Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Leisure

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Adri V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing, stil en privaat. Het heerlik gebly! Die akkommodasie was wonderlik - netjies, skoon en modern met al die geriewe wat mens sou nodig kry. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ek sal beslis weer daar gaan bly. Daar was tot 'n 'honesty basket' (ek noem dit 'n versoekings-mandjie) met lekkernye wat mens kon koop, so was nie eers nodig om winkel toe te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quiet and peaceful. Everything was just lovely. My only suggestion would be to add a king size topper to the 2 x single beds to make it a proper king bed for couples.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elde G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dis 'n wenner. Van die beste verblyf wat ek nog gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Baie netjies, skoon en rustige omgewing. Sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sias K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie vriendelike diens. Lekker ruim plek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marli G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld. Heerlike gerieflike verblyf met uitstekende diens deur Lola. Sal definitief weer daar oorbly as ons weer in Worcester is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik met alles wat mens nodig het en meer! Wat 'n heerlike verrassing! Ons het so lekker gebly. Die kleinste detail is aandag aan gegee en die gasvrou was regtig baie vriendelik en behulpsaam. Alles is pragtig skoon en netjies. Dit het gevoel asof ons tuis is met ekstra bederfies. Ons sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicqui T
1 nag
5.0
Okt 2023

Ons vriendelike gasvrou het ons ontvang en dadelik tuis laat voel. Die plek is pragtig. Veilig. Gerieflik. Ek sal graag weer daar oorbly. Ek sal enige een aanbeveel om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi, rustig en gemaklik. Baie mooi plekkie in die mooiste wêreld. Netjies en skoon. Ek hou baie van die honesty bar en jar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Very homely apartment in a quiet area. Perfect if you just want to get away. Excellent all-round facilities with modern equipment. Not affected by load shedding as an added benefit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang