Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Leisure

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

At Leisure bied luukse oornagverblyf in Worcester, 'n bekoorlike dorpie in die Breederiviervallei. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat die privaatheid van 'n selfsorg-eenheid waardeer. Worcester vorm 'n ideale oornagplek met talle wynkelders, geskiedkundige besienswaardighede en 'n reeks opwindende doendinge wat aangebied word.

Hierdie aparte selfsorg eenslaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank word in die leefarea voorsien om 2 klein kinders te akkommodeer.

Die kombuis en leefarea is oopplan en maak oop op 'n klein binnehof. 'n Yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, koffiemasjien en kooktoebehore word in die kombuis voorsien. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n platskerm-TV en gemaklike sitplek. Gaste kry ook veilige onderdakparkeerplek, gratis WiFi en toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Binne maklike bereik van At Leisure is verskeie restaurante, 'n gholfbaan, Mountain Mill Mall, natuurlike besienswaardighede, wynlandgoedere en hospitaal geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Adri V
5.0
Rustige omgewing, stil en privaat. Het heerlik gebly! Die akkommodasie was wonderlik - netjies, skoon en modern met al die geriewe wat mens sou nodig ...
Sien meer
Sep 2024
Karen K
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and peaceful. Everything was just lovely. My only suggestion would be to add a king size topper to the 2 x single beds to make it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Elde G
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n wenner. Van die beste verblyf wat ek nog gehad het.
Mrt 2024
Marli G
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld. Heerlike gerieflike verblyf met uitstekende diens deur Lola. Sal definitief weer daar oorbly as ons ...
Sien meer
Des 2023
Erika D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik met alles wat mens nodig het en meer! Wat 'n heerlike verrassing! Ons het so lekker gebly. Die kleinste detail is aandag aan gegee en die ga...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Leisure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koortsstraat 3, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067866e1554658f8e330113be75a529c78fb209af4da97567b3396a5a6e621626bcc6858d1cb43971dc2da2cf1ea37310a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 3 mense 47 5 1 5 3 Koorts Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.617931188674 19.455992253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang