Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Sixty Eight Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 103 resensies vir At Sixty Eight Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ragel D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel D

Geen probleme.

Ek het baie lekker gebly. Geen klagtes nie. Die plek is netjies en skoon en die bed slaap lekker. Alle nodige geriewe is daar. Jy kan maar gerus hier bespreek en oorslaap.

Martin L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Puik waarde vir geld.

Absoluut presies waarvoor ek gesoek het.

Schalk D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Was 'n vinnige oorslaap, maar was lekker rustig en het tuis gevoel.

Plek is baie netjies. Unieke styl, baie gesellig. Al die nodige vir 'n baie billike prys.

Shannon M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon M

Lovely overnight stay.

We had a lovely overnight stop. The room was neat and clean. Lovely hosts.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

It was lovely hosting you and you are always most welcome

At Sixty Eight Guesthouse
Ronelda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelda V

Homely and child friendly.

Gasvry en vriendelik. Huislike familie en kindervriendelike plekkie.

Innocentia P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innocentia P

You won't regret going to At Sixty Eight Guesthouse.

When I tell you the hosts are amazing people, beautiful souls. First time I met the older lady, and this time I met her husband. They were both so welcoming. I love it there, will surely go again.

Mbuyiselo Dolph M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mbuyiselo Dolph M

I thoroughly enjoyed my stay at the guest house.

The warm hospitality, comfortable accommodations, and excellent amenities made for a truly satisfying experience. My stay exceeded my expectations.

Ophola B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ophola B

Average.

Pretty calm, just the area and the dogs were not making me comfortable in the room.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback. The little dogs are here for everyone's safety and they are in the main house most of the time. The area is an older part of Bloemfontein but we have been living here for many years and it's quite safe. You were an interesting guest and we even allowed your friend at night without any prior arrangement. We enjoyed hosting you.

At Sixty Eight Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Frederik D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D

Gemaklik en ruim.

Ek het al vele kere van tevore hier gebly en kom elke jaar terug, want die plekkie is baie gerieflik, netjies, ek word altyd warm verwelkom. Dis altyd lekker om hier te bly.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie
Altyd welkom

At Sixty Eight Guesthouse
Valerie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie E

Home away from home.

Vriendelike omgee mense.

Tanya N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Ons reis nie veel en moes vir 'n begrafnis inboek.

Dit was so lekker gesellig en die eienaars was baie behulpsaam. Sal definitief weer daar boek as ons Bloemfontein toe gaan. Glad nie onveilig en uitstekende diens! Plekkie was baie netjies.

Karin B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Moes my geneesheer besoek.

Ek is baie vriendelik ontvang. Met my aankoms was die lugversorger alreeds vir my aangesit. Puik diens. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Frederik D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D

Lekker gekuier.

Altyd 'n warm ontvangs. Blyplek is groot, gemaklik en wel ingerig. Almal is vriendelik, die ligging is baie goed en alles anders is baie aangenaam.

Tyniël O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyniël O

Netjies en baie vriendelike diens.

Diens was puik en kamers netjies.

Daniel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P

Netjies en skoon.

Baie veilig, skoon, netjies en gerieflik.

Gail V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail V

Neat and friendly service.

The place is neat and tidy but if you're sensitive to damp then you may have a problem, especially after all the recent rains. Otherwise, you're getting what you pay for.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thankyou for your feedback Gail. It was good meeting and hosting you
Unfortunately the rains the past weeks has been challenging but nothing that a few days of sunshine can’t fix

At Sixty Eight Guesthouse
Deveraux J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deveraux J

Die eienaars, William en Valmae, is baie vriendelik en behulpsaam.

Die kamer was netjies. Daar is 'n asbes-verwarmer teen die muur, maar dit was bietjie koud. Die diens was puik en die verblyf is waarde vir geld. Ek sal definitief weer daar bly.

Leon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Clean, convenient and value for money.

Really enjoyed our stay, and would recommend Sixty Eight Guesthouse. We left with new friends (the proprietor of the establishment).

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you, Leon
We really enjoyed hosting you, and you are always most welcome.
We will have to Parkrun with you next time.

At Sixty Eight Guesthouse
Anlea D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anlea D

Baie lekker "plaashuis" atmosfeer.

Baie oulike mense, baie netjies, beddegoed ens. was skoon.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anlea

At Sixty Eight Guesthouse
Anthony C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C

Friendly, accommodating.

Due to no fault of the residence, the city is very dirty, black bags not collected, broken bags all over, huge potholes. The Uber I used was great, punctual, recommended by the owner. I would use them again.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback. Unfortunately, Bloemfontein is really undergoing a lot of strain. Be encouraged that the different suburbs are now getting together to improve our community
We look forward to hosting you again

At Sixty Eight Guesthouse
Armand N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Armand N

Owners very nice.

Room had a damp smell. Coffee in the coffee pot was hard. Bedding had a weird smell, as if it did not dry properly. They moved us to a different room upon arrival. Dirty walls. Not what we expected.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Armand, thank you for your feedback. I feel very sad about your unhappy comment. Had you mentioned it to me, I would have moved you back to the smaller room you booked. We just thought of giving you the bigger, more comfortable room. Bloemfontein has had a lot of thunderstorms and cloud breaks. Unfortunately, it is challenging to keep everything fresh smelling, but I will take note and make work of it. Thank you.

At Sixty Eight Guesthouse
Frans F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Gerieflik.

Goeie waarde vir geld. Daar was nie munisipale water nie, maar dit was heeltemal buite hul beheer. Malvae en William was baie gasvry en behulpsaam. Dankie julle.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Frans.

At Sixty Eight Guesthouse
Samantha C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Relaxing, rejuvenating and peaceful.

I rated location 4 stars because I didn't really stay long enough to explore the area. Valmae made me feel so welcome, even the doggies came to greet me. Had a lovely stay, wish I could've stayed longer. Thank you so much, Valmae. God bless.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you so much, Samantha.

At Sixty Eight Guesthouse
Elize C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Vriendelike diens. Baie lekker gebly.

Stil en rustig. Netjies en veilig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Jacobus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Baie vriendelike mense. Die plek is skoon en jy kry waarvoor jy betaal.

Ek het lekker gebly, kamer was skoon en die badkamer was ook baie skoon. Stort het lekker sterk gestroom en warm water was warm.

Maryna D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Ontspanne.

Waarde vir geld - sakpasverblyf.

Sherman T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sherman T

Rustige omgewing.

Goeie waarde vir geld.

Melanie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Alles was perfek gewees.

Alles was reg gewees.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan ons.
Julle is altyd welkom.

At Sixty Eight Guesthouse
Jared B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared B

The true meaning of hospitality.

King Will and Valmae understand the true meaning of hospitality. I was made to feel at home while staying with them and left feeling refreshed and invigorated. Highly recommend.

Angelique L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L

So vriendelik. Gee om vir hulle mense. Lekker kos.

Die plek is baie mooi. Lekker geëet en slaap. Sien gou weer.

Wendy K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy K

Baie lekker, netjies.

Perfekte kliëntediens.

Frederik D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D

Baie vriendelike mense en baie gasvry.

Gasvrou het my gekontak voor ek moes inklok net om seker te maak ek is nog oukei en op pad. Baie vriendelik ontvang en selfs uitgenooi vir 'n braai later daardie aand. Gasheer en gasvrou was baie behulpsaam met enige tekortkominge. Altyd aangenaam om daar te kuier.

Nicolaas R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas R

Goed geslaap op pad Kaapstad toe.

Alles was soos ek dit verwag het.

Cheryl V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Goeie ontvangs.

Mense was baie vriendelik en hulpvaardig toe ons probleme met ons voertuig gehad het.

Piet E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet E

Gasvrye mense. Unieke plekkie.

Slaap by baie gastehuise maar daai een is uniek, maar in 'n goeie sin met waarde vir geld in vir die prys wat jy betaal en ek sal weer terug keer soontoe.

Leon G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon G

Skoon en netjies.

Vertrek en badkamer is skoon en netjies.

Nicole S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S

Vriendelike mense, lekker geslaap, tekort aan warm water.

Ons was baie vriendelik ontvang en na ons kamers geneem. My metgesel het die aand 'n warm stort gehad, ongelukkig was daar geen warm water met my stort die volgende oggend nie. Verder was die beddens baie gemaklik en het ons lekker geslaap.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek vra om verskoning oor die warm water was glad nie bewus daarvan nie. Wens eintlik dat julle ons gekontak het. Vra weereens om verskoning
Julle was aangename gaste en altyd welkom.

At Sixty Eight Guesthouse
Matthew H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew H

The stay was comfortable and good value for money.

The owners were accommodating.

Amber F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber F

Wonderful experience. Would 10/10 recommend.

From the start of my trip, the hosts William and Valmae were wonderful. Both are really friendly and welcome you into their space with open hearts. Their guest house is different to a lot of the other guest houses in the area, it has a lovely communal hub and an upstairs balcony that are available for guests to use. Cars are parked behind a secure gate and there are cameras on the lot. The owners have put time into creating a "home away from home". The plants, decor, and overall atmosphere give guests a much needed break when traveling. William and Valmae really went over and above what one would expect from guest house owners. If you need anything, they are available on their phones 24/7. They are both lovely people who have figured out the right recipe for customer service. If you want a cosy and personal experience while staying somewhere, this is the place for you. I got value for money and was upgraded rooms without asking for it. I would definitely recommend this guest house for anyone traveling to Bloem. Whether you're a family, a single traveler or a group of backpackers, there are options available here. The cottage has basic cooking facilities and the other two rooms that are joined have a shared kitchen with a stove plate, fridge, etc. I didn't make use of the meal option, but the owners are happy to provide a breakfast/ dinner at an additional charge. Thank you for a lovely stay.

Anri V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Vriendelike mense en mooi plek.

Ek het my verblyf baie geniet.

Freude B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Quaint and rustic.

Pretty little guesthouse filled with beautiful art to delight the soul. Comfortable stay, friendly and helpful owners, thankful for use of fridge-freezer in communal kitchen.

Penny S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny S

Good, as before.

Clean, friendly place. Second time we were there and won't be the last.

Emil Kruger K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emil Kruger K

Vriendelik en persoonlike aandag! Aanpasbaarheid by my reisplanne en tye word waardeer!

Maklik om te kry en redelik sentraal.

Frederik D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik D

Ek was baie vriendelik verwelkom en het my kuier baie geniet.

Ek het in The Cottage gebly. Dit was baie gerieflik, skoon en lekker stil en goed toegerus. Ek het al voorheen daar gebly en sal beslis weer teruggaan.

Wanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda V

Die akkommodasie was nie vir my op standaard nie, maar dan is prys nou weer nie baie nie.

Ek sal die verblyf eerder as 'n backpackers klassifiseer.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback Wanda.
I do want to mention that you and your daughter booked a Cabin @ R375 which is a Backpacker (2 single beds, wifi, van, sharing bathroom and kitchen) but we felt to upgrade you at our expense to The Cottage (2 single beds, aircon, wifi, DStv, kitchen and bathroom) as it would be more comfortable for you
Also due to Covid Restrictions, our rooms decor has to be minimal
We wish you everything of the best and you are always most welcome if you need us.

At Sixty Eight Guesthouse
Morne E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E

Is gasvry daar.

Sal weer in toekoms by hulle gaan bly.

Hendrik O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Gerieflik.

Baie lekker geslaap. Vriendelike gasheer en besorgde gasvrou. Sal beslis weer kom kuier.

Drickus V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drickus V

Baie lekker en gemaklik.

Rêrig 'n baie oulike plek! Hulle het met ons planne ingeval en was geen moeilikheid of ekstra moeite nie. Ons was vriendelik ontvang en alles was naby die nodigste winkels. Sal weer soontoe gaan indien ons Bloemfontein toe gaan!

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Ons is so bly dat julle jul verblyf hier by ons geniet het. Net spyt dat ons nie hier kon wees nie weens persoonlike omstandighede.
Julle is altyd welkom en sien uit om julle weer te huisves.

At Sixty Eight Guesthouse
Connie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie P

Heerlik gebly, vriendelike gasvrou.

Ons het heerlk gebly, was opgegradeer na groter kamer sonder dat ons dit versoek het. Veilige parkering.

Riaan Mathew S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan Mathew S

Home away from home!

I travel a lot and this guesthouse is a home away from home. The owners made me feel part of their "family" . I had to fly to Cape Town for business purposes and they offered to call on my mother who was in hospital at that stage. Who does that still in this day and age without even knowing me on a personal level? I have never come across such a guesthouse where the owner and his wife will go out of their way to accommodate and actually care about a persons well being . They are honest ,caring ,loving, goodhearted persons who treat people with respect and dignity. The guesthouse is a calm environment where one can actually feel at peace, and rest after a long day. I would rate At.68 ten (10 stars if i could. Thank you once again for everything

Lauraine D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauraine D

Vriendelike diens en lekker ontbyt.

Sal enige tyd weer terugkeer en al ons familie, vriende en werkskollegas aanbeveel om soontoe te gaan.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Dean baie dankie ons waardeer dit baie. Ons het lekker met jou gesels en fotos gedeel oor ons dierekinders. Jy is altyd meer as welkom hier by ons.

At Sixty Eight Guesthouse
Gerhard V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Uitstekende waarde vir geld.

Ouer gebou, maar netjiese, skoon verblyf met alles wat jy nodig het vir gemaklike selfsorg. Baie vriendelike ontvangs laat mens sommer dadelik tuis en gemaklik voel. Geen onnodige tierlantyntjies waarvoor mens onnodig meer betaal. Sal weer daar bly.

Brendon D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon D

Dadelik tuis gevoel en die mense is awesome!

Ons het dadelik tuis gevoel, lieflike mense! Sal weer daar gaan bly.

Felicia A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia A

Rustig.

Ek het 'n rustige aand gehad. Het lekker gerus en geslaap.

Heinrich J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich J

Baie aangenaam en die prys billik.

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Die cottage was netjies en skoon en dit is baie veilig. Dit is ook nie te ver van die sakekern af nie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd baie welkom by At.68!

At Sixty Eight Guesthouse
Frederik D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

Baie gasvry, die akkommodasie is fantasties en baie gerieflik.

Die ligging was baie goed. Hulle was baie gasvry en behulpsaam. Daar was 'n krisis en my kamer het 'n "upgrade" gekry. Veiligheid is baie goed. My kamer was baie gerieflik. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Frederik. Ja, die vreeslike storm het ons so bietjie omver gegooil. Dankie dat jy verstaan het. Ons het jou as gas geniet en jy is altyd welkom

At Sixty Eight Guesthouse
Frikkie En Nellie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie En Nellie M

Baie rustig en gemaklik en vriendelike gasvrou wat ons as seniors opgradeer sonder ekstra koste.

As motorhome-vakansiegangers, is ons nie gewoond aan oorslaapgeriewe nie. Hierdie was dus vreemd en op die nippertjie gereël na 40 dae se toer. Omdat ons per motor teruggekeer het, moes ons op kort kennisgewing soek na bekostigbare verblyf. At.68 het voldoen aan al ons behoeftes. Weens ons onkunde het ons bespreek sonder om te let op die geriewe en die gasvrou het self aangebied om ons te gradeer teen geen ekstra kostes. Ons het dit geweldig waardeer. Verblyf was netjies, gerieflik en meer as wat ons benodig het vir oornag. Dit was doodstil en ons kon ongestoord slaap. Baie dankie vir die persoonlike aandag.

Rene E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene E

We stayed for only one night and it was fine for us.

Our stay over was okay for us, with kind and helpful hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het net vir een aand gebly en dit was goed vir ons.

Ons verblyf was goed vir ons, met vriendelike en behulpsame gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louis L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Aangenaam.

Vir die goedkoopprys baie geskik vir oornagverblyf. Die gasheerpaar baie vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Trevor I - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor I

Brilliant service, nice people.

Great service, friendy owners, clean place. Will definitly stay there again.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thankyou Trevor, you are always most welcome

At Sixty Eight Guesthouse
Karin V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Dit was awesome.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle kuier ook baie lekker met die kliënte.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Dankie Karin ons het jou net so baie geniet. Jy is altyd baie welkom

At Sixty Eight Guesthouse
Karen K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Quaint.

Quaint setting, great hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sonderling.

Pragtige omgewing, goeie gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karen K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Quaint, clean and welcoming.

Awesome hosts, worth a visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oulik, skoon en verwelkomend.

Goeie gashere, die besoek werd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wendy M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Lovely accommodation.

Warm and friendly staff, easy to find, I would definitely recommend it!

Belinda P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Dit was rustig, stil en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik!

As mens 'n enkelreisiger is wat in 'n vreemde dorp moet slaap en die gasheer en gasvrou laat voel jou so tuis en welkom, dat jy nie eens jou eie huis en bed verlang nie, dan weet jy, jy bly by goeie hartsmense wat omgee vir hul naaste!

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Belinda, ons het jou net so geniet.
Jy is altyd meer as welkom hier by ons.

At Sixty Eight Guesthouse
Kathy B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B

Lekker gesellig.

Baie geniet, wonderlike gasheer en die kamers is baie mooi en gerieflik.

Karen N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Baie netjies en skoon.

Die mense was baie tegemoetkomend en behulpsaam. Ek het baie laat in die aand gearriveer en dit was glad nie 'n probleem vir hulle nie. Kamer was skoon, netjies en gerieflik ingerig.

Johann V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Home away from home.

Mens voel dadelik tuis! Vriendelike diens en alles (en meer) wat jy nodig mag hê!

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Dankie Johann, ons geniet julle familie net so baie en julle is altyd meer as welkom.

At Sixty Eight Guesthouse
Carinda I - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carinda I

Baie lekker gebly!

Baie oulike plekkie en lekker gebly.

Magda D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Ontspanne atmosfeer.

Dis pragtige plekkie. Ons is met ope arms ontvang en die vriendelikheid was opreg. Baie dankie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Magda. Dit was vir ons n voorreg om deel van jou troue te wees.
Sien gou weer.

At Sixty Eight Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carlien G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carlien G

Minder as wat ek verwag het.

Ek het die bespreking vir my man gemaak. Hy het ná 'n lang dag op die pad uitgesien na ontspanne verblyf. Ek het juis verblyf gekies waar daar lugversorging is, maar met sy aankoms is hy ingelig dat die air-con in sy kamer nie werk nie. Die aand toe hy reeds in die bed was, moes hy opstaan en sy kar gaan skuif om plek te maak vir iemand anders. Daar was nie melk in kamer gewees vir koffie die oggend nie. Ek sal nie weer van hierdie instansie gebruik maak nie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Carlien, baie dankie vir jou terugvoering.
Die lugversorging was regtig buite ons beheer, want die lugreëling maatskappy wat ons lugversorgers diens, het eers die 10 Januarie oopgemaak en hulle kon ons eers Woensdag 17 Januarie kom help. Ons het aan jou man verduidelik en wel 'n waaier in die kamer gesit om te help. Ek vra weereens onverskoning.
Ons het aan hom verduidelik oor die parkeering en hom gevra of as dit moontlik was dat ons vir hom kan vra om te skuif sodat hy by die hek kon stop om vroeg te ry.
Die melk was my fout, ek is jammer daaroor.

At Sixty Eight Guesthouse
Aletta V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Aletta V

Ek kon nie gou genoeg daar uitkom nie.

Die ligging van die plek is goed. Vir die fasiliteit sal ek dit nooit aanbeveel vir enige iemand nie. Dit is wel 'n gesamentlike badkamer soos geadverteer, maar die badkamer lyk soos 'n laslappie kombers. Die slaapkamer is ok. Jy kan nie eers in jou kamer 'n koppie tee maak nie, die kombuis het nie eers 'n eie kraan nie en 'n mens weet nie hoe veilig die water is wat jy uit 'n houer moet gebruik nie. Ek sal hierdie plek nooit vir iemand aanbeveel nie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Aletta ek is baie jammer dat jy so ongelukkig was met alles. Kamer 1 en 2 is eintlik meer vir rugsaklosies en dit is hoekom ons die deel badkamer en kombuis het.

Tee, koffie, suiker en vars melk is beskikbaar in die kombuis. Die water in die houer word daagliks vervang en dit is hoofsaaklik vir ketel kook.

Almal is welkom om drink water en ys in die kombuis uit die Suiweraar te kry. Daar is n houer bo op die yskas waarin jy jou skottelgoed kan insit en dan word dit vir jou gewas. Die laslappie badkamer is met mosaiek, en rooi verf versier.

At Sixty Eight Guesthouse
Lizé B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizé B

Wonderlike plek!

Ek is 'n student en het 'n budget room gebook. Toe ek egter daar kom, toe word ek na 'n ander kamer opgegradeer. Die kamer was mooi netjies met aircon en 'n TV met al die DStv-kanale. Die tuin is lekker rustig en ek het veilig gevoel! Ek sal beslis weer daar oorslaap!

Stephanie A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie A

It was a great stay.

It was comfortable, clean ,staff was friendly and breakfast was great.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you, Stephanie, it was such a pleasure hosting you and we look forward to next time.

At Sixty Eight Guesthouse
Mandy L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L

Home away from home.

Home away from home, pleasant stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Huis weg van die huis af, aangename verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tarryn D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn D

Gasvryheid op sy beste!

Ek was vir my gradeplegheid in Bloemfontein gewees verlede week en het verblyf nodig gehad vir my ma en pa en my ouer sus, ons het ook bespreek vir my Ouma en Oupa wat ongelukkig nie saam kon kom nie. Ons het na 6 gearriveer en was met ope arms verwelkom, ons het ook die geleentheid gehad om nog foto's in die mooi tuin en "deck" te gaan neem, dit was regtig 'n baie lekker blyplekkie gewees en die prys is reg! Ons het as familie baie lekker gekuier en baie lekker warm geslaap! Definitief waarde vir geld en 'n baie netjiese en mooi plekkie om te bly! Sal dit definitief aanbeveel vir ander! Baie dankie!

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Tarryn, baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons het julle net so geniet sowel as die opegewondenheid van die gradeplegtigheid, saam geniet.
Julle is altyd welkom.

At Sixty Eight Guesthouse
Barend P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P

Dis heerlik rustig.

Van buite lyk dit nie na veel nie en voel mens effe ongemaklik. Maar die oomblik as jy instap begroet die vriendelikheid jou van alle kante af. Dis heerlik rustig en selfs vir 'n wegbreek naweek sal ek weer hierheen kom.

Mike T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Rustig en als wat mens nodig het is daar.

Gasvryheid uit die booste rak uit! Sal enige tyd weer daar bly. Valmae en William gaan uit hulle pad uit om mens se verblyf gemaklik en aangenaam te maak. Hulle plek het unieke karakter en atmosfeer. Great!

Mike B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Gerieflike akkommodasie.

Naby aan goeie winkelsentrum. Gerieflike slaapgeriewe. Baie vriendelike, gasvrye mense.

Tyrone D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone D

Awesome.

Amazing and awesome people! God bless!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Fantasties en fantastiese mense. God seën julle!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marilou C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilou C

Safe tranquil place to stay over.

The people who I booked for was very satisfied and had no problems at all.

Charl A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A

Was baie wonderlik.

Ons het net oornag hier op pad na Durban. Ons was vriendelik ontvang. Alles is netjies.

Dewald B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Warm en gerieflik.

Velme en Willie is baie hartlik en gaan uit hul pad om hul gaste tuis te laat voel. Verblyf was gerieflik skoon en warm. Veilige parkering. Baie dankie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Beste Dewald,
Ons het jou kuier by ons net so geniet, jy is altyd welkom.
Lekker vakansie hou

At Sixty Eight Guesthouse
Chrisna K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Lekker.

Baie vriendelike ontvangs en diens. Het baie op my gemak gevoel en kon rustig slaap.

Elna V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V

Baie gasvry

Ons is baie gasvry ontvang. Blyplek baie netjies. Het nie omgegee om ons baie laat te ontvang nie. Ons het 'n baadjie daar vergeet en hulle het ons geskakel en gesê daar is 'n baadjie wat agtergebly het en wou weet hoe hulle sorg dat ons dit weer terug kan ontvang. Waardeer die moeite baie. Sal beslis aanbeveel.

Chrisna K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna K

Baie vriendelike eienaars en kamers is gemaklik.

Die kamers is baie gemaklik en die gastehuis het alles wat 'n mens nodig het. Die eienaars was baie vriendelik en laat mens sommer dadelik welkom voel. Baie lekker gebly.

Riaan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M

'n Goeie ervaring met baie liefde.

Ons was heerlik verras. Verblyf gee 'n tipiese vakansie atmosfeer, met lekker buite-kuier opsies. Wiliam en Valmae maak die verblyf die moeite werd. Baie liefde, gesels en vriendelikheid maak dat ons weer sal terugkeer. Probeer hulle.

Mc H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc H

Baie goeie waarde vir geld.

Pragtig, rustig en persoonlik!

Karin B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Vriendelikste eienaars!

Goeie waarde vir geld. Eienaars doen regtig moeite en is vreeslik gasvry!

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Dankie Karin, ons het jou hier by ons geniet en sien uit na 'n volgende keer.

At Sixty Eight Guesthouse
Monique S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique S

Sal dit aanbeveel.

Vriendelike mense, mooi skoon en lekker rustige atmosfeer.

Chané E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chané E

Rustig, vriendelik en mooi.

At.68 is 'n klein maar mooi en rustige plekkie. Dit is weg vanaf al die geraas van baie karre. Dit is netjies en mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Arina K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arina K

Nie volgens verwagting nie.

Ek kan At.68 nie met 'n goeie hart aanbeveel nie, alhoewel die gasheer en -vrou baie vriendelik was en die verblyf billik. Daar was geen water in die warm kraan van die gemeenskaplike badkamer nie, en ook geen stort nie. As die gasvrou nie vir ons watersakke gebring het nie, het ons sekerlik koud geslaap. Dis baie maklik om die gastehuis van die N1 af te kry en die vooraf reëlings was goed gedoen, baie dankie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Beste Arina,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ongelukkig is Bloemfontein baie, baie koud in die winter en die pype is geneig om oornag te vries. Ons het die pype al toegedraai maar weet regtig waar nie meer wat om te doen nie. As julle met ons gepraat het kon ons vir julle die badkamer met die stort gewys het. Baie jammer oor die ongerief maar ons sal weer aandag daaraan moet gee om die probleem te probeer oplos.

At Sixty Eight Guesthouse
Johan P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Veilig.

Baie lekker gebly, gasvrye ontvangs, skoon en netjies, veilige parkering.

Johann L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Baie lekker.

Uitstekende diens en wonderlike mense. Sal almal aanbeveel om van At 68 in Bloem gebruik te maak. Baie dankie.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johann, julle is altyd baie welkom hier by onsl

At Sixty Eight Guesthouse
Johan E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Gasvry, gemaklik. Sal verseker weer daar stop.

Ek was hartlik ontvang met koffie en beskuit. Kamer en badkamer was basies maar vir die prys is dit meer as voldoende. Dit was veilig, skoon en netjies. As jy net wil stop en go en nie vyfster geriewe verwag teen 1 ster pryse nie is hierdie vir jou.

Zanne-mare' V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanne-mare' V

Gasvry, maar kort baie aandag.

Vriendelik ontvang. Kamers binne vorm deel van hul privaat woning en nie gastehuis soos geadverteer nie. Die badkamer van kamer 1 en 2 word nie net slegs deur die 2 kamers gedeel nie, maar ook deur die huismense ,staf en die kamer aan die voorkant. Dis te veel mense vir 1 badkamer. Beligting is swak saans as die badkamer moet gebruik veral omdat daar 'n effense trappie af is. Badkamer kort aandag, die toilet-borsel sonder steel lê langs die toilet in sand en dis vuil. Lyk ook soos wat op dit sit en ek sidder om te dink wanneer laas dit gebruik is vir die doel wat dit dien. Buite-kombuisie heel oulik en toegerus. Die kamers in woning moet gebruik maak van privaat kombuis. Kamers was netjies, maar die "chip board"-mure tussen kamers 1, 2 en kombuisie is geen isolasie teen klank nie. Stel "bock out"-gordyne of selfs net gevoerde gordyne voor vir die kamers, want 'n mens kan nie met die lig aan ontklee nie; dit skyn deur. Ek het wel opgemerk dat daar toegang tot my kamer was sonder om my in kennis te stel wat 'n groot nee-nee is.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Zanne baie dankie vir jou terug voering.
Net 'n wenk; praat met die mense waar jy bly as jy gevra word of alles reg is.

At Sixty Eight Guesthouse
Koekie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koekie M

First apartment was great. Other department when returning from trip not so good. (bathroom not in room).

Owners very great and helpful. Always open to please if possible. I wish them greatest in future.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Beste Koekie,

Ons het julle vreeslike geniet. Ons wil graag met julle die goeie nuus deel dat ons bietjie verander het en nou 2 en-suite kamers beskikbaar het.

At Sixty Eight Guesthouse
Romano T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Romano T

Good and quality customer service.

The people were very kind and friendly. They are perfect with their service.

At Sixty Eight Guesthouse se terugvoer

Thank you Romano, it was a pleasure hosting you.

At Sixty Eight Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R492
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R492
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df433271040d7f4c72647f25cc5c72b9d520372d9fef0010eaa295ea5ef41ba5fd59e17bfc7a96c7a007da3ee0911c10292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R492 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 68 De La Rey Road General de Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14910668153 26.20142698288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang