Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker is mos lekker, dankie vir die vriendelike ontvangs. 100% lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs en skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. Pleasant stay, comfortable for 1 night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Great overnight stop. Thank you for accommodating our late arrival. The accommodation was perfect for our needs. Highly recommended for an overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retief P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was na my dalk net vars melk verkies het. Baie netjies, skoon, lekker sagte lakens en kussings. Stil omgewing, geen steurings. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Na 'n lang rit was dit lekker om af te pak, bene te rek en te ontspan. 'n Klein oase in die dorp. Veilige parkering, baie netjiese en skoon kamer. Internettoegang baie goed, kon die rugby volg. Dankie aan die gasvrou vir haar geduld met ons. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarina S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Goeie vriendelike ontvangs, alles in plek en veilig. Rustige omgewing. Ja, rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franicisca D
1 nag
4.8
Jul 2024

Waarde vir geld en baie netjies. Baie netjies en het 'n aangename verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Dit is 'n veilige plekkie en baie netjies. Die kamer was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gerieflik skoon en waarde vir geld - baie dankie. Baie lekker daar oorgebly. Dis goed versorg en 'n rustige omgewing. Weet nie altyd wat mens bespreek nie. Selfsorgverblyf het gewoonlik baie basiese geriewe soos 'n klein wasbak met die nodigste breekgoed sodat mens self kan aandete en skottelgoed was. Dit is nie so hier nie, maar daar is wel 'n ketel met koppies vir tee ens. Daar is ook nie glase nie, selfs nie 'n wynglas nie, maar die eienares was baie vriendelik om vir ons te bring, saam met borde en eetgerei. Miskien moet mens aandui dat jy nie daar kan eet nie, maar wel tee kan drink en kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Was presies soos geadverteer. Heerlike plek om te oornag na 'n lang dag op die pad. Vir seker lekker gebly, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-straat 19, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1acb3f0c2491bc09d2234ddbf28c05fca63ca7cb8290e4ba23a7cefc4a9012c4e09b75b2e21a4d159cf3ee05bf09c67d4ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 19 President CR Swart Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.08204526146 27.127234339714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang