Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Olive Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annelies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir At Olive Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Carla D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Hartlike gasvryheid.

Ons is hartlik ontvang en hulle het ons behoeftes verstaan om maklik in en uit te beweeg. Ons is die Sondagoggend bederf met 'n heerlike ontbyt en gasvryheid. Sal beslis weer daar oorslaap.

Jan Adriaan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan S

Bakgat.

Baie netjies, lekker ontbyt, vriendelike diens, veilig parkeering, warm water, dra my goed keuring.

Norah L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norah L

Very pleasant.

I enjoyed my stay. Staff was very friendly.

Megan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Megan A

Niks lekker nie. Die bed en kussings is in 'n baie swak toestand.

Parkeerplek is ook 'n probleem. Foto's is soos op internet, behalwe kamer 2. Daar is geen foto's van hierdie kamer op die internet nie. En my kamer het beslis nie soos kamer 3 gelyk wat ek bespreek het nie.

At Olive Guest House se terugvoer

Ons is baie jammer dat julle 'n negatiewe ervaring gehad het.
Aangesien die bespreking op laat kennisgewing verkort is van 2 nagte na 1 tydens 'n langnaweek, het julle 'n kamer wart nog beskikbaar is gekry.
Kamer 2 is baie gereelde gaste se eerste keuse.
Al ons beddens is van goeie kwaliteit
Ons het by gaste wat na julle daar gebly het, die versekering gekry dat hulle geen probleem met die bed ervaar nie.

At Olive Guest House
Leonor L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor L

Awesome.

Was skoon, netjies, veilig.

Dikeledi L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi L

Very nice place.

The owners were very friendly and welcoming. The room was clean and everything you wished to have in a room was there, tea facilities, TV, soap etc. The only negative thing we noticed was that there was DSTV but we couldn't view the channels. We used to view like Mzanzi 161. The breakfast was delicious and well prepared.

Steven A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steven A

Rustig.

Klein, maar mooi, baie lekker.

Meliza C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C

Vriendelik en heerlik.

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs, netjiese kamers.

Marius N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Wat 'n wonderlike tyd het ons nie daar gehad tydens die afgelope SA-atletiekkampioenskappe-BCVO nie!

Die gasvryheid, lekker geselsies met die eienares en die heerlike ontbyt wat haar man voorgesit het was 'n hoogtepunt! Ek het al baie gastehuise besoek en At Olive staan verseker uit! Baie dankie. Sien julle verseker weer volgende jaar! Ons gasvrou was uiters gasvry! Dit is gerieflik naby die stadion in Sasolburg. Slaapgeriewe was voorwaar 'n heerlike ervaring en uiters netjies. Sien my verseker weer!

Brown W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brown W

Very good.

The accommodation was adequate for a few days. The breakfast was very good and the host was friendly and helpful.

Danie P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie P

Teleurgesteld!

Ons het vir ons 'n ander blyplek gaan soek aangesien die kamers uiters klein is. Ons het vir drie dae bespreek en dan verwag 'n mens darem as jy ruim kamers adverteer, dat die kamers regtig ruim sal wees. Die een kamer het 'n reuk gehad wat 'n mens se neus brand. Miskien ou rook? Die parkeerplek is ook baie beknop.

Delene G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene G

Excellence value for money

The best breakfast ever.

Hennie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Ons het ons verblyf by At Olive Gastehuis baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sone G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sone G

Mooi plekkie, netjies, gasvrye eienaars, heerlike ontbyt.

Parkering net bietjie ingekort en die onderste kamers is nie regtig privaat met eetsaaltjie buite die deur. Verder geen klagtes nie!

Calvin M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin M

Good

A very good stay.

Elsie C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Aangename, flinke diens, netjiese kamers met alles wat nodig is.

Die gasvrou en haar sjef is besondere aangename mense, voel asof jy by vriende tuis is.

Pieter B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Goeie diens, baie vriendelik en behulpsaam.

Ek en my vrou het daar oorgebly vir drie nagte. Die eerste nag was ons in 'n baie lekker kamer toegerus met lugverkoeling, sy eie yskas en eetgerei hoekie. Die tweede en derde nag moes ons egter na 'n ander kamer skuif (ons het bietjie laat bespreek en dis wat toe beskikbaar was) wat nou nie heeltemal so gerieflik was soos die eerste kamer nie. Dit was baie warm, sonder enige lugverkoeling en het ook nie eie yskas en eetgerei gehad nie. Afgesien hiervan was ons tydjie hier baie lekker. Dit was vir seker die vriendelikste diens wat ek in 'n lang tyd by 'n gastehuis ontvang het, regtig puik.

Jolanda N - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda N

Gerieflik en skoon.

Die ontvangs was baie vriendelik, die kamers gerieflik, skoon en netjies en die ontbyt heerlik.

Ben S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Cute and quaint, has everything one needs to have a comfortable stay.

At Olive guest house has everything one needs to have a comfortable stay. We stayed just to be able to sleep in the Vaal area after going on a Vaal sunset cruise, it is perfect for that kind of thing. Breakfast was ready-made with bacon on the eggs and meat, I don't eat bacon nor do I eat red meat, so would have been nice to have been asked what I'd like for breakfast, but other than that everything was okay!

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koorsboomstraat 22, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b40598fd3f359bb07c487b60b87810be6598151b28cd405cb3b24e13acf060a57475f9cc58d6b8107ab3852819d615efef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 22 Koorsboom Straat Vanderbijlpark 1910 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.741403857606 27.851858132541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang