At Kloof Guest Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ina F - Sep 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf met 'n vriendelike gasheer.
Piet K - Sep 2024
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Jessica V - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gerus, dankie!
Lissette O - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap. Moes baie vroeg by die hospitaal wees.
Etienne W - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie gastehuis.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Het u voertuig in 'n toesluitmotorhuis oornag? Ek dink ek is die enigste gastehuis in Pretoria wat 'n toesluitmotorhuis verskaf.
Chantel L - Jun 2024
Algehele gradering
Gesellig.
Magda V - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties, 'n ware plesier.
Lettie B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig gewees, met geen probleme nie.
Isabella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik tydjie.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Dankie vir die 5 ster review
At Kloof
Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon en smaakvolle kamer.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die 5 ster review
At Kloof
Maryna H - Feb 2024
Algehele gradering
Gasheer Michael is vriendelik en gasvry. Pragtige gastehuis.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Zua J - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet, relaxing and tranquil.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Thank you for the 5-star review
At Kloof.
Marchelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis naby aan Kloof Hospitaal.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
It was such a pleasure to have you and your family and the new addition to your family.
Regards,
The Kloof Team
Ike H - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Thank you kindly.
At Kloof
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi plek! Lekker sentraal! Sal aanbeveel.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Dankie Susan
Jy was baie vriendelik en dit was ons eer om julle te huisves by 'At Kloof'!
At Kloof
Anneli L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie, was heerlike naweek vol gasvryheid. Pragtige lushof!
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Ek is so bly dat julle die naweek kon geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Alles wat mooi is
Michael
Joey T - Apr 2024
Algehele gradering
Beveel At Kloof aan.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Gené R - Apr 2024
Algehele gradering
Gee dit 'n 7 uit 10. Dankie.
Elsa S - Jan 2024
Algehele gradering
The accommodation "At Kloof Guest Accommodation" was a pleasant experience.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Elsa.
Gerhard S - Jan 2024
Algehele gradering
Michael is very hospitable and went out of his way to make our stay comfortable.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review. Hoop dit gaan goed met u.
At Kloof
Ronelle E - Mrt 2024
Algehele gradering
0ornagstop.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Isak R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi eenheid en ruim.
Engela Y - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Fernando J - Jul 2024
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Hester P - Des 2023
Algehele gradering
Michael het uit sy pad gegaan om my te help toe my man opgeneem is in die hospitaal.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Marinus V - Nov 2023
Algehele gradering
Styl en gasvryheid.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Lientjie D - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home!
Lees meerAt Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Surina P - Nov 2023
Algehele gradering
Het gevoel soos my eie huis. Sal beslis weer daar oorbly.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Liezel D - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Liezel.
Louis S - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige, veilige en gerieflike verblyf binne loopafstand van besighede en eetplekke.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Joey L - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige huis en tuin.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Adele O - Sep 2023
Algehele gradering
Warm, vriendelike ontvangs.
Dewald B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Anita B - Sep 2023
Algehele gradering
Ek en my sussie het 2 aande oornag en ons het dit so baie geniet.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Lance B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ek hoop ek sien u gou weer.
Vriendelike groete
Casper L - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gasvry en naby Kloof Hospitaal.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Dankie Casper.
Louis K - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie Louis. Ek hoop ek kan die beloofde ete nog doen eendag. Hoop jy is al perd fris teen die tyd.
Vriendelike groete
John M - Mei 2023
Algehele gradering
Ongekende gasvryheid!
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie, julle is puik gaste.
Ek hoop ek sien julle gou weer.
Daan H - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Chanel B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en voldoende.
Syunielle U - Apr 2023
Algehele gradering
Sal die gastehuis aanbeveel.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie !
Antionette D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Ons het baie van die omgewing gehou. Sal enige tyd weer daar oornag.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie Dankie. Ek waardeer u kommentaar.
Louisa H - Okt 2023
Algehele gradering
Veilige, skoon en waarde vir geld.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Baie dankie
Melain F - Sep 2023
Algehele gradering
Piepklein-badkamer.
Riana F - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Johan P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en baie naby en veilige roete na Kloof Hospitaal.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Dankie Johan.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Yolandie M - Sep 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable place.
Onica M - Nov 2023
Algehele gradering
It was not nice, people swearing in the room next door.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Onica, the guests next to you complained that you made a noise until late. Also, you left your room very very dirty. You phoned me for the perfume that you left here, only to find it in your bag a few days later. This is my first complaint about noise and the complaint is towards you.
Annemarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Aaklig.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Die gas het laat ingoeboek rn was net moeilik. Sy het na 9 die aand ingekom en was ongeskik van die begin. Sy het gekla oor warm water terwyl daar wel kokekende water was.
Tanya V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilige en vriendelike rusplek.
Aj L - Aug 2022
Algehele gradering
Dit is 'n veilige akkommodasie. Netjies en skoon.
Aletta V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was mooi, netjies en skoon in 'n lekker, stil buurt.
Annamarie P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het alles wat ons nodig gehad het in een kompakte eenheid gehad met veilige parkeerplek en 'n pragtige tuin.
Annique V - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ilze J - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekend vir 'n vinnige oornag.
Brendan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Worth it.
Hilda L - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was baie profesioneel, skoon en netjies.
At Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Thank you kindly.
Hope to see you again.
Esther D - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, stil, rustig.
Brahm D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing dog naby alles.
Marise V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik en naby aan al die restaurante en winkelsentrums.
Martie D - Apr 2022
Algehele gradering
Klein kompakte oornagfasiliteit.
Heidi D - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige tuin en omgewing. Interieur mooi. Aan te beveel vir 1 klein, fyn persoon.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Salomie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Geskok.
Lees meerAt Kloof Guest Accommodation se terugvoer
Mev ek het u nie eers ontmoet nie. Ek sou graag u van hulp wou wees maar u het nie eers my toegelaat om u te groet nie.
Die motorhuis is 6.2 m x 5m, selfs n karavaan kan daar inpas.
Die eenheid is baie skoon en ek doen self inspeksie nadat dit skoongemaak is.
Ek glo dat u n slegte dag beleef het en is jammer daaroor.
Jammer vir die slegte ervaring, u is werklik die eerste persoon wat dit negatief beleef het.
Groete
Michael
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang