AT Ruach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Annalie P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese mense Trix en Emile.
AT Ruach se terugvoer
Hallo Annalie
Ons het julle ontmoet as vreemdelinge maar julle het soos familie geword gedurende die tydjie wat julle hier gekuier het. Ek en 'n vriend mis die geselsies om die ontbyttafel. Dankie vir die pragtige mense wat julle is. PS, hoop die blommetjies groei mooi. Baie baie liefde en groete, Trix en 'n vriend.
Werner G - Jan 2024
Algehele gradering
Als was perfek en skoon! Sal enige tyd hul aanbeveel en weer gebruik .
AT Ruach se terugvoer
Die twee mees fantastiese mense. Lekker gekuier en gesels. Die kamer was altyd skoon en netjies gewees. Sal hulle definitief aanbeveel by enige gastehuis. Trix.
Desmond S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
AT Ruach se terugvoer
Hallo Desmond
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons het julle geselsies baie geniet.
Vriendelike groete
Trix
Mario S - Des 2023
Algehele gradering
Was lovely.
AT Ruach se terugvoer
Hallo Mario
Dit was so lekker om julle hier te hê, ek het die geselsies rondom die ontbyttafel so baie geniet.
Kyk mooi na jouself
Tot ons weer sien
Liefde groete
Trix
Marius Egbert L - Jun 2023
Algehele gradering
Was tuis, en bederf asof ons by familie gekuier het.
AT Ruach se terugvoer
Goeie naand Marius
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Julle was wonderlike gaste en nou ook familie ons het julle so baie geniet.
Dankie vir die lekker geselsies oor die ontbyt tafel.
Mag julle pad vorentoe gesaai wees met seeninge.
Vriendelike groete
Trix en Emile
Daniel G - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely impeccable hosts with the kindest of hearts. Tannie Trix you're a gem. The food is master chef style.
Lees meerAT Ruach se terugvoer
More Daniel
Vertrou dit Gaan goed met julle. Dankie vir die mooi boodskap en dankie vir die awesome mense wat julle is. Julle is nou familie ne.
Mag julle die genade van Jesus elke dag ervaar.
Liefde groete
Tannie Trix en oom Emile
Marie B - Okt 2023
Algehele gradering
Twee woorde. Ongelooflike gasvryheid.
AT Ruach se terugvoer
Goeie middag Martie
Vertrou dit Gaan goed met julle
Baie dankie Vir die mooi resensie
Ons het julle tweetjies so Baie geniet en ons geselsies rondom die ontbyt tafel en Om te hoor van Al die plekke wat julle besoek het wow
Sien uit daarna as julle Weer hierlangs Kom Om te Kom hallo se
Wees geseend in alles wat julle doen
Vriendelike groete
AT RUACH
Trix en Emile Botes
Maryna H - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike ontbyt, stunning mense.
AT Ruach se terugvoer
More Maryna
Vertrou dit gaan goed met julle
Dit was voorwaar 'n plesier om julle hier te he
Kyk mooi na julleself en onthou hou julle oe op Jesus gevestig.
Liefde groete
Trix en Emile
Robert H - Aug 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay. Thank you, breakfast was lovely.
Martie E - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, sal graag weer daar wou bly.
AT Ruach se terugvoer
More Martie
Baie dankie vir die mooi resensie.
Julle is awesome mense was lekker om julle hier by ons te he.
Liefde groete
Trix en Emile
Prelosh M - Des 2022
Algehele gradering
A home away from home.
AT Ruach se terugvoer
Good day Prelosh,
Thank you for the beautiful review.
It surely was a pleasure to have you here. We would love to welcome you back, you are like family now.
Have a blessed day.
Kind regards,
AT Ruach
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
AT Ruach se terugvoer
More Karin
Vertrou dit Gaan goed met jule
Baie Danki Vir Di pragtige woorde
Dit was absoluut n voorreg Om julle hier te he ons het julle vreeslik Baie geniet
Ons Sien uit daarna Om julle weer hier te verwelkom
Mag Jesus julle ryklik seen
Vriendelike groete
Trix
AT. Ruach
Hennie V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig. Baie netjies, veilig, baie goeie waarde vir geld!
Lees meerAT Ruach se terugvoer
Môre Michelle,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit was voor n voorreg om julle by ons te huisves. Jule is vriendelike, spontane, aangename mense en ons sien uit om julle weer by ons te ontvang. Julle is voorwaar soos familie.
Vriendelike groete
Trix Botes
At Rauch
Ansie B - Des 2020
Algehele gradering
Was baie goeie diens en aangename eienaars.
AT Ruach se terugvoer
Halo Ansie, baie dankie vir julle positiewe terugvoer dit was voorwaar lekker om julle hier by ons te he. Julle is baie aangename gaste. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons. Vriendelike groete, Trix.
Eliph K - Des 2020
Algehele gradering
Great!
AT Ruach se terugvoer
Hi Eliph
Thank you for your positive comments
It surely was a feast having you guys here we are looking forward to your next stay
Kind regards
Trix Botes
AT Ruach
Karin S - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic.
AT Ruach se terugvoer
Hi Karin,
Vertrou dit gaan nog goed met julle.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Dit was voorwaar lekker om julle hier by ons te he
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie
Vriendelike groete,
Trix Botes
AT RUACH
Nosipho N - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely place and the host is very welcoming.
AT Ruach se terugvoer
Hi Nosipho,
Thank you for the lovely review.
Kind regards,
Trix Botes
Gert V - Apr 2019
Algehele gradering
Die vriendelikste, netjiese blyplek nog ooit besoek. Trix en Emile is uiters gasvry en loop die ekstra myl om jou te laat tuis voel.
AT Ruach se terugvoer
Hallo tannie Christine,
Baie, baie dankie vir die mooi boodskappie. Julle is vir ons soos ons eie ouers en altyd baie welkom by ons.
Baie liefde,
Trix en Emile
Rosemary G - Mrt 2019
Algehele gradering
So 'n pragtige, netjiese huis.
AT Ruach se terugvoer
Goeie more Rosemary,
Baie Dankie dat julle At Ruach gekies het vir julle verblyf.
Dit was so lekker om julle hier te he.
Sien uit na julle volgende kuier by ons.
Vriendelike groete
Trix Botes
AT RUACH
Mariyn H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en veilige verblyf.
AT Ruach se terugvoer
Halo Mariyn,
Vertrou dit gaan goed met jule Baie danki vir die terugvoer oor julle verblyf by ons dit was baie lekker om julle hier te he. Ons het julle baie geniet veral die kinders
Sien uit daarna om jule weer te ontvang.
Vriendelike groete
Trix Botes
Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Stil area, kon goed uitrus.
AT Ruach se terugvoer
Hi Linda,
Dankie vir julle resensie, dit was baie lekker om jule hier by ons te hê. Julle is so stil en vriendelik, het nie eers geweet julle is hier nie. Julle kinders is pragtig.
Vriendelike groete
Trix Botes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang