At Libertas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Kgosi N - Jun 2024
Algehele gradering
Amazing.
Elnet V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, net TV wat nie werk nie.
Brandon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful, comfortable and peaceful. Well maintained and kept tidy.
Nadine V - Feb 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Natalie R - Aug 2024
Algehele gradering
The host was helpful and friendly. Our stay was very pleasant.
Thuanitha P - Nov 2023
Algehele gradering
Dis in 'n pragtige tuin en dit voel soos 'n oerwoud.
Marisa V - Nov 2023
Algehele gradering
Mooi tuin en baie privaat.
Lize B - Jul 2023
Algehele gradering
Goed geleë vir familiekuier in Pretoria.
At Libertas se terugvoer
Hi lize
Thank you so much for the review.
We hope to see you soon again in summer then you will appreciate the premises even more. its becomes a second geta way heaven when all is green and alive
greetings
Hennie
Khanya F - Jun 2023
Algehele gradering
It was a pleasant surprise. The cottage is big and spacious and is quite comfortable for a staycation.
Malinda S - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Maryke D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige nagrus gehad.
Hardus N - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie wat mens voel of jy langtermyn wil huur.
Nita S - Des 2023
Algehele gradering
Eenheid het aan al ons vereistes voldoen.
Wikus M - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige juweel in die middel van stadsgeraas.
Ruben V - Mei 2023
Algehele gradering
Great stay.
Nicole M - Feb 2023
Algehele gradering
Vrek lekker plek!
Werner B - Jun 2023
Algehele gradering
Libertas is 'n netjiese, skoon en gerieflike kothuis op 'n reuse, boomruike perseel.
Ceilia C - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en heerlike rustige omgewing.
At Libertas se terugvoer
Hi Cecilia
Dankie vir die terugvoering. Graag bevestig ek dat die Wi-Fi se opgradering reeds goedgekeur is en die installeering van 'n Wi-Fi rooter in die kothuis sal afgehandel wees sodra as die diensverskaffer die eenheid installeer
Groetnis
Hennie
Anton S - Feb 2023
Algehele gradering
Die 3ha erf met baie bome skep 'n heerlike plaasatmosfeer.
Evelyn D - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Eleni G - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en die pragtigste tuin.
Shanitha S - Sep 2022
Algehele gradering
Met on arrival by a friendly host Hennie, who was kind and accommodating.
Lees meerLaura P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic spot in Equestria.
Christa V - Apr 2022
Algehele gradering
At Libertas se gerieflike kothuis in 'n pragtige boomryke tuin was die ideale plek om met ons Australiese kinders (gesin met een peuter) saam te kuier direk na hul aankoms.
Eunice M - Apr 2022
Algehele gradering
It was awesome. The ambiance was beautiful.
Sonja K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Marie M - Jul 2022
Algehele gradering
Alles skoon en netjies, maar die area was nie aanvaarbaar nie.
Theunis R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangename ervaring met goeie diens.
At Libertas se terugvoer
Thank you Theunis, we appreciate your review, thank you for being wonderful guests and you are welcome back anytime.
Wilma W - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gebly dit was meer as wat ons verwag het.
At Libertas se terugvoer
Mnr en Mev Willemse
Baie dankie vir u terugvoering ons waardeer dit opreg.
Dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Ons bied u graag 10% af op julle volgende bespreking.
Groete
Elna Perring
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertaslaan 1360, Equestria, Pretoria, 001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang