Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Budget House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Jacqueline E
1 nag
5.0
Aug 2024

Value for your money. I had a very peaceful time. No hassles, everything was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike eienaars wat moeite doen om hul gaste te akkomodeer. Rustige omgewing, naby aan waar ons afsprake gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie lekker en gerieflik. Bed was bietjie hard, maar ons was geskuif na 'n ander deel/kamer van die gastehuis, omrede ons 'n kleintjie het en daar groepe was by die oorspronklike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons was meeste van die tyd by die hospitaal, nie gekuier nie. Ons het lekker geslaap, ja ek dink daar is so bietjie ruimte vir verbetering. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lekker, fantasties en gemaklik. Ek het lekker gebly, dankie. Dit is slegs die WiFi wat nie gewerk het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Laverne C
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustige plekkie. Naby mall, gerieflik en baie netjies. Ek beveel dit aan. Baie dankie, waardeer u vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Fantasties en baie vriendelike diens. Fantasties, verblyf baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alphonzo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ekonomies, netjies, veilig, skoon. Perfek vir een nag se oorslaap. Sal weer gebruik maak daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike wegbreektydjie. Baie netjies, die skoonmaakpersoneel verdien definitief 'n pluimpie. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Rustig. Privaat. Ontspannend en veilig. Ek het baie lekker gebly. Kamer was netjies en personeel was baie vriendelik. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
At Home Budget House
Baie dankie vir julle ondersteuning en mooi boodskappie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8377c82d2cffeb6675603dc5b10866480d0dc98f0a4d6275ad318912f66d826c208c299035bff725de9583fb6170acda67a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 9 Begonia Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435020600238 21.26014275893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang