Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest Bushstay

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir At Rest Bushstay
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Danny A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny A

Lovely!

Great host and fantastic location!

Shenique C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenique C

Very friendly, organized and helpful.

Will definitely stay there again.

Carel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Sal dit definitief aanbeveel!

Baie lekker plek gewees, pragtige area en aangename gasvrou. Al kritiek wat ek het is dat die braaigeriewe net nie te goed was nie. Daar was nie 'n braai tang nie en die braaiborsel is al deur gebruik. 'n Aircon sal ook nie skade doen nie. Ek verstaan dat dit baie krag gebruik, maar in sulke hitte is dit nodig.

Sven K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven K

Lovely little place at an affordable price.

Loved the stay! Was definitely worth the price. Would highly recommend it to anyone looking for cheap accommodation near Hoedspruit.

At Rest Bushstay se terugvoer

Thanks for the lovely review, glad you enjoyed your stay.

At Rest Bushstay
Natalie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie D

Very comfortable and pleasant stay!

We stayed over one night before going to the KNP the next day, and it was everything we needed. A comfortable bed, and a clean and neat little place, would definitely recommend it for anyone stopping over in Hoedspruit.

At Rest Bushstay se terugvoer

Thanks for the review, glad you enjoyed your stay.

At Rest Bushstay
Pieter S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S

Net een nag oorgeslaap en vroeg die volgende oggend weer vertrek.

Net een nag oorgebly. Plek is baie netjies en skoon. Egter baie klein indien langer tydperk oorgebly gaan word.

Roelien V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien V

Aangename, stil omgewing.

Pragtige, skoon omgewing.

Anri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B

Ons het net een aand oorgeslaap maar dit was baie netjies en skoon en alles wat ons benodig het was daar.

Die plek was baie netjies en skoon. Alhoewel daar ander gaste was was dit baie stil en niemand het ons gesteur nie. Ons het werklik 'n aangename tyd gehad en die eienaares was baie vriendelik en behulpsaam.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, so bly jul het die aand geniet

At Rest Bushstay
Andre' B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre' B

Rustig en gemaklik.

Gaste laat jou tuis voel en akkommodasie is netjies en skoon.

Marelise S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Gemaklik en goed geleë. Baie vriendelik ontvang.

Plekkie is gemaklik en was vriendelik ontvang. Het baie lekker geslaap en sal graag weer daar gaan bly.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, bly jul het die verblyf geniet.

At Rest Bushstay
Paul H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H

Comfortable, quiet.

This was perfect for our overnight stay and very comfortable. For a longer stay self catering may prove difficult as the kitchenette is very small and just has a microwave. However, shops and restaurants are very close by making eating out easy. The setting in the wildlife estate is beautiful and the whole family enjoyed an early morning run within the estate.

Koos O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos O

Dit was baie lekker rustig en stil. Ons het goed uitgerus.

As ek een advies kan gee, dalk net kyk na die beligting in die kamer, as iemand wil lees is die lig by die bed baie swak.

At Rest Bushstay se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ek sal daaraan aandag gee.

At Rest Bushstay
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Netjiese geriewe en baie vriendelike en gasvrye diens.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die geriewe was baie netjies en skoon. Sal die verblyf beslis aanbeveel en sal ook weer van dit gebruik maak in die toekoms.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, so bly jul het die kuier geniet

At Rest Bushstay
Maryke M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Rustige blyplek.

Goeie oornagplek om omgewing te verken.

At Rest Bushstay se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, bly jul het die tydjie geniet.

At Rest Bushstay
Herman S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

It was comfy, and in a nice setting, value for money.

We stayed 3 days and it was very good and in wildlife setting with deer and Zebra and Warthogs.

Nicky W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky W

Few days to look at property.

The room was clean and comfortable. With the fridge, microwave, kettle and braai we could self cater but a work surface or table to prepare food would be great.

Charmaine G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G

Fantasties.

Fantasties. Ons het baie lekker gebly.

At Rest Bushstay se terugvoer

Bly jul het die kuier geniet

At Rest Bushstay
Martie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Ons het net oornag. Het heerlik geslaap. Daar was ook baie klein bederfies in die eenheid.

Lekker uitgerus. Vriendelike ontvangs by 'n baie netjiese plek.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie, so bly julle het lekker gebly.

At Rest Bushstay
Johanna S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S

Baie rustig en veilig.

Annelie se plek is baie netjies. Die diere het sommer verby ons geloop waar ons op die stoepie gesit het. Dit is so rustig daar en ek beveel dit aan.

At Rest Bushstay se terugvoer

So bly julle het die kuier geniet, dankie vir die mooi woorde.

At Rest Bushstay
Henk B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

Goeie ervaring, baie mooi kamer.

Enigste negatiewe ervarings: Matrasse kan van beter gehalte wees, toilet in badkamer baie ongemaklik, en onderdakparkering 'n vereiste, voertuie papnat gedou in die oggend.

Yolandi P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P

Baie lekker gekuier. Welkom gevoel altyd.

Sou graag lugversorger in die kamer wou gehad het vir die geweldige hitte.

Lizette N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette N

Dit was baie lekker, baie vriendelik ontvang, hou baie van die opset.

Ek dink net vir die prys moet daar darem DSTV wees en 'n seepbakkie in die stort.

Santie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G

Bederf verby!

Ons gasvrou het ons persoonlik ingewag en verwelkom. Pragtige, skoon kamer met die lekkerste bederfies op die bed, in die yskas en sommer net. Ons sal enige tyd weer by At Rest ons koppe wil gaan neerlê. Hoogs aanbeveel.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, so bly jul het die kuier geniet, sien uit na jul volgende kuier.

At Rest Bushstay
Karen W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W

Pragtige verblyf en 'n wonderlike gasvrou.

Annelie, die gasvrou was ongelooflik behulpsaam. Pragtige omgewing en kamers heerlik ingerig. Beveel ten sterkste aan vir 'n heerlike verblyf.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie en ek is so bly jul het die kuier verder geniet.

At Rest Bushstay
Marius R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Baie skoon en netjies.

Ontvangs was goed. Die paadjie na die voordeur is nie rolstoelvriendelik nie, maar hulle gaan blykbaar dit regstel.

At Rest Bushstay se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer.

At Rest Bushstay
Wilfried B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried B

Heerlik.

Baie aangename verblyf. Lieflike omgewing.

At Rest Bushstay se terugvoer

Dankie vir jul goeie terugvoer, ons is bly jul het die kuier geniet.

At Rest Bushstay
Gerda N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Dit was 'n lekker ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het 'n plekkie gehad om te braai en ons het baie lekker geslaap.

At Rest Bushstay se terugvoer

Dankie vir jul goeie terugvoer, ons is bly julle het lekker gekuier.

At Rest Bushstay
Jan F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Pragtig en puik.

Heerlik in 'n natuurreservaat, pragtige skoon verblyf, vriendelike mense, sal beslis weer daar bly. Elke sent werd.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir jul goeie terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.

At Rest Bushstay
Deon M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Uitstekend.

Gasvryheid was besonders en ons het dadelik baie tuis gevoel. Die wooneenheid was meer as voldoende en baie gerieflik.

At Rest Bushstay se terugvoer

Goeie dag Deon,

Baie dankie vir jul terugvoer, bly jul het die kuier geniet

At Rest Bushstay
Debbie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie S

Skoon, netjies, veilig en vriendelike gasvrou.

Vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het. Kamers is skoon en netjies. Rustige en veilige omgewing.

At Rest Bushstay se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, bly jul het lekker gekuier.

At Rest Bushstay
Rob V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rob V

Beautiful wildlife estate, very safe, but a bad room!

The rooms are in a wildlife estate, which is very well guarded and therefore very safe. Beautiful roads and a very beautiful environment. Reception by owner friendly. Near shops and restaurants. The estate is located at the end of a road, which is opposite the Total-service station. As soon as you arrive at the room you see on the outside and the inside that the motto was when building to invest as little as possible! The device does not agree with each other at all, but seems to be the result of a thrift store. Bed is of moderate quality. On the ceiling a fan, which gives hardly any cooling. In addition, a loose fan that does well. Faucet sink was loose and the same applies to the toilet seat. Hardly any storage space for clothes, only a rack to hang clothes. Inside is a chair from grandmother's time, a plastic chair and a stool for an old dressing table. Outside a table and 4 plastic chairs with a separate cushion. Very unfortunate that a decent investment has not been made to create good quality rooms. Now it is summarised: a mess!

At Rest Bushstay se terugvoer

Thanks for your review, just so sorry that my sense of decor does not apply to your taste.

At Rest Bushstay
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kierieklapperstraat 671, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0757b2bf5a8e288269edbd729c68fcde9aa230f6bdd7257bc78789991359bbc24f5d5575e3b4803d09b913e6d076c291b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 671 Kierieklapper Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.352971019411 30.966290406584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang