Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Budget House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir At Home Budget House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jacqueline E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline E

Value for your money.

I had a very peaceful time. No hassles, everything was clean.

Anina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Vriendelike eienaars wat moeite doen om hul gaste te akkomodeer.

Rustige omgewing, naby aan waar ons afsprake gehad het.

Andries J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Baie lekker en gerieflik.

Bed was bietjie hard, maar ons was geskuif na 'n ander deel/kamer van die gastehuis, omrede ons 'n kleintjie het en daar groepe was by die oorspronklike plek.

Yvonne S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S

Ons was meeste van die tyd by die hospitaal, nie gekuier nie.

Ons het lekker geslaap, ja ek dink daar is so bietjie ruimte vir verbetering. Dankie.

Danville P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danville P

Lekker, fantasties en gemaklik.

Ek het lekker gebly, dankie. Dit is slegs die WiFi wat nie gewerk het nie.

Laverne C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laverne C

Rustige plekkie.

Naby mall, gerieflik en baie netjies. Ek beveel dit aan. Baie dankie, waardeer u vriendelikheid.

Ricardo J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo J

Fantasties en baie vriendelike diens.

Fantasties, verblyf baie nice.

Alphonzo T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alphonzo T

Ekonomies, netjies, veilig, skoon.

Perfek vir een nag se oorslaap. Sal weer gebruik maak daarvan.

Petrus P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus P

Wonderlike wegbreektydjie.

Baie netjies, die skoonmaakpersoneel verdien definitief 'n pluimpie. Stil omgewing.

Anita L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Rustig. Privaat. Ontspannend en veilig.

Ek het baie lekker gebly. Kamer was netjies en personeel was baie vriendelik. Veilige parkering.

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi boodskappie.

At Home Budget House
Theuns L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns L

Kragonderbreking groot probleem.

Ons het slegs oorgeslaap. Kragonderbreking van 4 tot 8 en weer van 6 uur.

Roleen O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roleen O

One night's stay, it was good.

See stars.

Marina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S

Ideaal vir 'n vinnige oornagstop.

Dit is geskik om 'n wegneemete warm te maak, maar nie ingerig om etes voor te berei nie. Ons het warm en gerieflik geslaap.

Pieter B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Vinnige oornag.

Goeie diens. Ruimte bietjie knap.

Joan H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joan H

Glad nie beïndruk nie.

Die bed was ongelooflik hard (het met rugpyn opgestaan) en kraak die heeltyd. Baie steurend. Geen kragproppe langs bed vir selfone om te charge nie. My man slaap met 'n slaapapneemasjien. Daar was nie 'n kragpunt naby vir dit nie. Moes van ketel se kant af draad aanlê (wat ons self moes verskaf). Plugs wat daar was het nie eers behoorlik gewerk nie. Bedlampies kon nie eers aanbly nie, want elke slag as jy net snaaks raak aan die draad (wat agter onder die bed ingaan) dan gaan hulle af. Beddegoed is nie netjies nie. Handdoeke laat dink my aan my ouma se handdoeke. Uit jare toet uit. Kussings is heeltemal te sag/pap. Ek sal baie beslis nie weer daar gaan bly nie.

At Home Budget House se terugvoer

Hi Joan,
Ek verstaan nie ons het julle reeds van die budged huis na hoofhuis opgradeer sonder enige ekstra kostes. Ek gebruik gekleurde handoeke soos nou in die winkels wat by elke kamer se kleur pas en koop my linne by Mr price home en sheet street. Ons is nie n 5 ster gastehuis en alles is skoon en netjies want ekself gaan deur al die kamers. Ons het mekaar ontmoet en julle vriendelik ontvang so ek sou met liefde julle help as daar enige ekstra behoefte was. So jammer dat julle vir my so n review moes los. Dis nie wie ons is of ons harte om enige iemand in te loop nie.

At Home Budget House
Gilbert C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert C

Genietvol.

Lekker en gesellig en baie geniet.

Christolique F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christolique F

Tevrede.

Waarde vir geld, baie netjies, eienaar julle is tops.

Werner V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Ongelooflik lekker. Rustig en baie profesioeneel.

Persoonlike toewyding van die personeel. Hulpvaardig en behulpsaam. Het soos huis gevoel.

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier om jul te huisves.

At Home Budget House
George N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie rustige en veilige area, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Baie rustig, veilig.

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste te ontvang.

At Home Budget House
Fianca R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fianca R

Dit was 'n baie gerieflike plek om te bly.

Goeie dienslewering. Ons het ons tydjie daar geniet.

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie Fianca.
Ons waardeer en dit was aangenaam om jul te ontvang.
Mooi jaar vir julle.

At Home Budget House
Lindsay T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay T

Perfect.

The place was clean and affordable.

Jo-marie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marie K

Perfek. Niks meer nodig as wat daar is nie.

Lekker, rustige nagrus gehad en alles was netjies en in werkende toestand.

At Home Budget House se terugvoer

Ek waardeer dit, dankie vir julle ondersteuning.

At Home Budget House
Naomi S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Heerlike rustige verblyf.

Rustige en privaat verblyf vir sommer net kuier of naby alle besighede. Vir sakebesoek.

At Home Budget House se terugvoer

Dit was so lekker om jul te ontvang.
Baie dankie en mooi jaar vir julle.

At Home Budget House
Sarah W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah W

Was perfect for our quick stopover. Easy to find and close to shops and dinning options. Andrea is a very kind and helpful host!

Andrea was really such a wonderful host and so kind and helpful. Easy to communicate with along the way and really helpful in showing us what we needed to know and giving us options for dinner as we arrived later in the day. Would recommend and stay there again for sure!

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontvang.

At Home Budget House
Natasha J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha J

Perfect for a family.

Everybody was friendly and very welcoming, made us feel like family.

Betsie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie M

Geen diens en voel afgeskeep.

Ons is geskuif van oorspronklike bespreking na 'n kamer wat nie op standard was nie. Dit het gelyk soos 'n kamer wat per uur verhuur word.

At Home Budget House se terugvoer

Hi Betsie
Jammer om dit nou te lees.
Ek loer gou in my boek presies waar het jul geslaap. Ons is tans op verlof.
Jong, ons skuif net van budget na hoofhuis as n upgrade as daar n overload groepe by budget huis is.
Ekself is betrokke by die skoonmaak en dekor so sal kyk waar het jy geslaap.
Nogmaals jammer dat jy dit so beleef het.

At Home Budget House
Karen E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Dit was regtig 'n baie aangename en rustige verblyf.

Ek en my ma-hulle het die omgewing waardeer.

At Home Budget House se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by At home. Was lekker om julle by ons te ontvang

At Home Budget House
Maryke R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke R

Rustige buurt. Lekker baie plekke besoek.

Netjiese plek. Vriendelike mense.

At Home Budget House se terugvoer

Dankie Maryke. Was lekker om jul te ontmoet en te ontvang by At home.
Mooi jaar vir julle verder.

At Home Budget House
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8377c82d2cffeb6675603dc5b10866480d0dc98f0a4d6275ad318912f66d826c208c299035bff725de9583fb6170acda67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9 Begonia Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435020600238 21.26014275893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang