Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 36

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At 36 bied gerieflike oornagverblyf aan op die eiendom van die eienaars en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums.

Dié knus eenheid het 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ’n mini-tweeplaatstoof, ’n oond. ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en 'n privaat patio buite die eenheid. WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
J. L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic service. More than expected. The owners were so friendly and the place was very nice, clean and there was everything we neede...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sonja B
Gesin met klein kinders
5.0
Satisfied and returning customer. We had an amazing stay. At 36, it has beautiful units. The easy access from the N1 makes it the perfe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ashveer K
Gesin met klein kinders
5.0
Comfy, spacious and welcoming. A true gem of a place. Home away from home. Sonja was kind and welcoming and a wonderful host. The accom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nadia B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese diens. Meer as verwag. Sal teruggaan. Baie lekker gebly, ja.
Jan 2025
Emile C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag slaapplek. Baie lekker skoon blyplek om te oornag. Met lugreëling en veilige parkeerplek.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 143 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang