Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir At Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Dave K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave K

Lovely.

Really enjoyed it. Will definitely use them the next time we are in Wilderness.

Jp F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gekuier en die uitsig was asemrowend.

Courtneyy D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtneyy D

Our stay was perfect and the location, house was stunning.

We really enjoyed staying here. The location was ideal. House beautiful and well-kept. Ilze, our host, was so accommodating and friendly - she even sent us ideas of what to do in Wilderness which was so thoughtful. We would definitely book again and will recommend it happily to all friends and family. Thank you. One point I feel I should mention was when there is loadshedding, there is absolutely no signal in this area, which was a little surprising and challenging as I had to work whilst there.

Rouan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouan S

Absoluut fantasties. Sal volgende keer met my gesin daar wil kom bly.

Alles was ongelooflik. Ons is mal oor Wildernis en die Touw Rivier is iets besonders.

Pieter O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Pragtig geleë teenaan die rivier met goedversorgde huis wat pragtig afgewerk was.

Vanaf die ontvangs tot die vertrek was die kommunikasie uitstekend. Pragtige beveiligde kompleks en die afwerking van die huis en detail van die inrigting, was uit die boonste rakke. Die beskikbaarheid van 'n kayak was 'n bonus en ons 'ou mense' het soos kinders gevoel om op die rivier te roei. Die mooi hasies wat vry tussen die huise beweeg was 'n plesierige extra.

Anza F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anza F

Beautiful views and close to shops, restaurants and beach.

Had fun with kayak on the river. The stove stop was unfortunately badly rusted.

Sandra K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Home away from home.

Wow! Kon nie vir beter vra nie. Sal enige tyd weer teruggaan. Absoluut, die geld en die moeite werd.

Jenny W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny W

We enjoyed our stay. River view was perfect, pity about the N2 being so close.

We enjoyed our visit with family and friends at At Rest. Weather was amazing, canoeing was great fun. Cabin was well equipped and our host Ilse was professional and friendly. On the downside, The N2 is close and the traffic runs right through the night. We also found the upstairs bathroom setup inpractical. We recommend a sliding door on the master bedroom for privacy.

Daneal C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daneal C

Dit was ongelooflik lekker gewees.

Die huis verleng groot ruimte, maar dit is 'n ongelooflike mooi huis.

Tim C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tim C

Beautiful view over the river.

At Rest has an amazing view over the river, however, when making the booking, you are not made aware of the fact that the back of the house is very near to the N2 and therefore noisy day and night. The house is well fitted with everything you need, however, we are convinced that our bed linen was not washed after the previous guests slept there, the blankets offered to cover your legs while sitting on the deck smell of dog and the dish drying rack is slimy and full of mould.

At Rest se terugvoer

I have no control over the opinions of guests, but I suggest you read a few reviews to make up your mind.
Regards,
Hendrik Marx

At Rest
Erwin G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin G

Lovely facilities with a great view over the river.

All the amenities that you could possibly need were provided for. The property was lovely and clean and the hostess very friendly.

Zikmann J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J

Absoluut heerlik.

Plekkie baie goed toegerus, alles netjies en skoon. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Sal graag weer kom.

Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Great.

Had a great time, will go again!

Henry C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Ongelooflik rustig en veilig.

Baie goeie diens gelewer. Goeie kommunikasie deurentyd.

Malinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Gerieflike eenheid.

Die eenheid is gerieflike en ruim. Baie mooi uitsig en naby die see. Ons het ons kuier daar baie geniet. Let wel dat die N2 se verkeer hoorbaar is, siende dat dit naby die eenheid verbyloop. Baie dankie vir 'n lekker oorbly.

Gullaume O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gullaume O

Baie aangenaam en rustig.

Die huis is baie gerieflik en goed ingerig. Ons was oupa en ouma met kinders en kleinkinders en daar was genoeg plek, ten spyte van effe ongure weer. Die gasvrou was baie vriendelik en aangenaam.

Mariette M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Heerlik gekuier met pragtige uitsigte. Baie mooi, netjiese huis.

Ek sou die boonste hoofslaapkamer toemaak voor die badkamer sodat die kleiner kamer ook 'n badkamer het sonder dat die hoofslaapkamer binnegegaan moet word. Ek sou 'n kleiner pan met deksel ook waardeer.

Christa S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Netjies, alles wat jy nodig het en lieflike ligging.

Vriendelike diens, netjies en gerieflik. Daar is alles wat jy nodig het om gemaklik en lekker te kuier. Die uitsig is absoluut pragtig. Ons het saam met ons volwasse kinders daar gekuier en dit sal help as daar 'n deur in die hoofslaapkamer is, sodat die tweede badkamer gebruik kan word sonder om die privaatheid van die hoofkamer te steur. Maar ten spyte daarvan was dit waarde vir geld en sal ons beslis weer daar gaan kuier!

Daniela C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C

Perfect, tranquil retreat.

Everything was perfect, warm and efficient. We felt welcome, beautiful surroundings, the house was spotless, tastefully decorated with all possible accessories (much more than the average self-catering place), very spacious. We loved the river and the canoe was a welcomed bonus: we paddled up and down the quiet river with the kids. Just at the entrance of the estate there's a restaurant, SPAR nearby and the beach is just across the main road. Really enjoyed our stay.

Miempie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miempie P

Pragtige omgewing met baie om te doen.

Die ligging langs die N2 is nogal steurend as mens gewoond is aan stilte. Omgewing is pragtig.

Leon V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Very comfortable, well-equipped, good location, enjoyed our stay.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik, goed toegerus, goeie ligging, het ons verblyf geniet.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dorothy V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy V

Netjies stylvol veiligheid.

Baie mooi 3 slaapkamers met badkamer. Sit en eetkamer, kombuis op een vlak. Kon sepies kyk op TV, goeie parkering en ook veilig agter afstandbeheerhekke.

Neeltje S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje S

Heerlik en rustig.

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer gaan.

Juanita C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Loved It.

Lovely neat and clean accommodation. Will book here again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal daaroor!

Lieflike, netjiese en skoon verblyf. Sal weer hier bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Wow!

Ons gesin het vir amper 2 weke by At Rest gebly. Die plek het alle verwagtinge oortref en was absoluut heerlik. Dit bestaan uit 3 netjiese kamers en 2 badkamers. Die plek is baie mooi gemeubileerd en daar was ook volledige DStv beskikbaar. Wat dit die beste maak, is dat dit deel is van 'n klein plek met direkte toegang tot die rivier. Die kinders het ure lank in die rivier geswem en van die treinbrug afgespring, sowel as boot en kano gery. Daar is 'n kano ingesluit by die eenheid en durf beslis die roei aan tot in die berge. Dis voorwaar die moeite werd! Kommunikasie was baie goed van die begin tot die einde. Ons het absoluut heerlik gebly en sal graag weer in die toekoms daar bly. Ek kan die plek met 'n geruste hart aanbeveel!

Tania B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Was baie rustig en lekker.

Het die verblyf baie geniet. Baie netjies en skoon, sal enige tyd weer daar vakansie hou.

Shaanta L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaanta L

At Rest.

Ons het baie lekker gebly. Alles was on point. Kliëntediens was uit die boonste gestoeltes. Die naam pas perfek by die woning. Dankie dat julle hierdie stukkie goud met ons gedeel het. Volgende keer bly ons langer.

Ynita P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ynita P

It's a very nice and peaceful, well equipped and with everything you need and more.

We didn't use the canoe accuse the weather wasn't permitting, but I will go back to At Rest; next time in summer. Ilza Louw, the hostess, is a very friendly lady as well. We had a fantastic week at At Rest with our parents will definitely go back there again!

Bennie W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie W

Ontspannend!

Rustige atmosfeer en ontspannend. Sal definitief weer gaan!

Hanlie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Ongelooflike lekker wegbreek-vakansie in 'n pragtige huis reg op die Touwsrivier - hemels!

Ek en my man het saam met my ouers by At Rest gebly vir 6 nagte en dit was ongelooflik. Die huis is volledig toegerus met alles wat mens ooit kan nodig hê - ons het selfs 'n lekker skaappotjie gemaak met die huis se swart potjie! Die huis is baie luuks en die ligging op die Touwsrivier maak dit besonders rustig. Ons het ons skoene uitgeskop en van al ons sorge vergeet. Dit was ook baie lekker om op die rivier te roei en Wildernis self is 'n baie oulike dorpie met heerlike restaurantjies. Ons sal enige dag weer gaan en kan dit vir enigeen aanbeveel.

William D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D

Perfekte plek om te kom ontspan langs die rivier.

Baie gemaklike en skoon huis met alles wat jy nodig het. Wonderlike uitsig oor die rivier. Reëlings professioneel en glad verloop. Hoop om baie gou terug te wees.

Cornelius Johannes K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes K

'n Wonderlike ervaring met mense wat regtig vir jou omgee!

Ek kan gerus die groep aanbeveel. Hulle is altyd bereid om jou te akkommodeer en gaan uit hul pad om ons van hulp te wees. Baie dankie julle!

Jutta B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jutta B

Ware rus.

Heerlike vakansie op die rivier. Die kano is 'n bonus! Die huisie is baie netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan.

Erika V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Rustig en vreedsaam.

Skoon, ruim, pragtige verblyf en ligging.

Mariska S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Andrea S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

John J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John J

Wonderful service, very safe. Very small complex .

Accommodation provided was excellent. My only negatives are: the complex is small. One has to use the car to go anywhere in the Wilderness area. Launching a canoe from where we stayed was very difficult because of the extremely steep bank.

Vanaf
Vanaf R1 872
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 872
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chalet No. 3, Pirates Creek, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjNTc4ZmRiLTM3M2YtNDhjMi05YzUzLTcyYmFiNDQyZGU3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 872 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 Chalet No. 3 Pirates Creek 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.995990325348 22.597026228905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang