Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rosie’s on Robin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Rosie's on Robin is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, in Safari Gardens in Rustenburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die lugversorgde kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met 2 lapas, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8253461316b7bf7bbee5dd8574e6f41a6550413669c63a897b2b44bf547b9258a70983cbffa39e66aea1ea683440493974ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 Robin Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7033153 27.2283184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang