Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Olive Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Carla D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Hartlike gasvryheid. Ons is hartlik ontvang en hulle het ons behoeftes verstaan om maklik in en uit te beweeg. Ons is die Sondagoggend bederf met 'n heerlike ontbyt en gasvryheid. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Adriaan S
1 nag
5.0
Jul 2024

Bakgat. Baie netjies, lekker ontbyt, vriendelike diens, veilig parkeering, warm water, dra my goed keuring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Very pleasant. I enjoyed my stay. Staff was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan A
Kort verblyf
2.8
Des 2022

Niks lekker nie. Die bed en kussings is in 'n baie swak toestand. Parkeerplek is ook 'n probleem. Foto's is soos op internet, behalwe kamer 2. Daar is geen foto's van hierdie kamer op die internet nie. En my kamer het beslis nie soos kamer 3 gelyk wat ek bespreek het nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Annelies
At Olive Guest House
Ons is baie jammer dat julle 'n negatiewe ervaring gehad het. Aangesien die bespreking op laat kennisgewing verkort is van 2 nagte na 1 tydens 'n langnaweek, het julle 'n kamer wart nog beskikbaar is gekry. Kamer 2 is baie gereelde gaste se eerste keuse. Al ons beddens is van goeie kwaliteit Ons het by gaste wat na julle daar gebly het, die versekering gekry dat hulle geen probleem met die bed ervaar nie.

Leonor L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Awesome. Was skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dikeledi L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2018

Very nice place. The owners were very friendly and welcoming. The room was clean and everything you wished to have in a room was there, tea facilities, TV, soap etc. The only negative thing we noticed was that there was DSTV but we couldn't view the channels. We used to view like Mzanzi 161. The breakfast was delicious and well prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2018

Rustig. Klein, maar mooi, baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Meliza C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Vriendelik en heerlik. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs, netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2015

Wat 'n wonderlike tyd het ons nie daar gehad tydens die afgelope SA-atletiekkampioenskappe-BCVO nie! Die gasvryheid, lekker geselsies met die eienares en die heerlike ontbyt wat haar man voorgesit het was 'n hoogtepunt! Ek het al baie gastehuise besoek en At Olive staan verseker uit! Baie dankie. Sien julle verseker weer volgende jaar! Ons gasvrou was uiters gasvry! Dit is gerieflik naby die stadion in Sasolburg. Slaapgeriewe was voorwaar 'n heerlike ervaring en uiters netjies. Sien my verseker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brown W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2015

Very good. The accommodation was adequate for a few days. The breakfast was very good and the host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annelies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koorsboomstraat 22, Vanderbijlpark, 1910, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b40598fd3f359bb07c487b60b87810be6598151b28cd405cb3b24e13acf060a57475f9cc58d6b8107ab3852819d615efef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 22 Koorsboom Straat Vanderbijlpark 1910 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.741403857606 27.851858132541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang