Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Home

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfek. Was vriendelik ontvang. Kamer was skoon, netjies en goed geleë. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedibone Angela M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

I enjoyed staying there. Best service. Friendly and warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Heerlik. Dankie Andrea vir jou moeite met ons, die lekker warm beddegoed en sorg gedurende die winteraande. Ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Veilig bekostigbare verblyf. Ideale oornagverblyf. Die eenheid is goed toegerus en bekostigbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag
4.2
Aug 2024

Heerlik, veilig, als wat mens nodig het vir oorbly. Heerlik oorgebly. Sal definitief weer hier oorbly as ek in Upington kom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Okay for the price, just clean properly. Good reception from owner. Seemed dirty, plug at 2-plate stove was greasy. Stomped outside at braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Ongemaklik en nie baie aangenaam nie. Die water was ten minste warm. Dit was maklik die ongemaklikste gastehuis ooit om in te oornag. Ons was twee mense wat in 'n enkelkamer moes slaap. Die toilet sit langs die bed. Baie sleg!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Andrea
At Home
Dierbare Coenie Dit is so jammer om dit te hoor. Watter kamer het julle ingeboek? Ek vra groot omverskoning. Ons bly op die perseel en ek sou dadelik 'n plan gemaak het as ek geweet het dat julle ongelukkig is, want gewoonlik doen ek self die inboeke, so was nie bewus nie, behalwe as ek nie op die perseel is weens aankope of verlof, dan boek ek met die foon in. Ek is altyd beskikbaar of bereid om te help as julle nie gelukkig is of dit nie aan die verwagtinge voldoen nie. Ek weet dat ons plek silwerskoon is en ons het lyste wat ons en skoonmakers volg om die standaard te handhaaf. As ek julle in die verkeerde kamer geboek het, vra ek omverskoning. So, skuus vir dit.

Elke S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Disappointed. Parking space on premises is insufficient. We had trouble getting out when we wanted to leave early as an inconsiderate resident partially blocked our car. Although requesting the owner to ask resident to move the car, this was not done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hermien P
1 nag
4.8
Apr 2023

Gemiddeld. Hul after-service is nie great nie. As dit nie was dat ons iets vermis het en die man met wie ons gepraat het baie behulpsaam was nie, sou ek geen onsmaaklikheid gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rondomstraat 60, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4M2IyM2IzLTA3ODktNGY5Ni05ZjEzLWM3YWI5ZDIwNmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 174 5 1 5 Rondom Str 60 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.43648 21.26947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang