Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jaco E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netjies en skoon. Aircon in die kamer is 'n wenner. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
At Home
Dankie vir die ondersteuning. Was 'n plesier om jul te ontvang.

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gewees. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dear B
1 nag
5.0
Sep 2024

Affordable overnight stay, not self-catering. The host was excellent—always available and down to earth. The only update needed is that this place is not self-catering; interim arrangements were made. It would be better to remove the self-catering options from the descriptions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Lekker gekuier. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Veilig bekostigbare verblyf. Ideale oornagverblyf. Die eenheid is goed toegerus en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliana Jalian M
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Dit was nie soos ek verwag het nie. Ek was nogal teleurgesteld oor die geriewe. Bestuur moet meer vriendelik en behulpsaam optree.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize L
1 nag
4.2
Aug 2024

Heerlik, veilig, als wat mens nodig het vir oorbly. Heerlik oorgebly. Sal definitief weer hier oorbly as ek in Upington kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Okay for the price, just clean properly. Good reception from owner. Seemed dirty, plug at 2-plate stove was greasy. Stomped outside at braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andrea
At Home
Dankie vir die ondersteuning by At Home

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 221

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4M2IyM2IzLTA3ODktNGY5Ni05ZjEzLWM3YWI5ZDIwNmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 Rondom Str 60 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.43648 21.26947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang