At Home Budget House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
At Home Budget House bied gerieflike verblyf in ’n knus gastehuis in Blydeville, Upington. Dié gastehuis het ’n lekker rustige atmosfeer wat ideaal is vir gesinne, rugsakreisigers, enkelreisigers of ’n groep vriende.
Die verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek het vir 2 tot 5 gaste. Die kamers het elk ’n klein, privaat stoep en braaigeriewe. Die kamers het elk ’n TV, yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware en WiFi. Daar is ook ’n gemeenskaplike kombuis wat gaste op versoek kan gebruik.
Die eenheid is 1,5 km vanaf die Kalahari Mall, 4,5 km vanaf Upington Internasionale Lughawe en 5,8 km vanaf Desert Palace Casino. Dit is ook baie naby MediClinic Upington en die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 224
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink At Home Budget House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Begoniastraat 9, Upington, 8801, Noord-Kaap