Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AT Ruach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annalie P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese mense Trix en Emile. Ons was soos familie behandel. Hulle was fantasties gewees. Wow, Trix, dankie vir die ontbyt elke dag op tyd. Ons het dit vreeslik geniet by julle. Ek en Deon mis julle. Sal beslis weer daar kuier. Dankie Trix en Emile. Julle tuin is pragtig. ️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Hallo Annalie Ons het julle ontmoet as vreemdelinge maar julle het soos familie geword gedurende die tydjie wat julle hier gekuier het. Ek en 'n vriend mis die geselsies om die ontbyttafel. Dankie vir die pragtige mense wat julle is. PS, hoop die blommetjies groei mooi. Baie baie liefde en groete, Trix en 'n vriend.

Werner G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Als was perfek en skoon! Sal enige tyd hul aanbeveel en weer gebruik . Wonderlike plekkie, daar word jy behandel soos familie en nie gaste nie. Als was perfek, en vriendelikste dierbare mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Die twee mees fantastiese mense. Lekker gekuier en gesels. Die kamer was altyd skoon en netjies gewees. Sal hulle definitief aanbeveel by enige gastehuis. Trix.

Desmond S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Hallo Desmond Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons het julle geselsies baie geniet. Vriendelike groete Trix

Mario S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Was lovely. It was very lovely. Welcoming people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Hallo Mario Dit was so lekker om julle hier te hê, ek het die geselsies rondom die ontbyttafel so baie geniet. Kyk mooi na jouself Tot ons weer sien Liefde groete Trix

Marius Egbert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Was tuis, en bederf asof ons by familie gekuier het. Alles was mooi en aangenaam, die ontbyte uit die boonste rak. Daar was 'n geestelike atmosfeer en die liefde was tasbaar. Dankie vir 'n besonderse gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Goeie naand Marius Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle was wonderlike gaste en nou ook familie ons het julle so baie geniet. Dankie vir die lekker geselsies oor die ontbyt tafel. Mag julle pad vorentoe gesaai wees met seeninge. Vriendelike groete Trix en Emile

Daniel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Absolutely impeccable hosts with the kindest of hearts. Tannie Trix you're a gem. The food is master chef style. Words can not begin to explain all you did for us. Hospitality is tops and our stay was an absolute dream. You'll definitely see us very soon again. Impeccable hosts with the kindest of hearts. Tannie Trix you're a gem. Words cannot begin to explain all you did for us. The food is master chef style. Hospitality is tops and our stay was an absolute dream. You'll definitely see us very soon again. Love the Goosens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
More Daniel Vertrou dit Gaan goed met julle. Dankie vir die mooi boodskap en dankie vir die awesome mense wat julle is. Julle is nou familie ne. Mag julle die genade van Jesus elke dag ervaar. Liefde groete Tannie Trix en oom Emile

Marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Twee woorde. Ongelooflike gasvryheid. Die gastehuis is nie direk by die strand nie, maar dit het 'n ongelooflike uitsig op die strandfront en 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n heerlike swembad om af te koel as jy nie in die see swem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
Goeie middag Martie Vertrou dit Gaan goed met julle Baie dankie Vir die mooi resensie Ons het julle tweetjies so Baie geniet en ons geselsies rondom die ontbyt tafel en Om te hoor van Al die plekke wat julle besoek het wow Sien uit daarna as julle Weer hierlangs Kom Om te Kom hallo se Wees geseend in alles wat julle doen Vriendelike groete AT RUACH Trix en Emile Botes

Maryna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike ontbyt, stunning mense. Trix het ons bederf en ons het gou soos familie gevoel. Die gastehuis is alles eksie-perfeksie en die attention to detail is ongelooflik. Sy en haar man Emile gee regtig om en hulle het alles in hulle vermoë gedoen om ons vakansie onvergeetlik te maak. Ons gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
More Maryna Vertrou dit gaan goed met julle Dit was voorwaar 'n plesier om julle hier te he Kyk mooi na julleself en onthou hou julle oe op Jesus gevestig. Liefde groete Trix en Emile

Robert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

We had a wonderful stay. Thank you, breakfast was lovely. Methodist Church was close, which was very handy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie lekker, sal graag weer daar wou bly. Vriendelik, hulpvaardig, baie aangenaame gasvrou en lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trix
AT Ruach
More Martie Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is awesome mense was lekker om julle hier by ons te he. Liefde groete Trix en Emile

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBIz4KeRknKqtKJ5hzXYNetYYl7hYBhJRUL2hZ8u8CXHliYs0X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Dingwall Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.060135685889 30.875291990888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang