Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kloof Guest Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 66 resensies vir At Kloof Guest Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jessica V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Ons het lekker gerus, dankie!

Baie lekker, rustig, mooi!

Lissette O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lissette O

Ons het net oorgeslaap. Moes baie vroeg by die hospitaal wees.

Was lekker. Interessante dekor. Baie spesiaal as jy van kuns hou. Naby aan hospitale.

Etienne W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne W

Goeie gastehuis.

Parkering was 'n bietjie van 'n probleem, maar verder baie lekker!

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Het u voertuig in 'n toesluitmotorhuis oornag? Ek dink ek is die enigste gastehuis in Pretoria wat 'n toesluitmotorhuis verskaf.

At Kloof Guest Accommodation
Chantel L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Gesellig.

Baie netjiese kamer en baie vriendelike personeel.

Magda V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Absoluut fantasties, 'n ware plesier.

Ek het heerlik gebly. Die gasheer en gasvrou het my welkom laat voel vanaf ek daar aangekom het. Hulle het uit hul pad gegaan om my verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal hierdie verblyf enige tyd aanbeveel, 5 ster op sy beste.

Lettie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Rustig gewees, met geen probleme nie.

Ja, ons het lekker gebly en die kamer was heerlik gewees.

Isabella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Wonderlik tydjie.

Dis 'n baie warm ontvangs en rustige atmosfeer.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Dankie vir die 5 ster review
At Kloof

At Kloof Guest Accommodation
Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Waarde vir geld, skoon en smaakvolle kamer.

Ek kan enige tyd At Kloof Guest verblyf aanbeveel. Ons sal weer daar oornag indien dit nodig is. Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Hy het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel, selfs ons wegneemete by die restaurant gaan optel.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster review
At Kloof

At Kloof Guest Accommodation
Maryna H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna H

Gasheer Michael is vriendelik en gasvry. Pragtige gastehuis.

Heerlik tuis gegaan. Netjies en stylvolle suite.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Zua J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zua J

Quiet, relaxing and tranquil.

The owners were very welcoming and made us feel right at home.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Thank you for the 5-star review
At Kloof.

At Kloof Guest Accommodation
Marchelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle L

Pragtige gastehuis naby aan Kloof Hospitaal.

Baie naby aan Kloof Hospitaal, ideaal as jy familie daar het om te besoek. Die eienaars het ons op die laaste minuut gehelp en was so vriendelik en behulpsaam. Die dekor is pragtig.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

It was such a pleasure to have you and your family and the new addition to your family.

Regards,

The Kloof Team

At Kloof Guest Accommodation
Ike H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike H

Lovely.

It was a brief stay, but it was a good stay for me.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Thank you kindly.
At Kloof

At Kloof Guest Accommodation
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Mooi plek! Lekker sentraal! Sal aanbeveel.

Pragtige plek. Lekker gebly!

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Dankie Susan

Jy was baie vriendelik en dit was ons eer om julle te huisves by 'At Kloof'!

At Kloof

At Kloof Guest Accommodation
Anneli L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Baie dankie, was heerlike naweek vol gasvryheid. Pragtige lushof!

Heerlike naweek, pragtige tuin en uitstekende geriewe. Michael het uit sy pad gegaan om alles vir ons kuier aangenaam te maak. Werklik 'n lushof.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Ek is so bly dat julle die naweek kon geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Alles wat mooi is

Michael

At Kloof Guest Accommodation
Joey T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey T

Beveel At Kloof aan.

10 uit 10. Baie behulpsaam.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Gené R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gené R

Gee dit 'n 7 uit 10. Dankie.

Ons het lekker gebly.

Elsa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

The accommodation "At Kloof Guest Accommodation" was a pleasant experience.

“At Kloof Guest Accommodation” is very neat, clean and well-equipped overnight place to stay. It is situated close to Kloof Mediclinic Hospital, the N1 freeway and other amenities. The host was excellent and we enjoyed a very pleasant stay. The security was very good and a lock-up garage was convenient.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Elsa.

At Kloof Guest Accommodation
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Michael is very hospitable and went out of his way to make our stay comfortable.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die kamer wat ons gehad het, Amathyst, het 'n balkonnetjie en ons het heerlik die sydeur oopgelaat vir die koel aandwindjie wat ons vermaak het.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Hoop dit gaan goed met u.
At Kloof

At Kloof Guest Accommodation
Ronelle E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle E

0ornagstop.

Plekkie is bitter klein, meer geskik vir 1 persoon. Plus punt is definitief die nabyheid aan Kloof Hospitaal.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Isak R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Baie mooi eenheid en ruim.

Die eenheid was baie netjies en ruim. Baie naby aan die hospitaal wat dit gerieflik gemaak het. Die enigste negatiewe punt was die parkering.

Engela Y - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela Y

Aangenaam.

Kamer klein. Diens baie goed.

Fernando J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Fernando J

Vinnige wegbreek.

Kamer en geriewe soos geadverteer was soos by die gastehuis. Parkering in die motorhuis is waardeer, alhoewel dit knap kan wees vir groot voertuie (A6 het net net ingepas). Vriendelike eienaar en bestuurder byderhand om te help met enige versoeke/navrae. Waterdruk in die stort was puik.

Hester P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Michael het uit sy pad gegaan om my te help toe my man opgeneem is in die hospitaal.

Baie lekker en gerieflik.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Marinus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus V

Styl en gasvryheid.

Praat van gasvryheid en styl! By At Kloof Guest Accommodation het dit behoorlik! Michael se ontvangs was hartlik en die kamers uitstekend en stylvol. Die pragtigste oorspronklike kuns orals waar jy kyk. Baie sentraal geleë, en gemaklik! Ons kom vir seker weer!

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Lientjie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie D

Home away from home!

I got so much more than expected for the price I paid when I booked online. The owner, Michael Davel, is a great guy and the hospitality is out of the books. Michael treats you as a friend. He showed compassion and understanding to me and the guests who mostly visit family in hospital, only 1 km away. He prepared cheesecake for us and often offered food - a good man with a good heart! At At Kloof Guest Accommodation became home away from home.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Surina P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina P

Het gevoel soos my eie huis. Sal beslis weer daar oorbly.

At Kloof is 'n baie mooi gastehuis. Dit is so rustig en mooi, van die tuin tot die huis. En die gasheer is so vriendelik, het my lekker tuis laat voel. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie aan die personeel.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Liezel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Fantasties.

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Michael se plek is skoon, netjies en absoluut stunning. Hy het uit sy pad gegaan om my ma by die hospitaal op te laai en weer terug te bring, en nog vele meer wat hy nie hoef te doen nie. Dit het so baie vir my beteken. Ek sal enige persoon aanbeveel om hom te ondersteun.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie Liezel.

At Kloof Guest Accommodation
Louis S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Pragtige, veilige en gerieflike verblyf binne loopafstand van besighede en eetplekke.

Die gastehuis het 'n pragtige en goed versorgde Toskaanse tuin met gerieflik toegeruste woon-eenhede. Al die kamers is uiters skoon, keurig en met smaak gemeubileer wat ons verblyf 'n heerlike ervaring gemaak het.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Joey L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Pragtige huis en tuin.

Die eienaar was uiters gasvry en ons is selfs bederf met die heerlikste sjokoladekoek wat hy self gebak het. Ons was nie net beperk tot ons kamers nie en kon heerlik op die stoep kuier en die skoonheid van die tuin geniet.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Adele O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele O

Warm, vriendelike ontvangs.

Pragtige gastehuis. Baie skoon en netjies. Badkamer bietjie klein, maar andersins geen probleme.

Dewald B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Uitstekend!

Netjies. Personeel was bitterlik behulpsaam en vriendelik.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

At Kloof Guest Accommodation
Anita B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Ek en my sussie het 2 aande oornag en ons het dit so baie geniet.

Ons het heerlik by Michael gekuier. Hy was baie gasvry en ons het baie meer gekry as waarvoor ons betaal het. Michael het die mooiste huis en tuin en ons het al die stories rondom die skilderye en tuin terdee geniet. Ons kan At Kloof met 'n geruste hart aanbeveel. Ons is met stikkies uit sy tuin huis toe en ons sal verseker weer gaan kuier as ons in die omgewing is.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Lance B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance B

Puik waarde vir geld.

Baie netjies en baie veilig. Michael en partner uiters professional en behulpsaam en baie vriendelik. Gastehuis is mooi - die beste in die area.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ek hoop ek sien u gou weer.
Vriendelike groete

At Kloof Guest Accommodation
Casper L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L

Lekker gasvry en naby Kloof Hospitaal.

Lekker vriende met ander gaste gemaak.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Dankie Casper.

At Kloof Guest Accommodation
Louis K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Asemrowend.

Wêreld op sy eie. Mense soos Michael is yl gesaai.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie Louis. Ek hoop ek kan die beloofde ete nog doen eendag. Hoop jy is al perd fris teen die tyd.
Vriendelike groete

At Kloof Guest Accommodation
John M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Ongekende gasvryheid!

Pynlike netjiese verblyf in 'n mooi en goeie area. Groot, betroubare kragopwekker het beurtkrag verlig!

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is puik gaste.
Ek hoop ek sien julle gou weer.

At Kloof Guest Accommodation
Daan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan H

Baie rustig en veilig.

Aanbeveling beslis, baie vriendelik ontvang.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie.

At Kloof Guest Accommodation
Chanel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel B

Gerieflik en voldoende.

Netjiese eenheid naby aan ons. Verpligting. Voldoende verblyf vir een of twee aande.

Syunielle U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Syunielle U

Sal die gastehuis aanbeveel.

Voel en lyk soos 'n 5 ster-hotelkamer. Mense was akkommoderend.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie !

At Kloof Guest Accommodation
Antionette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antionette D

Baie oulike plekkie. Ons het baie van die omgewing gehou. Sal enige tyd weer daar oornag.

Pragtige tuin. Kamer was baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie Dankie. Ek waardeer u kommentaar.

At Kloof Guest Accommodation
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H

Veilige, skoon en waarde vir geld.

Aankoms en inboek was bietjie ongemaklik, maar verder goeie waarde vir geld in veilige, goed toegeruste akkommodasie.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Baie dankie

At Kloof Guest Accommodation
Melain F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melain F

Piepklein-badkamer.

Te klein vir 2 mense, maar baie skoon, netjies en mooi omgewing. Wi-Fi uiters swak opvangs gehad.

Riana F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana F

Gerieflik en stil.

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjies.

Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan P

Baie rustig en baie naby en veilige roete na Kloof Hospitaal.

Eienaar het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Dankie Johan.

At Kloof Guest Accommodation
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolandie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie M

Clean and comfortable place.

Prompt and friendly reception.

Onica M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Onica M

It was not nice, people swearing in the room next door.

Unpleasant, someone was smoking in the room next to us. Smoke came from the toilet door which connects to the room next door. The guy is rude. There are no utensils in the room, and the microwave has no plates.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Onica, the guests next to you complained that you made a noise until late. Also, you left your room very very dirty. You phoned me for the perfume that you left here, only to find it in your bag a few days later. This is my first complaint about noise and the complaint is towards you.

At Kloof Guest Accommodation
Annemarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annemarie K

Aaklig.

Aan geen vereistes voldoen nie.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Die gas het laat ingoeboek rn was net moeilik. Sy het na 9 die aand ingekom en was ongeskik van die begin. Sy het gekla oor warm water terwyl daar wel kokekende water was.

At Kloof Guest Accommodation
Tanya V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Veilige en vriendelike rusplek.

Veilig vir 'n enkelpersoon en kan selfs kamers skuif sodra iemand by kom. Die gasheer is vriendelik, help greetig waar hy kan. Kamers is mooi skoon. En slaapplekke is mooi vintage meubels en rose buite. Baie netjies.

Aj L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj L

Dit is 'n veilige akkommodasie. Netjies en skoon.

Ek het lekker gebly en sal weer daar slaap.

Aletta V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V

Dit was mooi, netjies en skoon in 'n lekker, stil buurt.

Gasheer was baie vriendelik en behulp saam. Mooi plekkie en waarde vir geld.

Annamarie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie P

Ons het alles wat ons nodig gehad het in een kompakte eenheid gehad met veilige parkeerplek en 'n pragtige tuin.

Eenheid is klein en kompak, maar het alles wat jy nodig het. Was netjies en skoon. Ons gasheer was aangenaam en behulpsaam. Dankie vir jou goeie diens, Michael.

Annique V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annique V

Lekker gebly.

Alhoewel ons baie lekker gebly het, sou ek net voorstel dat daar gekyk word na die warm water van die stort.

Ilze J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Uitstekend vir 'n vinnige oornag.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Onmiddelik hulp verleen met versoeke.

Brendan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan M

Worth it.

Definitely my future Pretoria stay. Michael was so accommodating and friendly. Love it.

Hilda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L

Alles was baie profesioneel, skoon en netjies.

Sal beslis weer by hulle bespreek en aanbeveel vir ander mense. Baie dankie ook aan die webtuiste vir al julle hulp.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Thank you kindly.
Hope to see you again.

At Kloof Guest Accommodation
Esther D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

Aangenaam, stil, rustig.

Lugverkoeling asb., waaier is onvoldoende in die somer.

Brahm D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brahm D

Rustige omgewing dog naby alles.

Enigste punt van kritiek is dat die eenheid baie klein en beknop voel. Tog voel ek dat ons waarde vir geld gekry het.

Marise V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marise V

Gerieflik en naby aan al die restaurante en winkelsentrums.

Gerieflik en naby aan alles!

Martie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Klein kompakte oornagfasiliteit.

Dit is 'n klein en bekostigbare oornagplekkie met die nodige geriewe.

Heidi D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Pragtige tuin en omgewing. Interieur mooi. Aan te beveel vir 1 klein, fyn persoon.

Alhoewel dié plekkie aan ons behoeftes voldoen het, en dit definitief waarde vir geld was, is dit piepklein. Die dubbelbed is aan die een kant teen die muur vasgedruk, en een gas moet bo-op die bed klim om in die bed te kan klim. Die badkamer is ook miniatuur, en daar is slegs ± 30 cm speling om tussen die stortmuur en die enorme (sinnelose groot) wasbak deur te skuur na die toilet toe.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Salomie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Salomie D

Geskok.

Geskok. 2 nagte bespreek maar nie een oorgeslaap nie. Nie 'n vriendelike ontvangs nie. Ingestap omgedraai en uitgestap. Slaapkamer en badkamer baie baie klein, nie eers plek vir 'n groterige tas nie. Spieëls in slaap- en badkamer vuil gesmeer. In die motorhuis/afdak 'n klomp items wat gestoor word wat veroorsaak dat spasie te klein is vir 'n groot voertuig en dus kon elektriese hek nie toe nie. Niemaand het aangebied om te kyk of meer spasie gemaak kan word vir die voertuig nie.

At Kloof Guest Accommodation se terugvoer

Mev ek het u nie eers ontmoet nie. Ek sou graag u van hulp wou wees maar u het nie eers my toegelaat om u te groet nie.
Die motorhuis is 6.2 m x 5m, selfs n karavaan kan daar inpas.
Die eenheid is baie skoon en ek doen self inspeksie nadat dit skoongemaak is.
Ek glo dat u n slegte dag beleef het en is jammer daaroor.
Jammer vir die slegte ervaring, u is werklik die eerste persoon wat dit negatief beleef het.
Groete
Michael

At Kloof Guest Accommodation
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ddee0f55f7f66e0f96ccb4a046a05b328589e463b44f4bc193fbcbaa07bfcd328954cc6d810a6ad1a77a994bcec826257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 585 Kenega Street Erasmuskloof 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8149439 28.2673487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang