Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Budget House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Charmaine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Greatly received even arriving after 23:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Host was very accommodating. We had a pleasant stay. Our children enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline E
1 nag
5.0
Aug 2024

Value for your money. I had a very peaceful time. No hassles, everything was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
1 nag Saam met vriende
2.8
Feb 2025

Waarde vir 'n vinnige oornagverblyf. Dit is beslis waarde vir geld as jy net oornagverblyf benodig vir 'n aand. Die plek was nie regtig skoon gemaak voor ons koms nie. Daar was nog 'n oop koeldrankblikkie in die yskas en papiere in die bedkassie se laai. Ons het wel genoeg handdoeke gekry en kon binne die perseel parkeer.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
At Home Budget House
Hi Karin Ek gaan nou loer wanneer jy gebly het. Verseker is ons personeel nou tops en daar kan nie verder foutgaan met goed in yskas en papiere in laaie nie. Daar word 3 sanitisers gebruik met skoonmaak en ek is baie erg op dit. Ekself is op dit met beddegoed se check en check van skoonmaak, so as daar 'n blikkie in yskas was en papiere in laai vra ek omverskoning. Daar's 2 cleaners en 'n supervisor wat gaan kyk dat dit skoon is wat nou net deur haar training is, maar verseker nou op en top is en ekself is op perseel in kantoor en betrokke by elke kamer. Dis ons goal dat alles silwerskoon is. Nogmaals jammer vir die papiere en yskas blikkie. Groete uit Upington.

Zanley C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Skoon, veilig en baie rustig. Sal definitief aanbeveel. Lekker gebly. Vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons was meeste van die tyd by die hospitaal, nie gekuier nie. Ons het lekker geslaap, ja ek dink daar is so bietjie ruimte vir verbetering. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lekker, fantasties en gemaklik. Ek het lekker gebly, dankie. Dit is slegs die WiFi wat nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Angelique Z
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Des 2024

The place was very dirty, so I will not stay there again. While the place is certainly value for money, it was very dirty. The room and bathroom we had for a family of 4 were also very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike eienaars wat moeite doen om hul gaste te akkomodeer. Rustige omgewing, naby aan waar ons afsprake gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker en gerieflik. Bed was bietjie hard, maar ons was geskuif na 'n ander deel/kamer van die gastehuis, omrede ons 'n kleintjie het en daar groepe was by die oorspronklike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 223

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8377c82d2cffeb6675603dc5b10866480d0dc98f0a4d6275ad318912f66d826c208c299035bff725de9583fb6170acda67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 9 Begonia Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435020600238 21.26014275893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang