Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At 85 on Church

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie-Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 68 resensies vir At 85 on Church
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Patt F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patt F

Stopover after drive over the Swartberg Pass.

Very comfortable place to stay, just a short walk to restaurants and shops.

At 85 on Church se terugvoer

Thank you so much for your lovely message.

At 85 on Church
Deon S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Was heerlik gewees.

Kuier was fantasties. Al die geriewe wat jy nodig het, is beskikbaar. Die verblyf is lekker sentraal en 'n mens kan na al die plekke stap. Al wat bietjie gepla het, was die feit dat julle elektriese komberse geadverteer het en daar was nie so ons moes warmwatersakke koop om warm te bly. Sal aanbeveel dat julle elektriese komberse in die winter opsit. So behalwe vir dit was die verblyf fantasties.

Marius M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Lekker gekuier en in Prins Albert.

Baie lekker gebly, baie naby alles. Die huis is baie groot en alles wat nodig was, was daar.

Bella H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bella H

Great location, beautiful, clean.

We rented out the main house, and what a surprise. The photos do not do it justice, this place is extremely beautiful.

Maria C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Lovely stay and highly recommended.

This is a lovely spacious house, perfect for a group of friends or family. Well appointed and perfectly situated in easy walking distance from shops and restaurants.

At 85 on Church se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay, Maria.

At 85 on Church
Penny T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny T

Stylish accommodation near attractions.

Well appointed and stylish home not far from all the attractions in Prince Albert.

Christelle F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Heerlik gebly, mooi, netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir gemak.

Was heerlik, kon die swembad lekker benut.

Johann E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann E

TV werk amper nooit nie.

Lekker gebly maar warm lakens sou help vir die koue.

Louw H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw H

Sentraal en skoon.

Heerlik sentraal en baie skoon - die mense wat daar werk is ook baie vriendelik en oulik.

Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

The surroundings are beautiful.

The cottage had the necessary amenities.

Roline J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roline J

Rus en vrede goed vir die siel.

Ons het veilig en skoon lekker huis met kuiierstoep oral rondgeloop in die dorp. Karoo was mooi groen. Nog nooit so gesien nie. Sal weer hier kom bly.

Jakkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakkie V

Very pleased with Prince Albert.

Overnight stop only. Charming residence with a real platteland character. Thoroughly enjoyed it.

Cheryl T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl T

We spent three comfortable nights in this well-equipped house.

We had a wonderful stay in this beautiful house. The host was available without being intrusive. Lots of space.

Willemien K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien K

Lekker en rustig gekuier.

Ons langnaweek kuier by At 85 on Church was baie lekker. Die cottage is goed toegerus met alles wat nodig is. Die kaggeltjie was 'n bonus - baie gesellig en lekker warm. Dit is baie sentraal geleë in Kerkstraat en binne loopafstand van die restaurante en hotel.

Natalie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie S

Enjoyable stay.

Very comfortable overnight stay. Outdoor shower was lovely! Parking in sight. Felt safe and good location to walk down the street to all the town's attractions.

George E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George E

Wonderful stay!

We had such a lovely time at At 85 on Church. The host was courteous and helpful. We would definitely return in a heartbeat!

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H

We just stopped overnight on our way home to Cape Town.

We thoroughly enjoyed our stay at At 85 on Church. The beds were comfortable, and we loved the outdoor shower. It was very clean and well-organised. We will definitely stay here again.

Liesel P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel P

Lekker en gemaklik.

Alles wat mens nodig het. Netjies, veilg en baie gemaklik. Ook privaat.

Elton G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton G

Absoluut fantasmagories, baie lekker.

Kindervriendelik, wel toegeruste huis en kothuis. Baie veilig en gerieflik. Veral buite stort by kothuis, baie verfrissend.

Ansa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa B

Ruim, goed toegerus, puik.

Kon dalk gedoen het met 'n elektriese kombers.

Kevin P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Very comfortable and warm.

We stayed during horrendous weather. The wood stove was amazing. And everything you could want was there. Terrific. Elize was an amazing host, providing travel and load shedding information.

Hendrik C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Lekker gekuier in goed toegeruste huis.

Die ideale plek vir 'n groot groep familie of vriende wat wil saam kuier. Sal At 85 on Church beslis aanbeveel. Ons sal weer daar gaan kuier.

Lee-ann R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann R

Amazing Stay.

Gorgeous Town, our cottage and location was perfect. We will definitely be back ️.

At 85 on Church se terugvoer

Dear Lee-Ann,
Thank you so much for your lovely comment.
Marie-Claire

At 85 on Church
Tina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

It was perfect a rustic and quaint little cottage.

Well restored cottage. Good for 3 people. Enjoyed outside shower and lit fire in the evening. Very cozy and quiet.

At 85 on Church se terugvoer

Hi Tina, we are so happy you enjoyed the cottage and Prince Albert. Basis dankie.

At 85 on Church
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anneke U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke U

We will visit again.

We had a fantastic stay at 85 Church Street. It has all the comforts one needs, is neat and centrally situated, and we felt very safe. The owners are the friendliest and most helpful hosts. We will be back.

Heila V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Sien sterre.

'n Heerlike groot huis en goeie akkommodasie. Het heerlik op die stoep gekuier en dis loopafstand van alles af. Elize het uit haar pad gegaan om alles vir ons gerieflik en in orde te kry. Sal beslis weer daar gaan oorbly. Die kothuis was ook baie gerieflik en alles was tot ons beskikking - in die Kothuis en die Hoofhuis.

Marietjie U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U

Sien sterre.

Baie gerieflike en gesellige ruim huis, geleë in pragtige tuin met heerlike kuier stoepe. Het kaggel geniet en lekker warm geslaap. Diens was baie vriendelik. Kan hartlik aanbeveel.

Simone F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone F

Lieflike kuier!

Ons is vriendelik ontvang en die kothuis was toegerus met alles wat nodig is. 85 on Church is baie gerieflik geleë in die hoofstraat van Prins Albert.

Lynette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Stunning house at Prince Albert.

We thoroughly enjoyed our stay. The house was perfect, the location the best and the pool is a really welcome addition. We loved every minute in Prince Albert.

At 85 on Church se terugvoer

We are so glad you enjoyed our place. Thank you so much for your lovely comment.

At 85 on Church
Quintus T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus T

Perfect

All perfect. No problems.

Amanda S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Heerlike familiewegbreek.

'n Lieflike kuierhuis, met heerlike buitestoepe vir saamwees, en 'n lekker binnekaggel.

Le Roux B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux B

Netjies, goed versorg en rustige omgewing.

Netjies fasiliteit wat goed versorg is. Genesteld in 'n ruim lowergroen tuin met swembad en rustige omgewing.

At 85 on Church se terugvoer

Thank you very much, Le Roux. I hope we will see you again!

At 85 on Church
Elinza P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elinza P

Yskoud!

Netjiese klein cottage, ietwat oorprys vir wat jy kry - ons het 'n ander nag in 'n alternatiewe plek gebly, goedkoper met meer geriewe, beter TV-kanale, koffie ens. as in die kamer. Hier was dit bare bones, en ons was ysig in die kamer. Die kaggel aan die ander kant van die vertrek. Die verwarmer het maar min gedoen en ons moes op die bank slaap wat nader was om warm te kom. Oulike buitestort en naby aan al die restaurante in die gebied.

Jacques S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques S

Baie gerieflik en sentraal met alle benodighede in huis.

Baie gerieflike huis, volledig toegerus, baie netjies en heerlike beddens. Sal beslis weer terug gaan.

Elana F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elana F

Heerlik.

Ons het drie aande oorgeslaap by 85 on Church. Pragtige, ruim huis met heerlike swembad. En loopafstand van oulike winkels en restaurante. Daar kort egter werk aan van die 'shutters' by vensters wat stukkend is. En daar moet dringend iets gedoen word aan die kokkerotte en krieke. Daar was baie binne in die huis, veral in die aande. Verder was ons verblyf heerlik, beddegoed skoon en matrasse baie lekker.

Melanie H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie H

Presies wat ons nodig gehad het! Huis baie goed ingerig, warm beddens, netjies en skoon.

Lekker groot kamers, warm beddens, baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel!

Andre B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Ons het 'n familie-reünie oor die langnaweek gehad!

As ek weer teruggaan Prins Albert toe, sal ek weer At 85 on Church bespreek. Die huis is baie goed toegerus, ruim en goed geleë. Die kliëntediens is vriendelik en effektief.

Isobel M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel M

Sentraal geleë, skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier. Ek beveel dit defenitief aan.

Tiemen R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiemen R

Het verblyf gebruik as basis om omgewing te verken.

'n Aangename plek om te bly.

Lucille C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille C

Ongelooflik lekker. Sal definitief weer kom.

Alles was keurig en netjies. Baie vriendelike ontvangs.

Elana F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana F

Pragtig, heerlik, ruim en lekker!

Ons is 'n gesin met 3 dogtertjies wat in die huis gebly het. My skoonma-hulle het in die buite-woonstel gebly. 85 on Church het al ons verwagtings oortref. Ons het heerlik gebly. Die huis is baie ruim en alles is skoon en mooi. Die kinders het die swembad, groot beddens en groot tuin baie geniet. Ons sal verseker in die toekoms wil terugkom.

Pierre V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Dit was my vrou se 1ste besoek aan die dorp, en sy was aangenaam verras.

Baie aangename besoek, en die dorp beïndruk my elke keer.

Anita C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Desembervakansie met kinders.

Fantastiese verblyf, beveel sterk aan. Baie goeie diens!

Desre G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre G

Uitmuntend!

Dit sal ons eerste keuse vir verblyf wees, sou ons op enige stadium weer die dorp besoek en sal die plek ook spesifiek aanbeveel aan vriende en familie.

Sandy-lynn S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy-lynn S

Convenient, friendly, equipped with everything you need and loads more!

At 85 on Church was a perfect stopover for our Swartberg adventures conveniently situated for strolls down the main road and visiting the local galleries and coffee shops. The house is prepared for any situation including floating around the pool on a lilo and brewing filter coffee. The kitchen was AmazInG, with everything under the sun including a cupcake tray and four frying pans! I would definitely stay there again in a heartbeat!

Marius B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

'n Pragtige ou huis, beskik oor als om gerieflik te oornag. Swembad 'n bonus.

Skoon. Netjies. Vriendelike gasvrou. Pragtige terrein. Swembad 'n bonus in die warm Karoo-klimaat. Sentraal geleë. Loopafstand van besienswaardighede en eetplekke. Troeteldiervriendelik.

Jo-ann V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

'n Juweeltjie!

Dis 'n pragtige skoon plekkie met hope spasie, waarlik 'n pragtige juweel in Prins Albert! Alles was daar wat mens nodig het, en alles was baie gemaklik.

Elmari V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Selfsorg-akkommodasie uit die boonste rakke!

Die huis is perfek vir 'n groot groep mense, veral dat daar 'n badkamer vir elke kamer is. Die swembad is 'n wenner in die somermaande. Die verblyf is definitief vyfster. Baie dankie aan die eienaars vir die opgraderings van die elektroniese toerusting. Lanklaas soveel lekker stoepe gehad om op te kuier en koffie te drink.

Margaret B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

'n Heerlike naweek in die mooie Prins Albert.

Dit is 'n heerlike ruim huis wat ten volle toegerus is. Dit is sentraal en binne stapafstand van die meeste plekke. Die enigste negatief is dat die kombuis se wasbak buite op die stoepie is en daar dus nie water in die kombuis is nie. Ons kan die plek definitief aanbeveel.

Rennie G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rennie G

A lovely short break in a lovely house

Pleasantly close to everything in town. Nice secluded garden and pool area, as well as clean and comfortable. A big hit with our daughters 11 and 8.

Hoffie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hoffie L

Baie goed en lekker stil ...

Die fasiliteite is goed en die ligging is baie gerieflik.

Stephan K - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan K

Lekker gemaklike en ruim huis.

Baie lekker gebly. Mooi dekor en alles wat mens nodig het.

Charl T - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl T

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Ria L - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria L

Ons het goed geslaap, net jammer daar was 'n tak op die dak wat heelnag geskuur het.

Prins Albert is 'n pragtige dorpie en ons het heerlik geëet by Swartberg Hotel. 85 on Church kan regtig daaraan dink om 'n TV-stel in die kothuis te installeer.

Annette M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Karoo-nostalgie!

'n Lieflike tuin, ruim huis met 'n heerlike swembad. Prins Albert het 'n onvergeetlike bekoring!

Susan F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Dit was fantasties!

Heerlike sentrale verblyf in 'n ruim, skoon gerieflike huis. Sal aanbeveel vir enige persoon.

Yolande B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Wonderful stay!

Beautiful area - loved the cottage and would recommend it to anyone!

Shawn G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn G

Baie dankie, die verblyf in Prins Albert was baie lekker.

Dankie vir die verblyf!

Ilze L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Pragtig, skoon, ruim, rustig met als wat mens nodig het.

Dis baie lekker om so 'n groot, ruim huis met 'n tuin en swembad vir jouself te hê! Baie rustig en lekker ingerig. Als was baie mooi skoon, met alles wat nodig is. Die bestuur (Fiona & Richard) is baie vriendelik en laat mens dadelik welkom voel. Ons sal beslis weer hier woon.

Chrisna B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Fantasmagories!

'n Heerlike verrassing! Skoon, netjies en 'n lekker atmosfeer! Dis 'n plekkie wat jou hart steel!

Marele F - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marele F

'n Ongelooflike huis in die middel van die dorp!

Julle sal my verseker weer sien!

Liesl B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl B

Baie gerieflike en rustige verblyf!

Wat 'n fantastiese klein dorpie! Die huis is regtig baie gerieflik met als wat jy nodig het daar. As die weer nie so koud en onplesierig was nie (en die bokke het nie teen die ausies gespeel nie!) het ons verseker 'n vleisie gebraai! Definitief volgende keer! Dankie vir 'n heerlike aand!

Cheryl N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl N

Uitstekende waarde vir geld.

Die ligging is perfek om die dorp te voet te verken. Die kothuis is ruim met al die nodige toerusting vir 'n kort verblyf. Heerlike swembad en rustige tuin vir ontspan.

Elaine C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine C

Nice and relaxing in the Karoo

Neat and comfortable. Lovely outside area, perfect braai area for relaxing. Wished our timing was better so we could have stayed longer - we only stayed overnight and left early. Will book again for a full weekend away from everything. Restaurant was open for a quick supper.

Salmon D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salmon D

'n Heerlike, ontspanne naweek.

Afgesien van die koue en die wind, het ons ons verblyf baie geniet. Die huis is baie gerieflik ingerig en die kaggel het veral groot aftrek gekry. Al wat bietjie gepla het, is dat die opwas nie in die kombuis is nie, maar buite op die oop stoep. Die wind het baie koud gewaai, dus was dit nie lekker nie. Verder was als baie gerieflik. Die ligging is perfek, soveel so dat ons orals heen kon loop.

Garth J - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Garth J

Acceptable for an overnight stay at a reasonable price and not wanting more than a bed.

It was a fine stay, but the hair dryer tripped the lights.

Vanaf
Vanaf R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 85, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNTJiNDg2LTY1NWYtNGI1MS1iNWIyLWUxYzYyZTQzNTc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 85 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.222183633265 22.029175758362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang