Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Sixty Eight Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ragel D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Geen probleme. Ek het baie lekker gebly. Geen klagtes nie. Die plek is netjies en skoon en die bed slaap lekker. Alle nodige geriewe is daar. Jy kan maar gerus hier bespreek en oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
1 nag
5.0
Jun 2024

Puik waarde vir geld. Absoluut presies waarvoor ek gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk D
1 nag
5.0
Mei 2024

Was 'n vinnige oorslaap, maar was lekker rustig en het tuis gevoel. Plek is baie netjies. Unieke styl, baie gesellig. Al die nodige vir 'n baie billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely overnight stay. We had a lovely overnight stop. The room was neat and clean. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmae
At Sixty Eight Guesthouse
It was lovely hosting you and you are always most welcome

Ronelda V
1 nag
4.8
Aug 2024

Homely and child friendly. Gasvry en vriendelik. Huislike familie en kindervriendelike plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Innocentia P
1 nag
4.6
Apr 2024

You won't regret going to At Sixty Eight Guesthouse. When I tell you the hosts are amazing people, beautiful souls. First time I met the older lady, and this time I met her husband. They were both so welcoming. I love it there, will surely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbuyiselo Dolph M
Lang verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

I thoroughly enjoyed my stay at the guest house. The warm hospitality, comfortable accommodations, and excellent amenities made for a truly satisfying experience. My stay exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ophola B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Average. Pretty calm, just the area and the dogs were not making me comfortable in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Valmae
At Sixty Eight Guesthouse
Thank you for your feedback. The little dogs are here for everyone's safety and they are in the main house most of the time. The area is an older part of Bloemfontein but we have been living here for many years and it's quite safe. You were an interesting guest and we even allowed your friend at night without any prior arrangement. We enjoyed hosting you.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Valmae
At Sixty Eight Guesthouse
Thank you for your feedback. I just want to apologise for any inconvenience caused. We have taken note of all your complaints and will definitely work on improving our conduct and room. Thank you.

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik en ruim. Ek het al vele kere van tevore hier gebly en kom elke jaar terug, want die plekkie is baie gerieflik, netjies, ek word altyd warm verwelkom. Dis altyd lekker om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Valmae
At Sixty Eight Guesthouse
Baie dankie Altyd welkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R492
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R492
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df433271040d7f4c72647f25cc5c72b9d520372d9fef0010eaa295ea5ef41ba5fd59e17bfc7a96c7a007da3ee0911c10292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R492 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 68 De La Rey Road General de Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14910668153 26.20142698288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang