Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home in Mostertsdrift

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 14, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

At Home in Mostertsdrift is 'n ten volle toegeruste selfsorghuis in Mostertsdrif, Stellenbosch, en kan tussen 1 tot 6 mense akkommodeer.

Die huis is gerieflik gemeubileer en bied 3 kamers; die Van der Stel-kamer, die Ivy-kamer, of die Eugenia-kamer. Gaste kan die hele huis bespreek. Al die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n wasmasjien. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv, asook 'n kaggel, en WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste het toegang tot en gebruik van die sauna, swembad en braaigeriewe. Een motorhuis en parkeerplek is beskikbaar. Gerieflikheidshalwe word die huis daagliks gediens op versoek teen 'n ekstra koste. Troeteldiere is welkom op versoek en teen 'n ekstra koste.

At Home in Mostertsdrift is 'n paar meter vanaf die Eersterivier-paadjie en Lanzerac-wynlandgoed binne stapafstand geleë. Die ingang na Jonkershoek Natuurreservaat is net sowat 500 m van die huis af met 'n aparte paadjie vir stap en fietsry. Dit het ook 'n verskeidenheid bergfietsroetes en is ongeveer 7 km vanaf die eiendom.

Stellenbosch bied verskeie wynlandgoedere en plase, en gaste kan ook die Eagle Encounters South Africa besoek, op 'n Segway-toer gaan, en in die somer kan gaste gaan aarbei pluk by Polkadraai Plaas.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Du Plessis-straat 14, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Home in Mostertsdrift het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Plessis-straat 14, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMjuCsRdqiST7b5VtenKOiwmSzi55Lu5GIzzvBAZ1WZE9oMY97F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 14 Du Plessis Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.935468 18.884864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang