At River Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rona E - Sep 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig is en nog meer in die cottage.
Maryke K - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker verblyf goeie ligging.
Ilse J - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties en ontspanne.
Petria S - Jun 2024
Algehele gradering
Het heerlik gekuier. Sal weer daar bly in die toekoms.
Mercia W - Jun 2024
Algehele gradering
Dit is te aanbeveel. Tarief was redelik. Rustig, netjies, vriendelike eienaar.
Coleen F - Mei 2024
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Arnold C - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, lovely and warm.
Jacobus M - Apr 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Teresa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik tuisgegaan, en ek beveel At River Cottage vir seker aan.
Wilna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles was perfek, dankie vir jou gasvryheid.
Lourens E - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike en aangename verblyf.
Sharleen H - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Nicky F - Jul 2024
Algehele gradering
Lovely place and exceptional hosting.
Leon O - Jul 2024
Algehele gradering
Gemaklik en goed ingerig. Sal beslis weer daar oorbly.
Marisa F - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklike verblyf in 'n rustige omgewing.
Lizemari D - Sep 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis, kon gemaklik ontspan en privaatheid geniet.
Nadine V - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker kuier plek!
Jan L - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld in Parys.
Lees meerRoz P - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely, quiet stay.
Maralize C - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige en stil omgewing. Ruim kamers en heerlike kuier/braai area.
Tamarin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en mooi.
Adele B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie! Baie netjies en baie gerieflik. Alles is so smaakvol en pragtig. Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Sal vir enige iemand aanbeveel. So lekker rustig en 'n klipgooi van die rivier af.
Wynand J - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en lieflik.
Frisco D - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig. Sal weer daar wil gaan kuier.
Eugene M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Braam D - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Martin J - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Nain Z - Okt 2023
Algehele gradering
Satisfactory.
Debby G - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Christo K - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was vêr bo verwagting lekker.
Nic V - Nov 2022
Algehele gradering
Lieflike plek teen die rivier.
Maryke L - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Nelrize G - Sep 2022
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Rozette B - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en netjiese verblyf.
Marinda K - Aug 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Adri D - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles was eksie perfeksie! Sal ons vir seker weer sien.
Yolande V - Jun 2022
Algehele gradering
Homy.
Yaki N - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Lorraine B - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige huisie.
Anneri D - Apr 2022
Algehele gradering
So skoon, netjies en rustig,
Marlette V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasies, ons het dadelik tuis gevoel.
At River Cottage se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. So trots saam julle op julle kind wat so goed hardloop. Baie sterkte vorentoe
Donna B - Mrt 2022
Algehele gradering
Would definitely go again. Loved the town and the accommodation was lovely.
At River Cottage se terugvoer
Was lekker om julle hier te hê. Bly julle het dit geniet.
Luitje L - Mrt 2022
Algehele gradering
Was rustig en naby als. Skoon en netjies.
At River Cottage se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet en was vir ons lekker om julle hier te hê.
Nora V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, netheid, wonderlike tuin en omgewing.
At River Cottage se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet en was vir ons lekker om julle hier te hê. Julle sal altyd welkom wees.
Marius E - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
At River Cottage se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Was lekker om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien in ons mooi dorpie
Trevor S - Okt 2021
Algehele gradering
Spacious and Comfortable.
At River Cottage se terugvoer
We are very glad that you have enjoyed your stay. You will always be welcome here and we hope to see you again.
Liezl L - Okt 2021
Algehele gradering
Well equipped and spacious accommodation.
At River Cottage se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre, dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is 'n pragtige gesin. Kom kuier gou weer in ons mooi dorpie.
Francois M - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker naweek saam met vriende.
At River Cottage se terugvoer
Baie dankie vir al die sterre. Was heerlik om julle te kon ontvang in Parys. Kom kuier gou weer.
Mientjie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
At River Cottage se terugvoer
Baie baie dankie. Kom kuier gou weer
Ree R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier.
At River Cottage se terugvoer
Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in Parys te sien.
Sharon V - Aug 2021
Algehele gradering
Our hostess was very friendly, the best beds ever, enjoyed our stay.
At River Cottage se terugvoer
Thank you Sharon, It was lovely hosting you. Glad you have enjoyed your weekend. Parys is a beautiful destination. It is a pity that you did not feel safe. We have never had any problems with safety before. We will look into that.
Sanette M - Apr 2021
Algehele gradering
Nie lekker.
Lees meerAt River Cottage se terugvoer
Ons is so jammer dat julle dit negatief ervaar het. En is jammer dat julle onder die indruk was dat daar rivier uitsig is en dat die ligging nie was wat julle gedink het nie. Wens ons kon dit opmaak aan julle. Ons is naby die rivier maar nie op die rivier nie. Ek sal weer bietjie na beskrywing kyk want dis belangrik dat ons nie daardie illusie skep nie. Ons sukkel ongelukkig maar met krag in ons dorp en in ons land. Jammer daaroor. En ons is baie baie jammer oor jou man. Ons innige simpatie.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oprit tussen 81 en 83 Boomstraat, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang