Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At Sixty Eight Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R492 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

At Sixty Eight Guesthouse bied warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vanaf die N1. Ons is ook 3 km vanaf Rosepark Hospitaal en 2,5 km vanaf Pasteur en Optima Hospitaal. Verder is ons naby winkelsentrums, die Bloemfontein Skougronde en net 7 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat geleë.

Kom ervaar die warm omhelsing van ons eenvoudige, maar verwelkomende rugsakreisigers-selfsorgkamers. Dié kamers deel 'n badkamer wat in die tuin is en 'n kombuis wat ten volle toegerus is, asook die rustige tuin waar die boma, braaigeriewe en houtdek gevind word.

The Lighthouse is 'n lieflike privaat kamer met sy eie ingang, 'n en suite-badkamer, volledige DStv, lugversorging, gratis WiFi en 'n kombuisie.

Kula-kamer het 'n dubbelbed. Die kamer het lugversorging, WiFi en 'n badkamer. Die kamer deel die kombuis met die Cabins.

Ons bied ook 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste, met 'n badkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die kothuis beskik oor lugversorging, DStv, WiFi en het toegang tot die rustige tuin met die boma, braaigeriewe en houtdek.

'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien, sowel as 'n veilige onderdakparkeerplek vir alle gaste. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan met aankoms bestel word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Ragel D
5.0
Geen probleme. Ek het baie lekker gebly. Geen klagtes nie. Die plek is netjies en skoon en die bed slaap lekker. Alle nodige geriewe is daar. Jy kan m...
Sien meer
Jul 2024
Martin L
5.0
Puik waarde vir geld. Absoluut presies waarvoor ek gesoek het.
Jun 2024
Schalk D
5.0
Was 'n vinnige oorslaap, maar was lekker rustig en het tuis gevoel. Plek is baie netjies. Unieke styl, baie gesellig. Al die nodige vir 'n baie billik...
Sien meer
Mei 2024
Shannon M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely overnight stay. We had a lovely overnight stop. The room was neat and clean. Lovely hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Frederik D
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en ruim. Ek het al vele kere van tevore hier gebly en kom elke jaar terug, want die plekkie is baie gerieflik, netjies, ek word altyd warm ve...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmae Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink At Sixty Eight Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R492
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R492
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-weg 68, Generaal de Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df433271040d7f4c72647f25cc5c72b9d520372d9fef0010eaa295ea5ef41ba5fd59e17bfc7a96c7a007da3ee0911c10292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R492 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 68 De La Rey Road General de Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.14910668153 26.20142698288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang