Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Leisure

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester, 'n bekoorlike dorpie in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorg-eenheid waardeer. Worcester vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, geskiedkundige besienswaardighede en 'n reeks opwindende doendinge wat aangebied word.

Hierdie aparte selfsorg eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien om 2 klein kinders te akkommodeer.

Die kombuis en leefarea is oopplan en maak oop op 'n klein binnehof. 'n Yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en kooktoebehore word in die kombuis voorsien. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n platskerm-TV en gemaklike sitplek. Gaste kry ook veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Binne maklike bereik van At Leisure is verskeie restaurante, 'n gholfbaan, Mountain Mill Mall, natuurlike besienswaardighede, wynlandgoedere en hospitaal geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir At Leisure
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Leisure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang