Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

At St George’s Mall

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 34, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 220 R854 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

At St George's Mall is 'n selfsorg-ateljee in 'n gebou in die middestad van Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omliggende area.

Dié ateljeewoonstel is naby die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort en bad, wasbak en 'n toilet. Die aangrensende leefarea het 'n groot venster, wat lieflike uitsigte oor Tafelberg en die middestad bied.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye te kook, asook 'n skottelgoedwasser om te gebruik. Wi-Fi internet kan gereël word. Die gebou beskik oor 'n waskamer wat met munte werk, en veilige multivlakparkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

At St George's Mall is 850 meter vanaf die CTICC, 1 km vanaf die Kunstekaap-teater geleë; naby restaurante, kroeë en winkels, en 'n rit vanaf Groenpunt en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 20 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir At St George’s Mall
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • St. Georges Mall 34, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink At St George’s Mall het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 220
R1 220 R854
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 220
R1 220 R854
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges Mall 34, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcV3nCWMDdhr0d2vATOIX4J8xyLXpHit69SaqtwyYXe6Eyx1IFv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 220 nouVanaf R854 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 34 St Georges Mall Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92127631339 18.422739676764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang