Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AT Ruach

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AT Ruach bied gerieflike verblyf in 2 eenhede in Amanzimtoti.

Die eenhede, Daniel en Ester, het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed en daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kamers het elkeen 'n mikrogolfoond, waaier en 'n TV. Gaste kan gerus hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring.

Die Esther-eenheid is in die huis en word via trappe bereik. Daniel is nie in die huis nie en het 'n privaat ingang. Aandete is beskikbaar op versoek.

Gaste kan in die lapa ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek. Let asb. dat die eienaar op die perseel bly en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

AT Ruach is 1,6 km van Seadoone Mall, 2,5 km van Toti Mall en Doonside se strand, en 3,8 km van Splash Waterworld af. Amanzimtoti bied verskeie watersportgeleenthede soos brankerplankry, swem, duik en snorkel. Die gewilde Sardientjieloop vind ook tussen Junie en Augustus plaas en gaste kan die Amanzimtoti Bird Sanctuary met meer as 150 voëlspesies, of die Illovo Lagoon Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annalie P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese mense Trix en Emile. Ons was soos familie behandel. Hulle was fantasties gewees. Wow, Trix, dankie vir die ontbyt elke dag op tyd. Ons het...
Sien meer
Jan 2024
Werner G
Saam met lewensmaat
5.0
Als was perfek en skoon! Sal enige tyd hul aanbeveel en weer gebruik . Wonderlike plekkie, daar word jy behandel soos familie en nie gaste nie. Als wa...
Sien meer
Jan 2024
Desmond S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.
Des 2023
Mario S
5.0
Was lovely. It was very lovely. Welcoming people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Marius Egbert L
Saam met lewensmaat
5.0
Was tuis, en bederf asof ons by familie gekuier het. Alles was mooi en aangenaam, die ontbyte uit die boonste rak. Daar was 'n geestelike atmosfeer en...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink AT Ruach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dingwall-weg 16, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwBIz4KeRknKqtKJ5hzXYNetYYl7hYBhJRUL2hZ8u8CXHliYs0X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Dingwall Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.060135685889 30.875291990888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang