Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir At Home Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendrik C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Lekker is mos lekker, dankie vir die vriendelike ontvangs.

100% lekker gebly. Baie vriendelike ontvangs en skoon kamer.

Jacqueline D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline D

Excellent.

Pleasant stay, comfortable for 1 night.

Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Great overnight stop.

Thank you for accommodating our late arrival. The accommodation was perfect for our needs. Highly recommended for an overnight stop.

Retief P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief P

Alles was na my dalk net vars melk verkies het.

Baie netjies, skoon, lekker sagte lakens en kussings. Stil omgewing, geen steurings. Lekker gebly.

Hendrik C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Na 'n lang rit was dit lekker om af te pak, bene te rek en te ontspan.

'n Klein oase in die dorp. Veilige parkering, baie netjiese en skoon kamer. Internettoegang baie goed, kon die rugby volg. Dankie aan die gasvrou vir haar geduld met ons. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Tarina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina S

Goeie vriendelike ontvangs, alles in plek en veilig. Rustige omgewing.

Ja, rustige omgewing.

Franicisca D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franicisca D

Waarde vir geld en baie netjies.

Baie netjies en het 'n aangename verblyf gehad.

Simoné V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V

Dit is 'n veilige plekkie en baie netjies.

Die kamer was pragtig.

Frank V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank V

Gerieflik skoon en waarde vir geld - baie dankie.

Baie lekker daar oorgebly. Dis goed versorg en 'n rustige omgewing. Weet nie altyd wat mens bespreek nie. Selfsorgverblyf het gewoonlik baie basiese geriewe soos 'n klein wasbak met die nodigste breekgoed sodat mens self kan aandete en skottelgoed was. Dit is nie so hier nie, maar daar is wel 'n ketel met koppies vir tee ens. Daar is ook nie glase nie, selfs nie 'n wynglas nie, maar die eienares was baie vriendelik om vir ons te bring, saam met borde en eetgerei. Miskien moet mens aandui dat jy nie daar kan eet nie, maar wel tee kan drink en kan slaap.

Stephan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan E

Was presies soos geadverteer. Heerlike plek om te oornag na 'n lang dag op die pad.

Vir seker lekker gebly, rustig en stil.

Rudy R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudy R

Lekker oornag.

Net een aand oorgeslaap maar was lekker dankie. WiFi was gratis en van baie goeie spoed.

Mooketsi M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mooketsi M

What a wonderful and warming place. I would recommend anyone, don't hesitate.

It was a warm stay, beautiful place, and clean. The at-home service was of superior quality, and I would like to visit again. Thanks to the accommodation for accommodating us in times of hardship. Thank you once more.

Drica G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drica G

Excellent.

Very friendly. Owner came to fetch us at spar because we could not find the place. Very generous of her.

Lodri M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lodri M

Het goed gerus en stil omgewing.

Baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het alles gehad wat ons sou benodig. Sal net plan maak met die water wat uit die aircon op die trappie drup, kan 'n persoon laat val en seerkry.

Adri G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Lekker.

Dit was heerlike rustige oornagplekkie wat ons definitief sal aanbeveel.

Lynn V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn V

Dit was goed ingerig en ons is vriendelik ontvang.

Marlise het ons vriendelik ontvang. Alles was skoon, ons het egter net load shedding beleef krag was af. Die liggie in die kamer wat moet werk indien krag af gaan het nie gewerk. Maar verder was alles goed ingerig.

Peet N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N

Rustige oornagverblyf.

Skoon en baie netjies. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Eenheid perfek vir oornag. Was egter bekommerd toe ons gasvrou aanvanklik nie kon opspoor om oop te sluit en moes 30 minute wag en by bure navrae doen wat vermoeiend was vir my 80 jarige pa na die heeldag op die pad, maar als het goed uit gewerk.

Annamarie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Vriendelik, behulpsaam. Voorsiening vir beurtkrag.

Besorg oor gas se reis en verblyf na en by hul. Sal vir seker weer hier oorslaap.

Adele B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Lekker.

Baie aangenaam, vriendelike mense.

Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Gerieflike kamer.

Sien sterre.

Johan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Netjies en modern.

My tweede verblyf daar. Kan dit aanbeveel.

Linda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

It was exactly what one needs after a long journey.

Clean beautifully decorated. Had everything one neds for a long journey. Fridge kettle etc. Outside area is ideal for takeaway dinner and coffee in the morning. Car is safe behind a gate. Would recommend to friends travelling. Perfect destination for long distance travellers.

Stephan G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Clean and comfortable accommodation.

The fridge and microwave are nice additions for a quick self-catering stopover.

Tefo S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tefo S

Outstanding place.

The place is beautiful and clean.

Tobie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie O

Aangenaam, skoon linne.

Sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n goeie nagrus wil geniet.

Joubert M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert M

Everything was perfect.

The service was perfect, the room was clean in and out.

Thomas Stephen J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Stephen J

Soos altyd heerlik om hier te oornag.

Die gasvrou ontvang ons altyd vriendelik en is hulpvaardig. At Home is goed geleë, altyd skoon en veilig!

Ria D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Vriendelik ontvang. Ingestap in 'n heerlike koel kamer. Beddens gemaklik.

Waarde vir geld, met als wat jy nodig het vir oornag.

Ilse L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse L

Lieflike plek!

Ons het heerlik gebly. Veilig en netjies met alles wat n mens nodig het. Genoeg 2 punt proppe ook - dis altyd iets wat oral n probleem is. Die beddens, kussings en linne is baie goeie kwaliteit. Baie vriendelik ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap. Goeie waarde vir geld. Baie dankie vir n wonderlike oorslaap. Waarlik ‘n “home from home”.

Mike K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K

We had a wonderful time.

We will visit again. Great place

Maretha M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M

Absoluut alles wat ons nodig gehad het.

Ons moes oornagverblyf bekom om vroeg weer te kon vertrek. Kon nie vir beter gevra het nie. Die slaapkamer met en suite-badkamer is modern, goed beplan en in elke opsig funksioneel. Ons GPS het ons suidwaarts en noordwaarts beduie (head west, head south-east ens.) maar eintlik is die pad na At Home Guesthouse makliker as maklik. Hou met Voortrekkerstraat aan tot by 'n bord met rooi letters naby die uitgang uit die dorp: At Home Guesthouse. Veilige parkering agter hoë hek. Baie dankie aan die eienaars.

Rijk V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rijk V

Lekker skoon kamer met die nodig meubels daarin.

Het lekker gebly vir 1 nag het die nodige meubels in, maar het geen eetgerei nie. Ook nie braaiplek nie.

Stefan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Vinnige oorslaap.

At Home is soos 'n oase in Ventersburg. Ons het nog nooit in Ventersburg oorgeslaap nie en met ons aankoms in die dorp het ons gedink ons het 'n fout gemaak want die dorp lyk sleg. Die GPS het ons gelukkig deur die dorp gevat tot net buite die dorp waar At Home soos 'n oase gelyk het in die woestyn. Ons was baie verlig om so mooi en veilige plek te sien met hoë mure en groot hekke. Die eenheid is baie goed ingerig met gemaklike beddens, platskerm TV's, groot stort ens. Daar is egter net 'n Steers en 'n Maxi's so aandete is maar 'n wegneemete. Ons het lekker geslaap en die prys van R600 vir ons 4 is meer as die moeite werd. Ons sal weer daar oorbly as ons van die Kaap af kom.

Lizette O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette O

Smaakvolle, rustige, netjiese, goed toegeruste verblyf gerieflik geleë op die pad tussen Johannesburg en Bloemfontein.

Ons gesin, 4 volwassenes, het in 2 kamers by At Home Gastehuis oornag op pad tussen Krugersdorp en Bloemfontein. Ons is vriendelik ontvang en ons verblyf was ‘n lafenis in smaakvolle kamers wat in elke behoefte voorsien het. Ons kon ons voertuig veilig agter ‘n skuifhek parkeer en die kamers is ook veilig. Beveel oornagverblyf by At Home Guesthouse sterk aan.

Cecile D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Uiters bekostigbaar. Een van ons gunstelingoorslaapplekke.

Ons het nou al twee keer hier oorgeslaap en reeds weer ons heen-en-weer-nagte vir Desember hier bespreek. Dis die ideale oornagplekkie. Dis baie rustig en veilig. Alles wat jy nodig het vir 'n rustige nagrus, is daar. Ventersburg is teenaan die N1 en daar is kitskosrestaurante naby waar jy aandete kan gaan geniet of kan wegneem. Hierdie is 'n juweeltjie!

Mari O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Nuut en skoon, baie gerieflik. Gasvryheid was opvallend.

Die plek is pragtig en nuut, smaakvol gedoen en gerieflik ingerig. Parkering veilig.

Debbie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Dit was uitstekend.

Die plek is modern en skoon. Baie veilig en die verwelkoming was uit die hart uit en warm. Hulle gaan uit hulle pad om te help.

Hennie N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Baie skoon en netjiese plekkie in 'n rustige omgewing.

Ek het dit geniet en sal dit enige tyd aanbeveel.

Cecile D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Puik.

At Home Gastehuis is baie netjies, gerieflik en pikant. Dis baie bekostigbaar, naby die N1 en daar is verskeie kitskosrestaurante naby geleë. Dis die ideale oorslaapplek.

Maud D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maud D

Comfortable and safe.

Friendly and efficient service. Quiet with safe parking. Everything one needs for a relaxed stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en veilig.

Vriendelike en doeltreffende diens. Stil met veilige parkering. Alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jinx T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jinx T

Skoon netjies, rustig, kliëntediens kort aandag.

Alhoewel At Home Guesthouse gerieflik skoon en netjies is kort die kliëntediens aandag. Toe ons die 1ste aand op ons reis daar oornag het moes ons rondspartel om die eienaar/kontakpersoon in die hande te kry. Sy het 'n WhatsApp-boodskap gestuur na 'n WhatsApp-nommer toe nie in werking is nie en nie gereeld gemonitor word nie en glad nie opgevolg om uit te vind of het ons wel die boodskap ontvang nie ons moes rondbel om te hoor waar om die sleutel ens te kry om te kon inboek haar kontaknommer het dadelik oorgegaan na 'n stemboodskap-posbus toe, gelukkig kon ons my dogter in die hande kry om toe op die WhatsApp-nommer te kyk of vir boodskappe waar ons toe die skoonmaker se nommer kon kry en toe inboek.

At Home Guesthouse se terugvoer

Ons het vooraf 'n alternatiewe kontaknommer gestuur na die nommer wat u aan ons verskaf het. Ons is ongelukkig nie deur u in kennis gestel dat die nommer nie in werking is nie.

At Home Guesthouse
Lezle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezle B

Uitstekende waarde vir geld!

Sien sterre.

Cecile D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Wat 'n klein juweel! Pragtig en gerieflik.

Ons het so lekker hier gebly. Die kamer is goed toegerus en baie prakties. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is pragtig skoon en mens kan niks meer vra nie - behalwe 'n bo-laken! Ek slaap nie oop nie en die duvet was warm al was die lugversorger aan. Ons sal hierdie 'n gereelde oorslaapplek maak.

Susan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Jul sal my beslis weer sien.

Sindelik netjies, modern, op standaard en baie billik! Dankie vir 'n lekker rus! Julle weet hoe Marisa.

At Home Guesthouse se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Sien gou weer.

At Home Guesthouse
Charl C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl C

Ons het 'n juweel ontdek!

'n Beautiful, uiters netjies eenheid! Marisa het ook soveel moeite vir ons op kort kennisgewing gedoen! Sy was ook so vriendelik en besorgd oor ons welstand. Sy het ons persoonlik ontvang, al het ons eers na 22:00 gearriveer. Sal voortaan ons trips rondom At Home reël.

Deidre M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre M

Neat, safe, friendly.

We used it as an overnight stopover. Ventersburg is derelict with poorly posted road names, a shocker for Western capers. Guest house is neat with secure parking and friendly reception. Recommended.

Piet P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet P

A decent guesthouse.

The following items need attention. Provision of bed lamps, towel rails and small bed side carpets.

Abel G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel G

Wow. Heerlik lekker.

Baie netjies en skoon. Vriendelike bestuur. Dalk 'n beskuitjie of twee vir ontbyt koffie vir gaste wat medikasie gebruik. Sal beslis weer besoek.

Ilze B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B

At Home Guesthouse was 'n aangename verrassing!

Ons het baie welkom gevoel en die geriewe was uitstekend. Sal die plekkie definitief voorstel vir enige iemand wat wil oornag op 'n lang reis

Estee S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee S

Veilig, netjies en skoon eenheid.

Veilig, netjies en skoon eenheid.

Tinus N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N

Baie netjiese veilige plek en lekker nagrus gehad.

Ons is vriendelik ontvang. Was baie beïndruk met die kamer. Dis baie netjies en het die nodige gehad. Ons kon rustig slaap sonder om ons te bekommer of ons motor en kampsleepwa veilig sal wees. Ek beveel beslis die plek aan.

At Home Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Tinus. Geniet julle kamp! Ek hoop om julle gou weer te sien!

At Home Guesthouse
Frik D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D

Gerieflike oornagverblyf.

Ons is vriendelik ontvang en het die nag in vrede deurgebring, gerus met die sekuriteit.

Tom N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tom N

Akkommodasie is puik, toegang moet aan gewerk word maar andersins 'n puik. Dit was voortreflik!

Baie lekker gebly, kamers is puik, netjies en skoon. Goeie, veilige parkeerplek. Nog aanwysingsborde na die gastehuis sal aanbeveel word. Sal weer van akkommodasie gebruik maak en kan aanbeveel word met baie vertroue.

Charlie W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie W

Baie lekker om oor te slaap.

Mooi, skoon, baie still, en lekker geslaap. Was verbaas om volledige DStv te hê in al die kamers.

At Home Guesthouse se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer te sien!

At Home Guesthouse
Sandra M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra M

Gerieflik en veilig.

Gerieflike, veilige verblyf. Kamers baie netjies. Parkering veilig. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Aanbeveling - dalk sitplek buite vir die rokers.

At Home Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die idee! Ek gaan verseker daaraan aandag gee!

At Home Guesthouse
Meyer R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meyer R

Aangename verblyf en vriendelike mense.

Ek sal hierdie verblyf sterk aanbeveel vir oornag. Skoon en netjies met vriendelike mense.

At Home Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop om u gou weer te huisves.

At Home Guesthouse
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President CR Swart-straat 19, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1acb3f0c2491bc09d2234ddbf28c05fca63ca7cb8290e4ba23a7cefc4a9012c4e09b75b2e21a4d159cf3ee05bf09c67d4ca8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 19 President CR Swart Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.08204526146 27.127234339714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang