Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Libertas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir At Libertas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
King N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
King N

Amazing.

My stay was fantastic and thanks to the host for the warm welcome.

Elnet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnet V

Netjies, net TV wat nie werk nie.

Ja, dankie, baie netjies.

Brandon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon V

Beautiful, comfortable and peaceful. Well maintained and kept tidy.

It was comfortable, clean and well maintained. Lots of room and great for a group of friends to stay at. Calm and beautiful forest-like garden aesthetic which is really quiet and private.

Nadine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Quiet and peaceful.

Felt like home. Was so peaceful! Spacious, friendly people. Clean. Quality beds and linen.

Natalie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie R

The host was helpful and friendly. Our stay was very pleasant.

Our stay was very pleasant.

Thuanitha P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P

Dis in 'n pragtige tuin en dit voel soos 'n oerwoud.

Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kothuis was blinkskoon met stewige beddens en goeie kwaliteit linne, kussings en handdoeke. Ekstras soos olyfolie, sout, peper en volroom langlewemelk.

Marisa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Mooi tuin en baie privaat.

Baie rustig en stil. Heerlik gebly.

Lize B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Goed geleë vir familiekuier in Pretoria.

At Libertas is 'n goed ingerigte selfsorg-eenheid. Dis naby 'n winkelsentrum en maklik bereikbaar van die snelweg, maar tog stil. Baie ruim en als wat mens nodig het. Hennie was baie behulpsaam en het goed gekommunikeer. Sal dit vir seker aanbeveel en weer daar oorbly.

At Libertas se terugvoer

Hi lize
Thank you so much for the review.
We hope to see you soon again in summer then you will appreciate the premises even more. its becomes a second geta way heaven when all is green and alive

greetings
Hennie

At Libertas
Khanya F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanya F

It was a pleasant surprise. The cottage is big and spacious and is quite comfortable for a staycation.

We would definitely be back here, Hennie is a great host and Thembisile was a star.

Malinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S

Lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Plek is naby winkels, tog stil. Skoon en netjies. Baie dankie.

Maryke D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Baie rustige nagrus gehad.

Hierdie plekkie is vreeslik netjies en baie goeie ligging. Die diens was uitstekend. Ons het 'n baie rustige nagrus gehad. Sal dit beslis aanbeveel!

Hardus N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus N

Baie lekker plekkie wat mens voel of jy langtermyn wil huur.

Hennie was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal weer At Libertas verkies as eerste opsie as ek ooit weer moet oorslaap in die area. Lekker, groot swembad om af te koel. So op die warm Pretoria-dae. Daar is tot 'n buite stort naby die swembadarea.

Nita S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita S

Eenheid het aan al ons vereistes voldoen.

Regtig ons verwagtinge oortref. Eenheid was netjies en skoon.

Wikus M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus M

Rustige juweel in die middel van stadsgeraas.

Awesome, netjiese plek met mooi en verfrissende detail. Sal definitief hierdie juweel aan enige iemand aanbeveel.

Ruben V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Great stay.

We spent a few days there. Everything needed was there, the host was quick to respond and helpful with any questions we had. After we had been travelling for some weeks we asked if there was a washing machine. But they went beyond that and the laundry was done for us, thanks! We were also able to have a (very) late checkout without any costs.

Nicole M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Vrek lekker plek!

Veilig en gemaklik vir gesin met groot of klein kinders, lekker kuier vir vriende of net ontspan, sentraal aan alle winkels, mall, hospitaal jy noem dit is naby! Privaat en vreeslike vriendelike mense, sal hierdie plek oor en oor aanbeveel!

Werner B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Libertas is 'n netjiese, skoon en gerieflike kothuis op 'n reuse, boomruike perseel.

Eenheid word geensins geraak deur beurtkrag en daar was geen wateronderbrekings nie. Ons het 'n rustige en ontspanne drie dae se verblyf geniet.

Ceilia C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ceilia C

Goeie ligging en heerlike rustige omgewing.

Kamers is netjies en skoon. Ons het bietjie gesukkel met die WIFI, maar dit is so 'n pragtige rustige omgewing en so naby aan winkelsentrums.

At Libertas se terugvoer

Hi Cecilia
Dankie vir die terugvoering. Graag bevestig ek dat die Wi-Fi se opgradering reeds goedgekeur is en die installeering van 'n Wi-Fi rooter in die kothuis sal afgehandel wees sodra as die diensverskaffer die eenheid installeer
Groetnis
Hennie

At Libertas
Anton S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Die 3ha erf met baie bome skep 'n heerlike plaasatmosfeer.

Die gasheer, Hennie, het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Toe die krag afgegaan het oor die naweek vir meer as 'n dag lank, het hy gereël vir 'n inverter en dit die Sondag kom installeer. Baie dankie!

Evelyn D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn D

Peaceful.

Safe, peaceful and heartwarming.

Eleni G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleni G

Heerlik ontspannend en die pragtigste tuin.

Sal hulle baie sterk aanbeveel. Mooiste perseel en cottage. Heerlike wegbreek en baie goeie diens.

Shanitha S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanitha S

Met on arrival by a friendly host Hennie, who was kind and accommodating.

The rooms were very clean and neat and it felt like a home away from home. The huge park like garden was serene and peaceful and ideal for a photoshoot, garden wedding etc., and had plenty of space for kids to play and roll on the lush green grass. A shopping mall was walking distance and so convenient. I would definitely recommend this to anyone who wants to relax and enjoy the serenity of this hidden gem.

Laura P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura P

Fantastic spot in Equestria.

Great 2 bedroom cottage, newly refurbished and super comfortable. It's my new favourite spot to stay over in Pretoria.

Christa V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

At Libertas se gerieflike kothuis in 'n pragtige boomryke tuin was die ideale plek om met ons Australiese kinders (gesin met een peuter) saam te kuier direk na hul aankoms.

Die nabygeleë winkelsentrums en eetplekke het bygedra tot ons gerief en om voorbereidings vir die res van die kort besoek makliker te maak. In Engels sou mens kon sê, “a home away from home”.

Eunice M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

It was awesome. The ambiance was beautiful.

I would be knocking on their door again. The place is just breathtaking and very homely.

Sonja K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja K

Baie lekker.

Net een versoek: waaiers. Ons kamers was baie warm.

Marie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M

Alles skoon en netjies, maar die area was nie aanvaarbaar nie.

Alles baie netjies maar, ons het gedink dit is op 'n landgoed.

Theunis R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis R

Baie aangename ervaring met goeie diens.

Puik waarde vir geld en baie aangename en vriendelike diens. Sal dit enige tyd aanbeveel.

At Libertas se terugvoer

Thank you Theunis, we appreciate your review, thank you for being wonderful guests and you are welcome back anytime.

At Libertas
Wilma W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma W

Ons het regtig baie lekker gebly dit was meer as wat ons verwag het.

Die plek was baie ruim en skoon. Ons is met ope arms verwelkom. Dit was ’n lekker stil plekkie. Reg om rustig te sit en luister na die paddas se gesing in die dammetjie na ’n lang dag.

At Libertas se terugvoer

Mnr en Mev Willemse
Baie dankie vir u terugvoering ons waardeer dit opreg.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Ons bied u graag 10% af op julle volgende bespreking.
Groete
Elna Perring

At Libertas
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78e2c276bd2dd85209f514a6f9ebd36a1be49a67b2420b0b3b2c51c00bddcaaf1fc6043889f12cdf85b81ebea878d860cead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 1360 Libertas Avenue Equestria 001 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.768397492921 28.331354588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang