Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Dom's B&B

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Wonderlike plek met die beste gasheers. Daar aangekom en gevoel asof ek by vriende gaan kuier het wat ek lanklaas gesien het en onmiddellik tuis gevoel. Beste blyplek waar ek nog gebly het, met die feit dat hulle voorsorg getref het teen beurtkrag is 'n baie groot voordeel. Baie dankie aan Luther en Dominique. Beste gasheers nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Ideaal geleë, netjies en veilig. Eienaars is goeie, gasvrye mense, wees reg vir gemaklik bly met die beste uistig in Ballito.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Baie gasvry en baie aangename atmosfeer! Luther en Dominique is baie gasvry en kuier altyd lekker saam met die gaste en buig agteroor om hulle gaste te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Heerlike naweekwegbreek. @Dom's bied heerlike akkomodasie reg by die see in 'n pragtige deel van Ballito aan. Dit is naby aan 'n hele paar heerlike restaurante en 'n pragtige kruidenierswinkel wat binne stapafstand is. Ons het heerlik oorgebly en die gasvryheid baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dm V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Zeer vriendelijke en gast vrije mensen en zeer nette kamers en een super hoed ontbijt Wij gaan daar zeker weer naar terug ik kan het iedereen aanraden.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sifiso Prosperity M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

What a pleasant stay. Dominique and her husband are very loving and friendly. I would like to visit again. Wow, the food! Yummie! Our stay was enjoyable. We were like one big family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie L
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Fantastic! Never have I experienced such hospitality! I now consider Dominique and Luther family. Thank you for making me and all the other guests feel so at home. Beautiful family home within walking distance from the beach and great restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane A
1 nag
5.0
Des 2017

What an amazing couple. Dom and her hubby are absolutely amazing. They are down to earth and treat all their guests as family. Their guest house is more of a home away from home. Perfect location with a stunning view of the ocean. The rooms are well maintained and comfortable for an individual traveler, couple or family. A perfect destination for a quiet weekend away or a family holiday. You will not be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2016

Smaakvol, gerieflik geleë en uitstekende diens ontvang. At Dom's B&B is een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het. Die eiendom is goed onderhou en netjies. Die B&B is wel slegs nie eers 100 m geleë vanaf die see nie. Die ontbyt is een vir die boeke ─ alles waaraan jy kan dink word vars bedien in 'n pragtige kombuis met jou keuse van heerlike koffie of vrugtesap. Die kamers is gerieflik uiteengesit met al die nodige geriewe. En suite-badkamer is netjies en modern, weereens meer as genoeg pakplek vir wat jy benodig. Die onthaalarea het 2 sitareas met 'n grootskerm-TV, en 'n stoep wat vir jou 'n 180°-uitsig bied oor die see. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou besoek so gerieflik en aangenaam te maak as moontlik. Definitief weer op ons besoeklys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 43, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2NzcxZDk2LTVmY2YtNGI3OS04Nzk3LWRjMjg3NjVkM2RkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 43 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.546760504737 31.211807023943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang