Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

At Rosie’s on Robin

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At Rosie's on Robin is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Safari Gardens in Rustenburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad met 2 lapas, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, asook openbare vervoer.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Letitia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink At Rosie’s on Robin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Robin-laan 12, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8253461316b7bf7bbee5dd8574e6f41a6550413669c63a897b2b44bf547b9258a70983cbffa39e66aea1ea683440493974ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Robin Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.7033153 27.2283184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456