Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home on the Beach

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Juanita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlike naweekwegbreek! Fantasties geleë! Lê in die bed en sien die branders breek. Heerlike stoep vir braai en kuier. Mooi moderne eenheid. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

'n Rustige wegbreek reg op die strand in die hartjie van Jbay. Ons ligging was werklik 'n 'at home on the beach'. Vir 'n beter uitsig kon ons nie vra nie. Die strand was op ons drumpel en al die nodige winkels en restaurante was net oorkant die pad. Die voorreg om te braai op die patio was ook 'n pluspunt. Die eienaars was aangename mense wat omgee. Ons het nouwel nie die dolfyne wat in die oggende glo gereeld daar verbykom, gesien nie, maar ons het 'n merkwaardige ontmoeting met 'n see-otter wat ons "Otto' gedoop het, reg voor die kompleks naby die houtdek gehad. Wat 'n karakter! Dit was 'n ongelooflike spesiale ondervinding en die hoogtepunt van ons kuiertjie. Sal verseker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2021

Goeie waarde vir geld, baie mooi uitsig, perfek geleë. Sal definitief weer hierdie woonstel boek in Jeffreys.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2021

Addisionele bedrag van R300 is gehef vir die skoonmaak van die eenheid met vertrek. Skoonmaak van die eenheid is veronderstel om by die prys ingesluit te wees soos geadverteer word en nie bygevoeg word nie. Dit was nie behoorlik beskryf met die advertensie nie en is misleidend as dit net gehef word. Sal beslis nie die eenheid aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2020

Uitsig was pragtig, plekkie was netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Kinders het die swembad geniet en die weer het mooi saamgespeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2nHjaV5gVwu85tSqmqL7UiOHEGBN3g2VXXOkzerxeu2e2pDu5v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 139 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.034962819097 24.930863796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang