At Kloof Guest Accommodation
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep en dit het 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n dubbelbed, klerekas en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekordeerder. Die badkamer word deur 'n afskorting van die kamer geskei en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die bed en dit is met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n konveksie-oond toegerus. Die kamer is onlangs opgeknap om ruimte te prioritiseer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge, a microwave, a kettle, and a convection oven.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitkloktyd streng om 10:00 is, 'n laat uitklok sal 'n boete tot gevolg hê.
Let dat die verblyf sonkrag gebruik en die warmwaterkraan sowat 5 minute moet loop om warm te word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Amethyst Room is op die eerste verdieping van die hoofhuis en spog met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer het 'n koninggrootte-bed vir 2 gaste en die badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n koffiestasie, 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en onbeperkte WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n klein, privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitkloktyd streng om 10:00 is, 'n laat uitklok sal 'n boete tot gevolg hê.
Let dat die verblyf sonkrag gebruik en die warmwaterkraan sowat 5 minute moet loop om warm te word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitkloktyd streng om 10:00 is, 'n laat uitklok sal 'n boete tot gevolg hê.
Let dat die verblyf sonkrag gebruik en die warmwaterkraan sowat 5 minute moet loop om warm te word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Emerald-kamer is ruim met hoë plafonne, kandelare en pragtige dekor. Die wit en swart marmer met goue krane het 'n tuin-uitsig. Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kluis, 'n platskerm-TV, OpenView-dekodeerder, onbeperkte WiFi, 'n kroegie en koffiekroeg. Die kamer het 'n mooi uitsig oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitkloktyd streng om 10:00 is, 'n laat uitklok sal 'n boete tot gevolg hê.
Let dat die verblyf sonkrag gebruik en die warmwaterkraan sowat 5 minute moet loop om warm te word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang