Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At River Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Maryke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker verblyf goeie ligging. Heerlik gebly, gasheer behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties en ontspanne. Heerlike langnaweek daar deurgebring. Blyplek was pragtig en alles wat nodig is, was daar. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, gaan werklik die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het heerlik gekuier. Sal weer daar bly in die toekoms. Heerlik gebly. Sal weer daar oorbly. Baie netjies, skoon. Pragtige beddegoed. Privaat. Goed toegerus om heerlik te kan kuier. Verhitters vir die winter, elektriese komberse, sonkrag vir TV ens. 'n Uitstekende en gawe gasvrou. Sal graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit is te aanbeveel. Tarief was redelik. Rustig, netjies, vriendelike eienaar. Het baie lekker gebly. Rustig gewees. Netjies. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beste waarde vir geld. Dit was die beste verblyf. Sentraal geleë en die gasheer het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel. Beste waarde vir geld. Hoë gehalte beddegoed. Lekker kuierarea buite by die braaiplek. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable, lovely and warm. The stay was very nice. We wanted to stay longer. The place is really comfortable and spacious. The place, bedding and cutlery are of high quality, and the garden is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Brilliant. This is just the place to go for a weekend. Nice braai area, with uninterrupted DStv selected channels. Enough cutlery and wonderful rooms. Will definitely book again for a golf weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het heerlik tuisgegaan, en ek beveel At River Cottage vir seker aan. Die ligging is perfek, dis regtig naby alles. Die plek is silwerskoon en met smaak gemeubileerd. Dis baie rustig en jy kan heerlik ontspan op die stoep met die pragtige tuin. Die apies het vroeg die oggend kom kuier, maar was glad nie lastig nie. Dis ook baie veilig. Ons sal in die toekoms verseker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles was perfek, dankie vir jou gasvryheid. Ons het die naweek verskriklik baie geniet, alles was netjies en skoon en in 'n goeie toestand. Ons het die ekstra's, wat gewoonlik nie voorsien word nie, baie waardeer. Die melk in die yskas, beskuit, tee en koffie, goed om mee te braai en natuurlik die back-up batterye tydens beurtkrag was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vriendelike en aangename verblyf. Ons het vreeslik lekker gebly, sal beslis weer daar bly. Dit was ons twee keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicolien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oprit tussen 81 en 83 Boomstraat, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5614f046458e3bc13ab447e6eb434a2004d37d0813ec78de74a9bdc393e3577c093f498377dfef98d0c5010e5ee3fafe96a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Driveway between 81 and 83 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.894720871618 27.456165974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang