Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 36

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

At 36 bied gerieflike oornagverblyf aan op die eiendom van die eienaars en is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale, hoofweë, universiteite en winkelsentrums.

Dié knus eenheid het 'n aparte ingang en bied slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ’n mini-tweeplaatstoof, ’n oond. ketel, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en 'n privaat patio buite die eenheid. WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lara D
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik! Veilig, skoon, netjies, baie spasie, gerieflik!
Sep 2024
Adriaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie lekker. Goeie verblyf. Waarde vir geld.
Sep 2024
Shervani W
Gesin met klein kinders
5.0
Very cosy and comfortable. Rooms are beautiful. I really enjoyed my stay there. It was only one night; however, I will definitely stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Karin M
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as genoeg! Veilig en lieflike verblyf. Héérlike verblyf, veilig, skoon, meer as genoeg! Die beskuit, allerlekkerste koekies en koffie en tee was ...
Sien meer
Aug 2024
Willie S
Gesin met klein kinders
5.0
@36 is ons Bfn oornag-stop! Beslis lekker gebly!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gustav-singel 36, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA463519ab6faed19d9d555c26038df1d80d944df72db3814dae0ed75231d71c8eb91b527b761999f449acabbebe529dfcede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 4) 126 5 1 5 36 Gustav Crescent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.147391901409 26.175677317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang