Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Kronenhof Lodge

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 28 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 30 Des 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 177 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, 0000, Hardap
  • Vanaf R740 R518 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Kronenhof Lodge bied basiese selfsorgverblyf en kampterreine in 'n natuurreservaat 160 km vanaf Sesriem in die Hardap-streek van Namibië.

Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-eenhede, 4 kampeerplekke, 7 dubbelkamers en 4 gesinskamers. Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n privaat badkamer, asook 'n kombuisie met 'n yskas, elektriese stoofplaat, 'n ingeboude braai en lugversorging. Die privaat kampeerplekke is 'n entjie van die lodge af. Elke kampeerplek is groot en het 'n platform wat op gelyke grond staangemaak is in oorgenoeg skaduwee. Daar is ook en suite-ablusiegeriewe wat warm en koue water en spoeltoilette bied en daar is 'n opwasarea, kragpunt en 'n braai-area. Die staanplekke is groot genoeg vir 3 voertuie en tot 6 gaste. Gaste by die kampeerplekke maak van hul eie, gemeenskaplike swembad gebruik.

Die dubbelkamers het elk 2 ekstra lang driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het plek vir 'n ekstra bed. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, kluis, gas-geiser, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met 'n pragtige uitsig in. Die gesinseenhede het 2 slaapkamers met 2 ekstra lang driekwartbeddens elk en daar is lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort en ander geriewe soos 'n kluis, gas-geiser, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat parkeerplek langs die eenheid.

Die ontvangs, aktiwiteitsentrum, algemene handelaar en 'n restaurant met 'n lapa-area is in die hoofkompleks.

Aktiwiteite, soos kleiduifskiet, natuurritte in 'n oop 4x4 met skemerkelkies, fietse en E-fietse kan by ontvangs bespreek word. Die reservaat het verskeie wildsbokke en kameelperde wat vanuit die voertuig gesien kan word of te voet vir diegene wat voetslaan verkies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Amanda A
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende en vriendelike ontvangs en diens. Lieflike plek. Ons het heerlik gebly, met 'n heerlike aandete. Baie dankie!
Jul 2024
Jh V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel! Pragtige plek met persoonlike aandag deur eienaars! Was net 'n plesier om daar te bly!
Jun 2024
Cw V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, uitgerus, tevrede, weggeneem. Uit en uit - wonderlik. Gemaklik. Pragtige natuurlewe met uitsigte. Lieflike kampterrein. Moderne badkamer m...
Sien meer
Mei 2024
Heinrich S
Gesin met klein kinders
4.8
Stop plek in die middel van ons reis deur Namibië. Baie lekker gebly, ja.
Mei 2024
Keith M
Saam met lewensmaat
4.8
Outstanding - best private campsite we have stayed at. Outstanding - best private campsite we have stayed at. Surrounding areas very pi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tjaard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Plaas 177 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, 0000, Hardap
  • Gaste dink At Kronenhof Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf R740
R 740 R 518
per nag, vir 2 mense
Vanaf R740
R 740 R 518
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 99 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 177 Kronenhof Lodge, Sossusvlei, Sesriem 9000, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c68e424e4ab70a0646b6a0d53baa12466c66a0fed0242eb8c1052381673082e4c470a1e90c2f24078172c66b3612c594b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R740 nouVanaf R518 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Farm 117 Kronenhof Lodge Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.441699055464 16.454258612361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang