

Dankie Deon. Was lekker om julle gesin te ontmoet.

At 36
Anni C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni C

Na n baie lang pad, was die akkommodasie alles en nog meer wat jy verlang, beveel dit baie sterk aan!

Ons kom self met oor die 20 jaar gesamentlike ervaring uit die gasvryheidsbedryf, beveel ek baie sterk aan. Baie gerieflik na aan die nasionale pad, en tog baie stil en rustig in die buurt. Absolute waarde vir geld en onberispelik.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Anni.

At 36
Issie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie B

Pragtige netjiese plek met goeie diens en vriendelike mense.

By aankoms was hulle onmiddellik beskikbaar en die volgende oggend het hulle gekom om te gesels en te hoor of alles in orde was. Ek sal hulle beslis aanbeveel vir ander gaste.

At 36 se terugvoer

Dankie Issie hoop julle kom gou weer kuier

At 36
Valerie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B

Pragtige gerieflike plekkie.

Sonja is wonderlik en dit is 'n pragtige selfsorg eenheid. Weens vervoerprobleme het ons eers na 1 uur die oggend daar aangekom en Sonja het soveel moeite gedoen om ons daardie tyd van die oggend te ontvang. Vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer gebruik maak van hierdie akkommodasie.

At 36 se terugvoer

Dankie Valerie Ons hoop julle oulike gesin kom weer oorslaap - sonder teespoed

At 36
Deon N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Netjies en goed toegerus.

Ons sal enige tyd weer by At 36 oornag.

At 36 se terugvoer

Dankie Deon Is lekker om julle te ontmoet sien volgende keer.

At 36
Charlene N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N

The most affordable 5-star accommodation.

Sonja is the perfect hostess. Makes you feel welcome immediately. Accommodation is 5-star.

At 36 se terugvoer

Thank you Charlene we hope to host you again in the near future.

At 36
Aranxta W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aranxta W

Langnaweek by @36.

Ons het ons langnaweek by @36 beslis geniet. Met die aankoms is ons vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en in die algeheel is dit asemrowend. Dit het al ons verwagtinge oortref. Ons gasheer was baie behulpsaam en was altyd daar as ons iets nodig gehad het. Die plekkie is in 'n stil area geleë en daar is ook geen beurtkrag nie. Ons beveel hierdie oulike plekkie aan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie dit was vir ons spesiaal dat jy jou verjaarsdag naweek by ons spandeer het sien gou weer.

At 36
Marlene S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Goeie oornagverblyf!

Ons het ons verblyf by At 36 regtig baie geniet. Die eenheid is skoon met alles wat mens nodig het. Stortwater was heerlik warm en ons het lekker warm geslaap ook. Eenheid is stylvol en modern. Ons sal beslis weer by At 36 oornag. Uitstekende plekkie!

At 36 se terugvoer

Dankie Marlene ins sien uit na julle volgende kuier.

At 36
Johannes D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Uitstekende diens en pragtige, skoon blyplek.

Sien sterre.

At 36 se terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle as gaste te huisves

At 36
Marike C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, skoon en veilig. Sal beslis weer soontoe gaan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Jacqueline W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W

Gemaklike vinnige oornag.

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Maklik om te bereik en naby voldoende plekke. Sal weer daar oorslaap.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Jacqueline was lekker om julle te ontmoet.

At 36
Renell J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renell J

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en luuks.

At 36 se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang.

At 36
Carmen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

At 36 het my verwagtinge oortref. Die ekstras en fyn detail om jou verblyf te vergemaklik is fantasties.

Ons het regtig lekker gebly onder moeilike omstandighede. At 36 is loopafstand van RosePark Hospitaal. Die blyplek is ruim en super modern.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Dit was lekker om jou gesin te ontmoet Ons hoop die herstel is voorspoedig

At 36
Desmari H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmari H

Dit was lekker!

Perfekte plekkie om te oornag as jy op langpad reis is. Was met gasvryheid en vriendelikheid ontvang!

At 36 se terugvoer

Dankie Desmari, ons sien uit na julle volgende oorslaap.

At 36
Burnice J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnice J

Wonderlik, awesome en fantasties.

Perfek geleë en baie stil. Met ons aankoms is ons baie vriendelik ontvang en alles was mooi aan ons verduidelik. Ons was heerlik verras met eetgoedjies en melk in die yskas. Alles pynlik netjies en skoon. Baie aandag aan die fynste detail. Sal die plek aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Burnice was heerlik dat julle by ons tuis gegaan het

At 36
Francois V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie lekker plek.

Plek is baie netjies en goed ingerig. Veilige parkering onderdak vir jou voertuig. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Francois. Dit was lekker om julle te ontmoet.

At 36
Anel L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel L

Wonderlik!

Tannie Sonja van At 36 is bitter oulik en behulpsaam. Haar plek is pragtig en het alles wat jy en jou gesin benodig. Sal haar definitief aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Dankie Anel
Dit was lekker om julle oulike gesin te ontmoet.

At 36
Sunada B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunada B

Baie netjies en silwerskoon.

Uitstekende verblyf. Dankie vir die lekker koekies, beskuit, melk en water. Sal beslis weer 'n draai kom maak.

At 36 se terugvoer

Dankie Sunada,
Sien uit na julle volgende kuier.

At 36
Amanda S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Baie lekker gekuier, Bloemfontein is 'n rustige plek en vriendelike mense.

Baie lekker gekuier by At 36. Ons is vriendelik ontvang. Plekkie is baie mooi en skoon. Daar is alles wat jy nodig het met ekstras soos vars melk en filter boorgatwater in yskas. Lekker varsgebakte koekies en beskuit saam jou koffie. At 36 is definitief die plek om te oornag in Bloemfontein. Daar is geen beurtkrag. Dankie vir jul gasvryheid!

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Amanda
Ek hoop ons sien julle gou weer

At 36
Delaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine J

Vreedsaam en rustig.

Baie skoon, netjies en rustig. Die gasvrou, Sonja, was so behulpsaam en vriendelik. Die braaiplekkie agter die eenheid is 'n groot pluspunt. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie plekkie.

At 36 se terugvoer

Dankie, Delaine. Hoop julle kom gou weer oë wys.

At 36
Janine M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Dit was netjies, modern, ruim kamer, alles wat ons nodig gehad het en naby geleë.

Die kamer was baie netjies en ruim, modern toegerus, het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer.

At 36 se terugvoer

Baie dankie

At 36
Eric C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C

Vriendelike mense, lekker rustig, netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang, plekkie nejies en skoon, het verdoen aan al die vereistes wat 'n mens nodig het vir 'n oornagstop, sal ook lekker wees om 'n paar dae daar te bly en die omgewing te verken. Sal beslis aanbeveel vir reisigers wat 'n lekker rustige oornagstop soek.

At 36 se terugvoer

Dankie Eric,
Ek hoop julle kan binnekort kom verken.

At 36
Johannes V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Puik, wel-toegeruste plek. Die lekkerste plek waar ons nog oornag het.

Dit was 'n fantastiese ervaring om daar te oornag. Alles was daar en nog meer en ons is ook baie vriendelik ontvang.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, was heerlik om julle te ontmoet.

At 36
Chris K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K

Skoon, netjies en gasvry.

Ons het alles gehad wat nodig was. Die eienaar het baie moeite gedoen en ekstra koffie, melk en koekies vir ons gegee, wat baie waardeer was. Die plek is netjies en skoon.

At 36 se terugvoer

Baie dankie.
Was lekker om julle te ontvang.

At 36
Bronwen J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen J

Lovely accommodation.

Clean, DStv and WiFi, moden. We were happy.

Claas P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claas P

Oorbly vir skoolaktiwiteite.

Ons kinders het deelgeneem aan sport en ons het by At 36 oorgebly. Hierdie plek is beslis die geld werd en word goed onderhou. Sonja het haar hand beslis ferm op die plek. Alles is in plek, netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik.

At 36 se terugvoer

Baie dankie
Was lekker om julle weer te sien

At 36
Henti C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henti C

Heerlik.

Wat 'n heerlike ervaring. Beveel dit vir almal aan. Baie dankie.

At 36 se terugvoer

Dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet.

At 36
Riekie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie L

Baie goeie keuse vir verblyf.

Baie netjies, skoon en vriendelike mense.

At 36 se terugvoer

Dankie Riekie hoop ons sien gou weer

At 36
Nicolene B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene B

Awesome plek. Sal beslis weer gebruik maak van @36.

Netjies, skoon, veilig en rustige oornagfasiliteit. Sal @36 vir enige persoon aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Dankie Nicolene. Hoop ons sien gou weer.

At 36
Anemie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemie M

Fantastiese waarde vir geld.

At 36 is 'n baie oulike plekkie. Dit is smaakvol ingerig. Die plekkie is super netjies en skoon gewees en ons is bederf met beskuit en koekies. Ek sal hulle 1000% aanbeveel vir enige iemand wat naby aan alles wil oornag.

At 36 se terugvoer

Baie dankie.
Ons hoop julle kom kuier gou weer in Bloemfontein.

At 36
Elrie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie M

Gerieflik veilig en baie netjies.

Perfekte oornagplekkie. Die ligging naby aan die hospitaal het ook nie beurtkrag nie. Wonderlik!

At 36 se terugvoer

Baie dankie Elrie, was lekker om julle te huisves.

At 36
Nicki D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki D

Excellent. Clean, neat and great location.

Thank you so much. Was awesome. Will definitely come again.

At 36 se terugvoer

Looking forward to your next visit.

At 36
Chanelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Hierdie plekkie is 'n juweel. Absoluut waarde vir ons geld gekry.

Julle geriewe was absoluut soos die huis weg vanaf die huis. Dit was veilig, gemaklik en gerieflik en privaatheid was absoluut 10/10. Ons sal beslis enige iemand aanraai om hier te kom oornag. Die bykomende gerief van WiFi asook DStv-toeganklikheid was baie lekker. Die geriewe was skoon, netjies en daar was niks uit plek nie. Ons het eintlik nie eers nodig gehad om baie saam te neem nie - alles was reeds daar! Baie dankie vir jul gasvryheid, ons het ons kuiertjie vreeslik geniet.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, was lekker om julle te ontmoet en te huisves.

At 36
Juanita V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Perfek en netjies!

Baie vriendelik ontvang en plek het alles wat nodig is, vriendelike gasvrou. Sien sterre.

At 36 se terugvoer

Dankie Juanita, dit was lekker om julle by ons te hê.

At 36
Louis R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Eersteklas-akkommodasie ─ kon nie vir beter gevra het nie.

Vriendelike diens en puik geriewe.

At 36 se terugvoer

Dankie Louis. Was heerlik om julle familie te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende besoek

At 36
Rudi S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Waarde vir geld.

Netjies, skoon, veilig. Naby aan die hoofweg en winkels. Sal weer daar oorslaap.

At 36 se terugvoer

Dankie Rudi ons sien uit na jou volgende besoek

At 36
Adelene N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene N

Uitstekende en bekostigbare verblyf!

Dit was uitstekende verblyf. Die plek was silwerskoon en baie netjies! Dit was beslis waarde vir geld en ek sal dit sterk aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle te ontmoet

At 36
Lukas K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare verblyf van uiters goeie gehalte.

Goed toegeruste verblyf met privaat ingang. Baie gemaklike bed en lugversorging. Daar is 'n hospitaal in dieselfde straat en inkopiesentrums is baie naby. Daar is ook veilige parkering met elektriese hek en die koordlose internet was van goeie gehalte. Die kommunikasie was goed en tydens ons verblyf is ons privaatheid respekteer. Die dekor en linne getuig van goeie smaak. Dankie Sonja vir uiters gemaklike verblyf van hoogstaande gehalte.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Mag julle sommer vinnig weer in die rigting reis.

At 36
Elbe S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe S

At 36, waarde vir geld.

Ons kuier by At 36 was baie lekker. Sonja en Hannes het ons vriendelik ontvang en moeite gedoen om heeltyd uit te vind of alles nog reg is en of ons iets nodig het. Hulle plek is baie skoon en netjies, en het alles wat mens nodig het. Sal beslis At 36 aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Hoop julle kom kuier gou weer

At 36
Tinus R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus R

Slegs een nag oorgebly.

Die ontvangs van ons gasheer en gasvrou was uitstekend. Die plekkie was net soos beskryf. Dit was skoon en netjies. Die linne was skoon en die bed het heerlik geslaap. Ek kan hierdie blyplek aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Tinus hoop ons sien binnekort weer.

At 36
Louis J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Perfekte oornagplek.

Oorgeslaap op pad terug van die Kaap na Limpopo, naby aan die N1 geleë. Alles in plek gewees, net wat ons nodig gehaad het. Baie dankie.

At 36 se terugvoer

Baie dankie hoop julle oornag sommer gou weer by ons.

At 36
Ilva R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilva R

Gerieflik en bekostigbaar.

Heerlike, gerieflike oornag-eenheid. Die bed is van goeie gehalte. Dis 'n bonus.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om jou gou weer te sien.

At 36
Sanet F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F

At 36 is ideaal geleë omdat ons vroeg by Rosepark Hospitaal moes wees.

Sonja het ons baie vriendelik ontvang, dit was heerlik om in 'n skoon en netjiese plek te oornag.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, dit was ‘n heerlik om julle te huisves.

At 36
Marli W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli W

Skoon en gerieflik.

Was baie beïndruk met die opset. Alles wat mens nodig het is daar. Baie netjies en skoon. Is baie bekostigbaar en sal beslis weer daar oornag.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Marli. Ek hoop om julle gou weer te sien.

At 36
Elza F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza F

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs. Baie skoon, ruim en netjies. Goed teogerus, meer as wat ons verwag het. Heerlikste koekies saam met die koffie/hot chocolate. Sal verseker weer daar oornag en beveel dit beslis aan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

At 36
Thea P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea P

Vriendelike diens. Die eenheid is baie netjies. Aandag word gegee aan die kleinste besonderhede. Ons het so lekker gebly. Ons sal definitief weer hier stop.

Sonja het vir ons gewag. Ons het gereeld met mekaar gekommunikeer om ons aankomstyd te bevestig. Die eenheid was 'n aangename verrassing. Sal definitief weer hier stop.

At 36 se terugvoer

Dankie ons sien uit na julle volgende stop in Bloem.

At 36
Jolanda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Baie netjies en skoon. Puik diens.

@36 is ’n fantastiese opsie vir ’n gesin van vier wat wil oornag. Skoon, netjiese geriewe met ’n groot yskas en vrieskas. Alles wat nodig is vir ’n vinnige worsie braai.

At 36 se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle gesin te huisves.

At 36
Richard W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies.

Eenheid was netjies en skoon. Goed toegerus.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Richard.

At 36
Paul E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Perfect for our overnight stay.

We only stayed one night, but everything was clean and comfortable. The apartment is well equipped and the host was very friendly and helpful.

At 36 se terugvoer

Thank you Paul, it was nice meeting your beautiful family.

At 36
Sandra B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Baie netjiese plek.

Fantastiese en behulpsame vriendelike eienares. Sal 100% aanbeveel word.

At 36 se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit na die volgende besoek.

At 36
Eileen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B

Besoek aan Bloemfontein vir die Grey College reunie naweek.

Ons het van Donderdag tot Sondag na Bloemfontein gegaan vir my man se 40ste matriek-reunie by Grey College. AT 36 het alles verskaf wat ons nodig gehad het en ons het dit geniet. Baie dankie.

At 36 se terugvoer

Baie dankie
Was lekker om julle te huisves met hierdie
Groot Mylpaal “event”

At 36
Erne P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Erne P

Wonderful stay.

Lovely place, fully equipped with everything you need, close to all amenities and has very friendly and hospitable hosts. I can recommend it to anyone.

At 36 se terugvoer

Thank you, Erne was nice meeting you and Chris.

At 36
Natasha J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

Our stay was 100% perfect. The entire family was friendly and made us feel at home.

Our stay was 100% perfect and the fact that they agreed that our Chihuahua could stay there was awesome. The entire family was friendly and made us feel at home.

At 36 se terugvoer

Thank you Natasha was nice meeting you all.
Hope to see you soon.

At 36
Alida V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Absoluut fantasties!

Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik en gasvry. Sal definitief weer daar gaan bly. Dankie vir die mooi en netjiese plek.

At 36 se terugvoer

Baie dankie was lekker om julle hier by ons te ontvang.

At 36
Gracia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gracia V

Netjies, veilig en het alles wat mens nodig het.

Baie dankie vir die skoon, netjiese plek. Die kombuis het als wat mens nodig het en n lekker groot yskas. Als was perfek en ek kan geen negatiewe kritiek gee nie. Sal gerus weer daar gaan bly.

At 36 se terugvoer

Baie dankie ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Claas P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claas P

Fantasties.

Uitstekende waarde vir geld. Sonja en Herman het hulle vinger op die plek. Sal beslis die plek aanbeveel.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Ons hoop om julle gou weer te sien.

At 36
Ananda F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda F

Absoluut fantasties!

Ons was baie verras, dit was so rustig en almal was vriendelik en baie behulpsaam, selfs al het ons 'n bietjie laat daar aangekom.

At 36 se terugvoer

Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Gi D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gi D

Baie netjies en skoon.

Ruim en waarde vir geld.

Sonia W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia W

Uitmuntend.

Vriendelik ontvang, verblyf was elke sent werd. Plek netjies en skoon en naby geriewe. Sal beslis weer daar gaan bly.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Sonia, ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Tiana K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K

Gerieflik, netjies, en waarde vir geld!

Ons het werklik ons verblyf by julle geniet. Die ekstra klein details wat julle gedoen het in terme van koffie, besluit, melk, ens, was baie welkom. Ons sal vir seker weer daar kom oornag en sal julle ook aanbeveel vir enige reisigers wat Bloemfontein toe moet reis.

At 36 se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het was heerlik om julle te ontmoet en sien uit na die volgende kuier.

At 36
Jahn-marie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M

Modern en skoon

Eienaars is baie vriendelik, plek is skoon en netjies asook modern. Sal dit definitief aanbeveel en sal weer daar bespreek.

At 36 se terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Marlene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Gerieflik en gemaklik.

Baie vriendelik, behulpsaam, netjies. Beveel hoogs aan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Marlene ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Gerda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Ons was baie laat die nag warm ontvang deur die gasvrou, ons het dit baie waardeer!

Baie dankie vir so 'n lieflike oornagplekkie. Daar was alles wat ons nodig gehad het! Ons is warm en vriendelik laatnag ontvang en het heerlik geslaap, en is weer net so vriendelik afgesien vroeg die volgende oggend. Sal verseker weer daar bly!

At 36 se terugvoer

Baie dankie Gerda Ons sien uit om julle weer te ontvang.

At 36
Lourita P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourita P

Uitstekend, asemrowend!

Sonja het ons dadelik tuis laat voel na 'n lang reis, plekkie is ongelooflik mooi en het alles wat nodig is vir 'n heerlike verblyf. Netjies, skoon en pragtig!

At 36 se terugvoer

Baie dankie Lourita was heerlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer

At 36
Eddy M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy M

Awesome stay indeed!

Awesome stay. Welcoming hosts. Basic necessities inside. Beautiful and clean environment. Near the Fleurdal Mall/Shopping Centre. Near Life Rosepark Hospital. Just what one needs to have a peace of mind!

At 36 se terugvoer

Thank you for staying with us. Looking forward to your next stay.

At 36
Marzanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne D

Gasvrye eienaars en baie tegemoetkomend.

Ek en my man en ons 2 seuns was goed ontvang. Die plek het alles wat mens nodig het vir 'n naweek in Bloemfontein.

At 36 se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

At 36
Stefanus T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus T

Absoluut netjies, silwerskoon en wonderlik.

Die netjiese, gastewoonstel wat ons in ’n bitter lang tyd beleef het!

At 36 se terugvoer

Baie dankie, was aangenaam om julle te huisves. Sien gou weer

At 36
Elna S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Wonderlike ervaring

Die gastehuiseienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die inhoud en netheid van die eenheid het my verwagtinge oortref.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Divan. Dit is lekker om jou te by ons te hê.

At 36
Annetjie F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie F

Baie vriendelike diens.

Ons is hartlik ontvang. Beveel At 36 beslis aan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie was heerlik om julle by ons te hê.

At 36
Linda F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F

Skoon en netjies.

At 36 was baie skoon en netjies. Baie stylvol. Wat wel frustreerend was, is die feit dat nadat ek die dame (wat ons ontvang het) gevra het waar ons moet parkeer, daar later vir ons kom vra is om ons voertuig te skuif. Die skuifdeur het ook 'n hakplek aan om oop te sluit en dit is ook nie met ons aankoms aan ons verduidelik nie.

At 36 se terugvoer

Baie danmkie vir die resensie. Jammer oor die frustrasie wat julle beleef het. Ongelukkig het nie ons of die dame wat julle ontvang het geweet dat die karretjie waarvan ons fotos gaan neem het ook by ons gaan oornag nie en daarom moes ons vra dat julle net skuif.

At 36
Magda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Rustig en netjies!

Ons het reeds weer bespreek daar en sal die gastehuis sterk aanbeveel! Baie gasvrye mense en rustige atmosfeer!

At 36 se terugvoer

Dankie Magda,
Was heerlik om julle by ons te hê.

At 36
Celia N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia N

Net soos om tuis te wees.

Ons het basies net oornag, maar was so lekker en op ons gemak. Almal was so gasvry.

At 36 se terugvoer

Baie dankie.
Ons is so bly julle was gemaklik en tuis by ons.

At 36
Wilhelm P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

A plus

Sonja en Hannes is wonderlike mense.

At 36 se terugvoer

Baie dankie Wilhelm, dit is heerlik om jou as gas by ons te hê.

At 36
Amanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Gemaklik en Baie aandag word gegee aan die Klein detail. Skoon en Netjies

Gemaklik en Baie aandag word gegee aan die Klein detail. Skoon en Netjies. Ons het heerlik geslaap. Wi fi geriewe werk goed. Hul het self nou weens Covid. Saniteer middels in huisie gesit op verskeie plekke. Besluit en koffie is gelos Vir ontbyt. Sentraal gelee. Baie lekker gebly.

At 36 se terugvoer

Baie dankie.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

At 36
Karen D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Pragtig, modern, skoon en uiters gerieflik. Uitstekende diens en baie vriendelike eienaars.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvrou was baie behulpsaam. Pragtige plekkie met alles wat mens kan benodig en nog meer. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan indien ons daar verbygaan.

At 36 se terugvoer

Baie dankie, Karen, was heerlik om julle te ontmoet.

At 36
Wilhelm P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm P

Pragtige ruim kamer en baie vriendelike mense.

Pragtige mooi plek en wonderlike mense.

Annelise L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L

Netjies, vriendelik. Baie dankie.

Was lekker om vir Sonja te ontmoet. Jou plekkie is pragtig en skoon en netjies. 'n Mens kan jou hart sien in jou plek. Sterkte vorentoe.

At 36 se terugvoer

Dankie Annelise was heerlik om julle by ons te hê.

At 36
Adele B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Ons het baie lekker gebly.

Alles was baie netjies en ons veilig gebly.

At 36 se terugvoer

Dankie Adel was lekker om julle te ontmoet

At 36
Magda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Gasvryheid, gerieflik en skoon.

Ons sal beslis weer daar gaan kuuer.

At 36 se terugvoer

Baie dankie ons sien uit na julle volgende besoek

At 36
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 126 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang