Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Rosie’s on Robin

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R925 R833 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Rosie's on Robin is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Safari Gardens in Rustenburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met 2 lapas, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
R925 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R925
R925 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8253461316b7bf7bbee5dd8574e6f41a6550413669c63a897b2b44bf547b9258a70983cbffa39e66aea1ea683440493974ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R925 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 12 Robin Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7033153 27.2283184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang