Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 8

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjiese skoon woonstel met genoeg privaatheid. Rustige omgewing. Skoon, netjiese woonstel wat goed toegerus is. Ideaal as oorslaapplekkie soek om op Port Alfred te kuier. Lekker privaat en goeie diens van vriendelike gasvroue. Soos op advertensie aangedui, is die kombuis nie geskik as self volledige etes wil voorberei nie. Kan heerlik buite onder 'n koelteboom sit en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
San Knoetze En Gillian Rennie
At 8
Baie dankie vir die gulhartige terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons is bly dat julle die kuier geniet het!

Corrie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die kuier was uitstekende waarde vir geld. "A hidden gem.". Verblyf was uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
San Knoetze En Gillian Rennie
At 8
Baie dankie, Corrie. Bly julle het die kuier hier by ons geniet! Was heerlik om julle te ontmoet.

Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent, thanks. The best stay ever, can't ask for something more or less. Hope to stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
San Knoetze En Gillian Rennie
At 8
Thank you, Michael. Glad you enjoyed your stay. We loved hosting you both!

Lourens J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Uitstaande. Dit was baie lekker om daar te bly, baie gasvry en 'n lekker nessie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Net wat jy nodig het. Heerlike verblyf in 'n goeie ligging. Die verblyf was stylvol en goed toegerus. Mens kan lekker Port Alfred verken van daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
San Knoetze En Gillian Rennie
At 8
Thank you, Louw. Glad you enjoyed your stay. We loved hosting you and your family!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

San Knoetze En
Gillian Rennie ...

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stewart-weg 8, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ded57221a573f6e093c41f9b8f3c61e03fb9098b744d241bc47c8671fbb5f5a5cbf578b865cddfaea145206f125a995480d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 8 Stewart Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.599518298367 26.88706724785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang