Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Patat Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 90 resensies vir At Patat Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mariana S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Baie oulike plekkie in Struisbaai.

At Patat is 'n baie oulike plekkie. Baie lekker gebly.

Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Waarde vir geld. Baie lekker braai area en kinders kan veilig speel.

Veilig, gerieflik en baie lekker omgewing.

Mariette H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Lekker wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Heerlike wegbreek in 'n pragtige huis - ons het die kuier by At Patat baie geniet.

Nicolene V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Baie goed ingerigte, kindervriendelike cottage. Het ons verblyf baie geniet!

Dit is werklik 'n baie oulike en goed ingerigte cottage. Kindervriendelik.

Stephan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Heerlike seevakansie.

Heerlike ontspan by die see in 'n gerieflike huisie met alles wat mens benodig.

Madi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi V

Werklik 'n rustige wegbreek.

At Patat Cottage is alles wat dit beloof om te wees.

Phillippa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa M

Love, love, loved it.

Loved the cottage, very nicely laid out. Struisbaai is a real pleasure to visit. Will definitely go there again and recommend it to friends and family.

Sally C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

A piece of heaven.

Fabulous cottage, beautifully decorated and equipped for self-catering. It was also very clean. We loved the outdoor braai area and the fireplace in the lounge.

Nicolette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Fantasties.

Baie netjies en wonderlike kuierarea. Alles wat jy nodig het in huis. Sal definitief weer gaan en aanbeveel.

Madi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madi V

Ek en vriendin het 'n paar dae weggebreek om te rus en kuier.

Uitstekende plek. Afwerking en toerusting uit die boonste rakke. Super netjies en skoon.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Willem V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Rustigheid by die see.

Huis is prakties en kompak ontwerp en uitgelê. Alles is daar wat jy mag nodig het. Binne-in 'n kompleks geleë wat dit veilig en rustig maak. Goeie basis om omgewing vandaan te verken. Ek sal die plek aanbeveel.

Ria S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Heerlike wegbreek.

Ons het heerlik gebly in At Patat Cottage! 'n Naweek is heeltemal te kort om die huisie en die omgewing ten volle te geniet. Die huis is pragtig binne, daar is alles wat mens kan nodig kry. Van snoesige beddegoed (ons het so lekker geslaap) tot die mooiste koppies en borde, pragtige kuns teen die mure, 'n TV met DSTV en Netflix, Wifi, tot 'n gesellige braai-area buite met 'n baie gemaklike ingeboude sit-area - mens kan regtig nie vir meer vra nie. Ek sal beslis At Patat Cottage aanbeveel. Dis stapafstand van die see/strand, mens hoor die see as jy snags in jou bed lê en ons het baie veilig gevoel in die sekuriteitskompleks.

Chris G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Wat 'n wonderlike ervaring.

At Patat het so 'n heerlike atmosfeer. Jy voel ook onmiddellik tuis. Heerlik! Dit was regtig wonderlik om in te stap na 'n dag se reis in so 'n netjiese woonplek en waar mens baie veilig voel. Sal enige iemand aanbeveel vir 'n vakansie.

Sonja A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja A

Stunning! Stunning!

We will always go back!

Mart-marie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie D

Wenner wegbreek!

Die verblyf is vreeslik netjies en perfek geleë in Struisbaai. Dit is baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig hê, met pragtige strandhuisdekor. Mens kan ook maklik vanaf die verblyf na die see toe stap, selfs met 'n baba in 'n stootwaentjie!

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Carmen H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Wonderlik toegerus met alles wat moontlik benodig kan word.

Netjies en baie goed toegerus. Onderdak braai fasiliteit was waardevol aangesien die weer reënerig was.

Jean P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P

Uiters gerieflik, baie netjies, veilig, stapafstand vanaf die strand.

Sal graag weer wil besoek en sou dit definitief aanbeveel.

Jakkie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Baie netjiese verblyf met gerieflik mooi braaiplek.

Nie see-uitsig maar naby genoeg om te hoor. Goed toegerus. Wasmasjien handig.

Zelda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M

Really enjoyed our stay and the agent was super friendly and helpful, would go back anytime!

Wonderful little cottage, with everything you would need for self-catering. I would advise adding another frying pan if they could. The only issue we had was the main bedroom ceiling fan that was broken. Everything else was great.

Minrie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minrie S

Ek het aan die Voet van Afrika-marathon kom deelneem. My gesin het my vergesel vir die naweek.

Pragtige, netjiese, romantiese cottage in 'n idilliese ligging. Die huis is toegerus met meer as wat jy ooit kan nodig hê. Veral ideaal vir kinders met gesinne wat wil speel en rondloop. Baie veilig en by die see.

Wilmine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmine V

Ons kuier was baie lekker by At Patat by Langezand Struisbaai, daar was alles!

Die groot lekker was die kaggel binne siende dat dit koud was en die buitebraai-area is 'n lekker kuierplek.

Jan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Kothuis goed toegerus en gemaklik.

Die kothuis was gemaklik en het alles gehad wat ons benodig het. Daar kon net vir elke bed 'n ekstra kombers gewees het.

Wendy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy D

Loved our stay as usual.

See stars.

Susan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Beautiful, clean and tidy.

The cottage was perfect. The braai area was perfect. We could not find a breadboard. Fabulous.

Luzanne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne P

Comfortable, peaceful and relaxed.

We enjoyed our stay. The little backyard did the kids good when we were at home.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback. Please visit again.

At Patat Cottage
Sharon N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Sjoe - waar om te begin! Mis die plek nog steeds.

The entire experience was amazing. This amazing cozy cottage is situated in a secure complex so close to the beach which is spectacular - the sunrises are worth waking up for and there is an endless stretch of beach you can have all to yourself. Loved the fact it was pet-friendly and so close to exploring the stunning L'agulhas region as well as Waenshuiskrans caves. A real gem.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback. Please visit again!

At Patat Cottage
Karen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Amazing!

Netjies, skoon, wit linne, naby aan die see en veilig.

Daniel K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K

Wonderlik. Lekker gerus en gekuier.

Naby alles, see, winkels ens.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Dawid P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid P

Wegbreek saam met gesin.

At Patat is baie klein, maar geskik indien die weer lekker is vir buite-aktiwiteite.

Nicoline S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline S

The sound of the beautiful sea and peaceful surroundings was great food for the soul. Love this place and will surly go back there anytime.

Will recommend this place to any of family and friends, Thank you to all the people who was involved, from making the booking, picking up the key, the staff and security.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback. Please visit again.

At Patat Cottage
Yolinda T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolinda T

Asemrowend, Rustige atmosfeer.Pragtige strand

Idiliese wegbreek naweek wat soos 'n week gevoel het. Die dekor van die Vissershuis is pragtig en die kaggel verleen romantiese atmosfeer. Veral die skilderye wat elkeen 'n storie vertel. Niks ontbreek in At Patat Cottage. Braai area is baie goed uiteengesit. Struisbaai is baie beter as die Griekse eilande.

Munro M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Munro M

Skoon, netjies, uitstekende uitleg, baie goed toegerus en net 'n lekker kuierhuis.

Baie dankie vir 'n heerlike verblyf.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Eileen H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen H

Beautiful estate in beautiful surroundings.

Beautiful white, well equipped cottages with miles of white beaches to enjoy.

At Patat Cottage se terugvoer

Dear Eileen,

Thank you for your review. Please visit us again.

Regards,
Madeleine

At Patat Cottage
Madeleine R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Die see-kothuis het op al die vlakke ons behoeftes oortref!

Die kothuis is ideaal geleë naby die strand en met sy perfekte uitleg vir lekker kuier binne en buite het ons gesin van 4 great memories gemaak. Dankie vir baie skoon en netjiese verblyf! Ons sal beslis weer kom kuier vir langer.

At Patat Cottage se terugvoer

Goeie dag Madeleine,

Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer!

At Patat Cottage
Nina P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina P

Lovely getaway.

At Patat had everything required for a lovely break. More comfortable furniture in the living room space would make it even better.

At Patat Cottage se terugvoer

Hi Nina,
Thank you for your review. We will look into the furniture in the living room.

At Patat Cottage
Mignonne J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Mignonne J

Dit is die mooiste omgewing en al die huisies is baie mooi!

Ten spyte van minder goeie weer (dit het gereën, wat wonderlik was), het ons dit baie geniet. Die TV-stel en baie goeie ontvangs was 'n groot bonus. Ons sal graag weer na At Patat wou gaan.

At Patat Cottage se terugvoer

Goeie dag Mignonne,

Baie dankie vir jou terugvoering! Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier.

At Patat Cottage
Heléne J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heléne J

Wonderlike rustige atmosfeer, baie bevorderlik vir die laai van menslike batterye.

Heerlike uitspanplek na 'n tydperk van harde werk.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your review, Helene, please visit again.
Madeleine

At Patat Cottage
Theo Elfering N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo Elfering N

A perfect house to stay. The kitchen material is for at least 20 persons. So never a shortage of.

We had a good contact via e-mail with Madeleine, the owner of the cottage. She was very helpful for us and made a deal with the park authorities to get the keys even on Sunday. The cottage is fully equipped for at least 4 persons. And stands more then safe in a park. The most southern tip of South Africa is very close to the cottage. It was a pity that we were here only for 3 days.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you, Theo. You will have to come and visit again for a longer period!

Regards,
Madeleine

At Patat Cottage
Carol G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G

Uitstekend alles wat ons verwag het en meer.

Sal beslis aanbeveel en baie waarde vir geld.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Martie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Heerlike wegbreek in 'n mooi omgewing.

At Patat is volledig toegerus, prentjiemooi, in 'n moderne ontwikkeling met 'n "vissersgevoel". Dit is hoe 'n strandhuis moet wees - kompak, gerieflik en maklik om te onderhou.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Martie. Kom kuier gerus weer.

Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Thana D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D

Snoesig.

Kon net nie die see sien van die cottage af nie

Henry S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Nice place to stay.

Thank you so much for a wonderful stay at At Patat Cottage. It is our 2nd time that we visit there and will definitely go back again and again. Also a big thank you for allowing my little Yorkie there, much appreciated.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you Connie! Please visit again.

Regards
Madeleine

At Patat Cottage
Amore H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amore H

Heerlik.

Baie lekker blyplekkie. Alles wat nodig is. Sal dit weer besoek. Heerlik.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie, kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Astrid S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid S

Precious little gem.

Really enjoyed the cottage. The stay was too short but loved the place, it has everything that you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike juweeltjie.

Regtig die kothuis geniet. Die verblyf was net te kort, maar was mal oor die plek. Dit het alles wat jy benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your review Astrid. Please come and visit again.
Regards
Madeleine

At Patat Cottage
Cyndi T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cyndi T

A lovely spot, very restful.

A lovely, peaceful spot. Could really relax. Outdoors was a bit too windy to enjoy though.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for your feedback, Cyndi. Please visit again.

Regards,
Madeleine

At Patat Cottage
Chantel J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel J

Very neat and cosy!

The cottage is so lovely! Kept very neat and clean.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you Chantel. Please visit again.
Regards,
Madeleine

At Patat Cottage
Angela P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela P

Very homely feel.

Fantastic place to stay, will definitely be coming back!

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you Desmond.

At Patat Cottage
Jan R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Baie mooi en netjies.

Baie netjies en smaakvol. Baie lekker gekuier maar net jammer dat daar soveel betalings moes gemaak word om net 'n naweek daar te kan bly. Daar was ook 'n huis in Langezandt Village wat elke aand partytjies gehou het tot na 2 in die nag. Verder het ons lekker gebraai en gekuier.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Dorien. Ek sal die lawaai in Langezandt opneem met die Trustees.

At Patat Cottage
Arina S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arina S

Byna geen beweegruimte in kombuis en sitkamer, geen handdoeke, koffie, tee, melk en beskuit soos wat ons gewoond is by plekke nie.

Geen see-uitsig. Volgens foto's lyk dit of huisie op seefront is. 'n Skoonmaakfooi van R400 is na bespreking bygesit, soek 'n deposito van R500. Voorheen was daar nooit so iets nie. Die bedrag wat jy vir die plek betaal behoort tog die skoonmaak in te sluit.

At Patat Cottage se terugvoer

Geagte Arina,

Dankie vir jou, terugvoer, At Patat is 'n cottage en nie 'n huis nie. geen handdoeke, koffie, tee, melk en beskuit word voorsien nie, en die handdoeke was genoem op jou oorspronklike navraag en kwotasie. Indien jy al hierdie geriewe wil insluit by jou bespreking, sal ek voorstel dat jy eerder by 'n B&B bespreek.

Daar is geen see uitsig nie, en dit word nie in die beskrywing so gemeld dat daar wel 'n seeuitsig is nie, die foto's toon ook glad nie aan dat die cottage op die seefront geleë is nie. Ek sal voorstel dat jy in die toekoms op die kaart kyk sodat jy 100% seker is van die ligging.
Die R 400.00 skoonmaakfooi en R 500.00 terug betaalbare breekskade deposito was aan jou verduidelik met jou kwotasie.

Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Henk Eilers C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Henk Eilers C

We had a good time, we enjoyed the design of the house.

The beds are too hard, there is a lot of traffic because of building houses, the gate is day and night open, the reception was not real welcoming. We had an idea to come back another time, but the prices are raised by 50 percent and that is far too much for only the design of the cottage.

Marie T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T

Dit was awesome dankie!

Die elektriese warmkomberse op die bed was 'n groot bonus en die vuur wat ons binne die huisie kon maak was fantasties.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Marie. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete,
Madeleine

At Patat Cottage
Helena B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Heerlike omgewing.

Skoon, knus kuierhuis en awesome braaigeriewe. Mens het niks meer nodig nie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Helena, kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Connie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie S

Dit was amazing!

Goeie dag, ons het heerlik gekuier en gerus. Dit is 'n baie netjiese plekkie en kan dit gerus aanbeveel by almal wat 'n wegbreek nodig het. Welgedaan aan A Patat se eienaars julle plekkie is pragtig. En nog 'n welgedaan aan LekkeSlaap julle diens is puik! Sal beslis weer by At Patat gaan kuier.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Connie! Kom kuier gerus weer.

At Patat Cottage
Hester P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

Heerlik, gemaklik, rustig en loopafstand na 'n pragtige strand.

Ons het baie lekker gebly, sonskyn, reën - wonderlik en baie wind. Alles was daar wat jy nodig het en veral die lekker kaggel met baie hout. Dis soos jou eie huis net op 'n ander plek. Ek sal weer gaan en het al vir baie van At Patat vertel en foto's gewys. Kompleks baie netjies en skoon en die pragtige skoon strand wat heerlik was om op te loop en die briesie deur jou hare te voel. LekkeSlaap - Dankie vir julle goeie diens.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie, Hester! Kom kuier gerus weer. Ek weet daar was 'n paar probleempies, maar ons het dit reeds uitgesorteer. Dankie vir jou terugvoer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Charlene F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Fantasties!

'n Pragtige huisie, met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike en gerieflike vakansie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Charlene! Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Rosandra L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rosandra L

Skoon, netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Sal dit definitief aanbeveel.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Rosandra!

Groete,
Madeleine

At Patat Cottage
Henriette L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette L

Dit was baie gerieflik, netjies en het absoluut 'n cosy vibe!

Ons het dit baie geniet! Alles was baie netjies, skoon en gerieflik! Ons het wel laat Vrydagaand daar aangekom en geen winkel was oop nie. 'n Paar stompies hout vir die eerste aand se braai of 'n opsie om ekstra te betaal dat julle 'n sakkie hout of twee daar los sal amazing wees. Ons het nie plek gehad om hout saam te ry nie. Moes al die pad terug ry Bredasdorp toe. Behalwe vir dit was alles perfek. Dankie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Marice N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marice N

Fantastiese rusatmosfeer en beste braai-area!

Great huisie vir familie met kinders. Huis toegrus met alles. Stapafstand van see. Kan nie wag om weer te kom nie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Marice! Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Francois H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Great netjiese plek.

Sien sterre.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Francois! Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Antoinette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M

Pragtige visserhuisie met alles wat mens moontlik kan nodig hê.

At Patat is 'n pragtige plek, met alles (en nog meer) wat mens nodig mag hê vir 'n wonderlike vakansie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Antionette.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Christo F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo F

Baie netjies en gemaklik.

Pragtige plek, rustig en omring deur die natuur. Sal verseker weer gaan kuier.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Christo. Julle is altyd welkom.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Olga M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olga M

Aangename verblyf.

At Patat was die enigste van 10 verskillende verblyfplekke waar ons tuis gegaan het waar ons handdoeke moes saambring. Vir 4 persone het dit 'n ekstra tas vereis - dis lastig! Ook die enigste plek waar 'n "breakage deposit" betaal moes word. Dis regtig 'n reëling wat in onbruik geraak het.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Olga, maar ek was doodeenvoudig genoodsaak om nie meer handdoeke te voorsien aan gaste nie agv die koste vir die was van linne en handdoeke (koste word per/kg bereken). Om dit nog steeds bekostigbaar te maak vir gaste om van die akkommodasie gebruik te maak, het die meerderheid gaste egter geen probleem om hulle eie bad en swemhandoeke saam te bring nie. Die breekskade deposito wat gevra word is ongelukkig die enigste manier wat ons as eienaars kan gebruik om goed wat gaste breek in ons huise te kan vervang. Die keuse van akkommodasie bly egter joune, en indien jy nie hou van die "huis reëls" nie, is jy welkom om alternatiewe akkommodasie te oorweeg.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Tanya D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D

Lieflik en gerieflik!

Ons het heerlik gekuier. At Patat is perfek as jy wil afskakel en net die rustigheid en natuurskoon wil waardeer. Die elektriese komberse was 'n groot bederf teen die koue aande. Ons kom kuier beslis weer!

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie Tanya. Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Helene V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helene V

Volledig toegeruste huisie en baie skoon en netjies!

Ons het baie lekker gebly! Daar was egter 2 insidente waar plaaslike mense uit die niet verskyn het en kom bedel het. Ek glo dat mense van daardie area gewoond is daaraan en as dit besiger is en meer mense is, sal dit 'n mens nie so pla nie. Dit het ons bang gemaak om in die aand te braai. Die veiligheid van die huisie self is baie goed.

At Patat Cottage se terugvoer

Ek is regtig jammer oor die insident. Ek gaan dit definitief opvolg met die Trustees.

At Patat Cottage
Johan M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Volledig toegerus.

Goed toegerus met volledige kombuis Volledig gemeubileer en ekstra wat selde te vinde is. Fantastiese braai-area met alles wat jou hart begeer At Patat Cottage is 'n ware juweel in elke sin van die woord.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Johan. Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Naretha P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha P

Fantasties! Mooi vissersdorpie in 'n Kaapse styl.

Dit was wonderlik! Baie mooi ligging, lieflike eenhede met 'n gesellige atmosfeer van 'n klein dorpie. Veilige loopafstand van die strand af en naby alles wat mens nodig het. Beddegoed, badkamers en kombuis was baie mooi uitgevat en nuut met 'n seetema. Elke aand vuur gemaak en op die stoepie gekuier. Sal enige tyd weer gaan ─ dis die geld werd! Ons noem mekaar nou sommer At Patat. Mooi herinneringe.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie Naretha. Kom kuier gerus weer!
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Sonel P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonel P

Ongelooflik.

Onvergeetlike naweek. Heerlike ingerigte huis met als wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Naby genoeg om te loop strand toe. Sal dit beslis aanbeveel.... ons gaan definitief weer!

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie Sonel. Julle is meer as welkom om weer te kom rus.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Theodore P S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore P S

Heerlik en stil hier kan mens ontspan.

Ek kan definitief At Patat aanbeveel. Dit voel behoorlik soos huis weg van die huis. Die entjie wat mens see toe moet stap kan mens net goed doen. Die braai is ook baie goed ingerig en mens kan baie tyd daar spandeer. Die area is baie rustig en stil en mens kan heerlik ontspan. Alles was netjies en op hulle plek.

At Patat Cottage se terugvoer

Beste Thea,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons besef dat alles nie altyd perfek is nie, maar dankie dat julle die goeie raaksien.

Groete,
Madeleine

At Patat Cottage
Darran F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darran F

Lovely home, well equipped, awesome braai area!

We had a lovely stay, everything you need is there. Would be great if the yard was enclosed but that is a minor. The braai area is the place to spend your time. The sleeper couch in front of the fire place is also a winner!

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for the review Darran.
Regards
Madeleine

At Patat Cottage
Karen L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Puik!

Fantastiese wegbreek-ervaring. Baie goed toegeruste kothuis en gerieflik. Baie smaakvol. Kliëntediens van LekkeSlaap se kant af, sowel as die mense van Langezandt Estate, is puik. Sal dit beslis aanbeveel.

At Patat Cottage se terugvoer

Baie dankie Karen! Kom kuier gerus weer.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Helena K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena K

Dit was baie gerieflik en ontspanned.

Huisie is baie gesellig en jy voel sommer dadelik tuis. Gerieflike huisie met alles in wat jy benodig. Baie netjies en skoon en lekker loopafstand van strand.

At Patat Cottage se terugvoer

Helen

Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Sarah-ann B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B

At Patat ─ prentjiemooi verblyf.

Ons gesin het At Patat besoek tydens Julie 2016. At Patat het alles wat jy nodig het vir vakansieverblyf. Eenheid was netjies en skoon. Ons het saans heerlik vuur gemaak in die kaggel. Ordentlike beddegoed en handdoeke.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie Sarah-ann! Ek is bly julle dit dit geniet.
Groete,
Madeleine

At Patat Cottage
Steven S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S

Baie huislik, mooi skoon en alles is daar.

Madeleine het ons pragtig gehelp en was altyd gereed as ons iets wou weet. Die huis was pragtig skoon gewees en mens het sommer lekker gevoel as jy instap. Wat dit ook lekker maak is dat dit 'n oopplan-kombuis is met 'n sitkamer by die kombuis en 'n lekker kaggel. So ek en my vroutjie kon lekker kuier terwyl ons kosmaak. Daar is soveel om te doen in en om Struisbaai. Dit was 'n baie lekker wegbreek. Enigste ding wat ek wel so bietjie teleurgesteld was op is dat die advertensie gesê het die see is amper by jou stoep - en dan is die see nog so 1 km weg. Sê dan eerder naby die see of so iets. Dit het nie gepla nie, maar as mens dink jy het 'n see-uitsig en jy kom daar en sien niks is dit nie so lekker nie. Oor die algemeen sal ek sê 8 uit 10 vir die totale pakket. Dit was regtig lekker om daar te bly. Dit is 'n besondere huislike plekkie om in te bly. Dankie.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie Steven.

At Patat Cottage
Margot K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margot K

Wonderful stay at At Patat.

Thank you very much for a wonderful stay at At Patat. It was stunning and had a homely atmosphere.

At Patat Cottage se terugvoer

Thank you for the review. Hope to see you soon again.
Regards
Madeleine

At Patat Cottage
Chris M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Fantasties! Het nog 'n dag langer gebly.

Ons was 'n bietjie bekommerd oor die feit dat daar geen diefwering was nie (Ons kom van Kaapstad af. Diefwering is 'n vereiste) maar het geen probleme met sekuriteit ondervind nie. Die verblyf was goed met DStv, lekker beddens en 'n baie rustige atmosfeer. Ons het 20:00 van ons laaste aand besluit dat ons langer wou bly. Geen moeite vir die vriendelike personeel wat dit gou gou gereël het. Weereens dankie. Ek sal definitief weer kom bly.

At Patat Cottage se terugvoer

Beste Chris
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Patricia & Vincent H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia & Vincent H

Disappointing that the DStv did not work and that the front door was jammed.

The unit has every appliance and utensil that one requires and the beds are very comfortable. Attention to detail is a bit lacking; the bedside lamp could not work (no extension provided) and some of the windows and the front door open with difficulty. That apart, we had a good stay and we would return but would prefer to be closer to the beach.

Saskia W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia W

Lekker!

Lekker gebly, alhoewel baie koud in die aande. Gelukkig word elektriese komberse verskaf. Dak het gelek na reën, in alle kamers. Dekor en linne pragtig. Verskaf asb. haardroër.

At Patat Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Saskia. Ons sal na die dak laat kyk.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Serena O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serena O

Dit is 'n mooi, skoon en veilige omgewing.

Ons het dit regtig geniet om in At Patat tuis te gaan. Regte vissershuisie met 'n warm atmosfeer. Net jammer dat die strand nie nader is nie.

At Patat Cottage se terugvoer

Beste Serna
Dankie vir die mooi resensie. Ek moes aan my oudag ook dink....die stappie strand toe gaan my dan goed doen.
Groete
Madeleine

At Patat Cottage
Selma N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma N

Die oomblik toe ek At Patat se voordeur oopsluit het dit vir my gevoel ek is by my eie huis. Die meubels, kombuisware, ens. is presies my smaak.

Aan almal wat At Patat Cottage oorweeg, doen jouself 'n guns en bespreek onmiddellik!

Pieter C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie gerieflik en ontspanne plek met 'n asemrowende braaiarea.

Ons sal At Patat beslis aanbeveel. Het 'n wonderlike tyd gehad met alles wat ons nodig gehad het by hande. Net die plek om weg te breek en weer te herlaai. Baie vriendelike diens. Julle is voorwaar tops!

Helaine D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helaine D

Sal definitief weer terug gaan!

Ons het baie lekker gebly in At Patat. Dit bied goeie waarde vir geld. Alles wat jy sal nodig hê vir 'n vakansie weg sal jy in dié huisie kry. Heerlikste braai buite en naby aan alles en met pragtige dekor. Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel!

Maryke E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E

Lekker gerieflik.

Dit is 'n pragtige eenheid met baie karakter. 'n Mens voel sommer net welkom. Die eenheid is goed uitgelê en ingerig. Ek sal At Patat vir enige iemand aanbeveel.

Jana N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana N

Heerlike huisie om te ontspan en te kuier.

Ons het die verblyf in At Patat vreeslik geniet. Die huisie is baie mooi gemaak en goed versorg. 'n Mens voel dadelik tuis en ook ontspanne. Die braai-area is lekker groot en 'n mens kan lekker daar kuier en braai. Perfekte huisie vir 'n bietjie 'bonding' saam met die familie of vriende.

Hennie G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie G

Lekker huisie!

At Patat is 'n lekker nuwe en baie netjiese huisie met puik fasiliteite - ons het heerlik daar gebly. Miskien 'n bietjie koud vir 'n winter-wegbreek, maar baie lekker kuierplek vir die warmer dae. Sal verseker weer teruggaan.

Laret L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laret L

Was heerlik. Die stilte en vars lug het 'n mens net goed gedoen.

At Patat is 'n pragtige huisie. 'n Mens raak sommer verlief op die blyplekkie. Die dekor is smaakvol en alles vir jou gerief. Ek beveel die plekkie aan, sal nie spyt wees!

Wilna V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Wilna V

At Patat was 'n besonderse rustige verposing langs die lewenspad.

'n Atmosfeer van Vrede en Liefde! Dankie Madeleine, ons het jul plekkie by die see so geniet!

Giles S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles S

Peaceful, wonderful and great value for money.

The perfect place for time away from the rat race. A wonderful mix of rustic charm and modern convenience. Check in is a breeze; the cottage is perfectly situated and central to many interesting sites to see. It is well worth staying a week just to recharge and connect. It is great value for money and a place to return to regularly.

Gelle R - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gelle R

Baie gerieflik, skoon en netjies. Alles is daar! Mens kan sommer 'n week daar bly 'n naweek is te kort.

Baie gerieflike huisie naby die see! Daar is nie 'n see-uitsig nie, maar darem is die see naby. At Patat is vreeslik mooi binne. Regtig die perfekte plek om net te gaan rus! Jy hoef niks saam te bring nie, behalwe jou kos en drink goed ... alles is daar! Die binnebraai en kaggel is 'n wenner en maak dat die huise sommer baie gesellig is somer en winter. Daar is ook 'n buitebraai vir die somersdae. Heerlik gekuier en gerus ... seker daarvan At Patat sien my binnekort weer.

Riana E - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Baie lekker gebly!

Die huis is baie modern en goed toegerus. Heerlike braai plek, ons het dit wel nie gebruik nie a.g.v koue reën weer. Dit is wel nie enkele meters van die strand af nie en het nie 'n see-uitsig nie.

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sophia Close, Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ce217384c38d2ffcc2122b107242f7fd0e2eb19e0c4f2a951883cf65b65085fa032bfdee5b08b0f8ac98d15b2183e84359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 Sophia Close Langezandt Fishermans Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.790320491539 20.042013015666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang