Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Nature's Door

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 133, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

At Nature's Door is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat aan Greyton-natuurreservaat grens en met 'n manjifieke uitsig oor die reservaat en op omliggende bergreekse spog. Die huis is ideaal vir natuurliefhebbers en bied 'n veilige en privaat toevlugsoord wat ideaal vir gesinne of groepe is wat gretig is om stap- en fietsroetes te verken.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Drie slaapkamers is in die hoofhuis geleë en die vierde ateljeeslaapkamer is 'n bo die motorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbed vir 2 kinders. Die ateljeeslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kinderbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi en elektriese komberse is beskikbar.

Die huis lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Dit lei na die uitgestrekte tuin met 'n boomhuis vir kinders en 'n swembad. Bykomende geriewe sluit baie parkeerplek, motorhuis vir sleepwaens, toesluitstoorplek vir fietse, wasplek en roetekaarte vir buitelug-entoesiaste in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Parkstraat 133, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink At Nature's Door het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 133, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60c6c37cf83ae5a120147e290736caee4ab557493f8ac37914b85e90d26bc7ad0aa4194fa915563ce8757ac6c0f8c6c7633?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 1 5 1 2 133 Park street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038433018566 19.614278547481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang