Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kloof Guest Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Kloof Guest Accommodation is 'n gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Erasmuskloof, Pretoria. Die eiendom is naby Castle Walk Mall, Menlyn-sentrum en Mediclinic Kloof Hospitaal.

Die Onyx-eenheid het 'n privaat ingang en stoep en beskik oor oopplan-leefareas. Daar is 'n dubbelbed, klerekas en 'n platskerm-TV met 'n Open View-dekodeerder in die eenheid. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie langs die bed het basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, ketel en konveksie-oond.

Die Emerald-kamer is 'n ruim kamer met 'n hoë plafon, kandelare en ander luukse afwerkings. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n rusbank met 'n TV, 'n koffietafel, lessenaar, kaste en 'n klein biblioteek. Die badkamer het wit en swart marmerafwerkings en goue krane. Dit het ook 'n tuinuitsig. Ander geriewe sluit 'n kluis, platskerm-TV met Openview, onbeperkte WiFi, 'n kroegie en 'n koffiestasie.

The Amethyst Room is op die eerste verdieping van die hoofhuis en spog met 'n uitsig oor die tuin. Die kamer het 'n dubbelbed vir 2 gaste en die badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n koffiestasie, 'n TV met 'n Openview-dekodeerder en onbeperkte WiFi in. Gaste het ook toegang tot 'n klein, privaat balkon.

Hierdie eiendom het 'n pragtige tuin en fonteine, asook uitstekende sekuriteit met 4 meter hoë mure en parkeerplek wat toesluit.

Die eiendom is ongeveer 13 km vanaf Pretoria se middestad en 42 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, asook 450 m van Kloof Hospitaal en 250 m van Castle Walk-winkelsentrum af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Annette W
5.0
Sal vir seker weer daar tuis gaan. Stil en rustige plekkie. Ek het baie lekker gekuier.
Jan 2025
Martie M
5.0
Heerlik, veilig en mense baie behulpsaam, bedagsaam. Ek het baie lekker gebly. Die mense is baie behulpsaam, bedagsaam en gereed om in jou behoeftes t...
Sien meer
Jan 2025
Megan M
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet retreat, close to hospital, Menlyn Mall, hiking areas, very safe area. We absolutely enjoyed our stay. The place was quiet, extre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Amelia J
5.0
Gerieflik en netjies. Gerieflik, skoon en netjies. Sal hul enigiets aanbeveel en weer van hul gebruik maak indien nodig.
Des 2024
Japie D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer van hul gasvryheid op 'n volgende besoek gebruikmaak. Dit was baie aangenaam en ons gasheer het ons baie "tuis" laat voel.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink At Kloof Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenegastraat 585, Erasmuskloof, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846ddee0f55f7f66e0f96ccb4a046a05b328589e463b44f4bc193fbcbaa07bfcd328954cc6d810a6ad1a77a994bcec826257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 585 Kenega Street Erasmuskloof 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.8149439 28.2673487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang